| Kaapstad deurmekaar [boodskap #108258] |
Vr., 20 Januarie 2006 17:54  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vanmiddag een helse kragonderbreking - weer.
Wat my die meeste verbaas was dat die twee grootste petrolstasies nie
noodkragopwekkers gehad het nie, en hulle toe ook toegemaak het.
Doodse stilte toe ons by die huis kom - en ek kon nie werk nie.
Toe lees ek maar die koerant, en slaap die stilte uit.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kaapstad deurmekaar [boodskap #108273 is 'n antwoord op boodskap #108271] |
Ma., 23 Januarie 2006 06:46   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek sou nooit kon dink dat jy 'n werwingsagent vir die ANC is nie
--
Groetnis
Annette
"Otterkop" skryf in boodskap news:bM-dnZOBg7_W80nenZ2dnUVZ_sSdnZ2d@is.co.za...
> se dankie dat jy vir die ANC gestem het en sodoende hulle in beheer gesit
> het van jul Metro
> en al die mag het om hulle "spesialiste" aan te stel om volhoubaarheid vir
> alle te verseker
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:_oidnQZNRspQvkzenZ2dnUVZ_tudnZ2d@is.co.za...
>> Vanmiddag een helse kragonderbreking - weer.
>> Wat my die meeste verbaas was dat die twee grootste petrolstasies nie
>> noodkragopwekkers gehad het nie, en hulle toe ook toegemaak het.
>> Doodse stilte toe ons by die huis kom - en ek kon nie werk nie.
>> Toe lees ek maar die koerant, en slaap die stilte uit.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Kaapstad deurmekaar [boodskap #108275 is 'n antwoord op boodskap #108258] |
Ma., 23 Januarie 2006 06:48   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O nee, ek het genoeg wittes sien raas op my pad na my blyplek:)))
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:Eu2dnV6SZZ_Q8EnenZ2dnUVZ_tudnZ2d@is.co.za...
> Het jy die 'wit geraas' gemis?
> "Annette" wrote in message
> news:_oidnQZNRspQvkzenZ2dnUVZ_tudnZ2d@is.co.za...
>> Vanmiddag een helse kragonderbreking - weer.
>> Wat my die meeste verbaas was dat die twee grootste petrolstasies nie
>> noodkragopwekkers gehad het nie, en hulle toe ook toegemaak het.
>> Doodse stilte toe ons by die huis kom - en ek kon nie werk nie.
>> Toe lees ek maar die koerant, en slaap die stilte uit.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Kaapstad deurmekaar [boodskap #108277 is 'n antwoord op boodskap #108258] |
Ma., 23 Januarie 2006 07:47  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Het jy die 'wit geraas' gemis?
"Annette" skryf in boodskap news:_oidnQZNRspQvkzenZ2dnUVZ_tudnZ2d@is.co.za...
> Vanmiddag een helse kragonderbreking - weer.
> Wat my die meeste verbaas was dat die twee grootste petrolstasies nie
> noodkragopwekkers gehad het nie, en hulle toe ook toegemaak het.
> Doodse stilte toe ons by die huis kom - en ek kon nie werk nie.
> Toe lees ek maar die koerant, en slaap die stilte uit.
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
|
|
|