Kaapstad deurmekaar [boodskap #108258] |
Fri, 20 January 2006 17:54 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vanmiddag een helse kragonderbreking - weer.
Wat my die meeste verbaas was dat die twee grootste petrolstasies nie
noodkragopwekkers gehad het nie, en hulle toe ook toegemaak het.
Doodse stilte toe ons by die huis kom - en ek kon nie werk nie.
Toe lees ek maar die koerant, en slaap die stilte uit.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
Re: Kaapstad deurmekaar [boodskap #108271 is 'n antwoord op boodskap #108258] |
Mon, 23 January 2006 05:48 |
Otterkop
Boodskappe: 378 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
se dankie dat jy vir die ANC gestem het en sodoende hulle in beheer gesit
het van jul Metro
en al die mag het om hulle "spesialiste" aan te stel om volhoubaarheid vir
alle te verseker
"Annette" skryf in boodskap news:_oidnQZNRspQvkzenZ2dnUVZ_tudnZ2d@is.co.za...
> Vanmiddag een helse kragonderbreking - weer.
> Wat my die meeste verbaas was dat die twee grootste petrolstasies nie
> noodkragopwekkers gehad het nie, en hulle toe ook toegemaak het.
> Doodse stilte toe ons by die huis kom - en ek kon nie werk nie.
> Toe lees ek maar die koerant, en slaap die stilte uit.
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
|
|
Re: Kaapstad deurmekaar [boodskap #108273 is 'n antwoord op boodskap #108271] |
Mon, 23 January 2006 06:46 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek sou nooit kon dink dat jy 'n werwingsagent vir die ANC is nie
--
Groetnis
Annette
"Otterkop" skryf in boodskap news:bM-dnZOBg7_W80nenZ2dnUVZ_sSdnZ2d@is.co.za...
> se dankie dat jy vir die ANC gestem het en sodoende hulle in beheer gesit
> het van jul Metro
> en al die mag het om hulle "spesialiste" aan te stel om volhoubaarheid vir
> alle te verseker
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:_oidnQZNRspQvkzenZ2dnUVZ_tudnZ2d@is.co.za...
>> Vanmiddag een helse kragonderbreking - weer.
>> Wat my die meeste verbaas was dat die twee grootste petrolstasies nie
>> noodkragopwekkers gehad het nie, en hulle toe ook toegemaak het.
>> Doodse stilte toe ons by die huis kom - en ek kon nie werk nie.
>> Toe lees ek maar die koerant, en slaap die stilte uit.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Kaapstad deurmekaar [boodskap #108275 is 'n antwoord op boodskap #108258] |
Mon, 23 January 2006 06:48 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O nee, ek het genoeg wittes sien raas op my pad na my blyplek:)))
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:Eu2dnV6SZZ_Q8EnenZ2dnUVZ_tudnZ2d@is.co.za...
> Het jy die 'wit geraas' gemis?
> "Annette" wrote in message
> news:_oidnQZNRspQvkzenZ2dnUVZ_tudnZ2d@is.co.za...
>> Vanmiddag een helse kragonderbreking - weer.
>> Wat my die meeste verbaas was dat die twee grootste petrolstasies nie
>> noodkragopwekkers gehad het nie, en hulle toe ook toegemaak het.
>> Doodse stilte toe ons by die huis kom - en ek kon nie werk nie.
>> Toe lees ek maar die koerant, en slaap die stilte uit.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Kaapstad deurmekaar [boodskap #108277 is 'n antwoord op boodskap #108258] |
Mon, 23 January 2006 07:47 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Het jy die 'wit geraas' gemis?