|
Re: Stink Drolle [boodskap #108096 is 'n antwoord op boodskap #108089] |
Wo, 11 Januarie 2006 17:02 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Walter - jy stook bloot die ou se vuur deur op hom te reageer.
Asseblief my man - ignoreer die versteurde soos 'n stopstraat.
|
|
|
|
|
Re: Stink Drolle [boodskap #108118 is 'n antwoord op boodskap #108089] |
Do, 12 Januarie 2006 13:41 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Chris Potgieter skryf:
> Wat my betref is hierdie ou baie slim en verstaan vreeslik baie
> van die Afrikaanse kultuur en taal. Hy is een van ons mense en
> wat hy se is min of meer reg.
Voor ek my mening oor die ander ou met
die baie aliasse uitspreek, wil ek net wys
op jou reaksie teenoor hom. Jy sê "hy
verstaan vreeslik baie van die Afrikaanse
kultuur" en hy "is een van ons mense"
en wat hy sê is, volgens jou, "min of meer
reg." Ek vind dit absoluut verbasend dat
jy dit sê. Selfs as ek met 'n halwe lob
van my brein in ag moet neem dat jy
en hy dieselfde een is.
Tot tyd en wyl en van iets anders
oortuig raak, is ek van mening dat hierdie
ou heelwaarskynlik 'n bruin mens is wat
heelwaarskynlik op die weskus bly. Dit is
wel waar dat hy somtyds baie goeie
Afrikaans skryf en dan skielik weer baie
slegte spelling handhaaf. Ek geniet nogal
somtyds wat hy sê, maar wens net dat
hy nie sulke vreeslike vuil taal somtyds
praat nie. En solank hy in Afrikaans skryf,
gee ek nie om dat hy op die nuusgroep
is nie.
Gloudina
|
|
|
Re: Stink Drolle [boodskap #108130 is 'n antwoord op boodskap #108089] |
Vr, 13 Januarie 2006 08:46 |
Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116 Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Chris Potgieter wrote:
> Wat my betref is hierdie ou baie slim en verstaan vreeslik baie
> van die Afrikaanse kultuur en taal. Hy is een van ons mense en
> wat hy se is min of meer reg.
>
> Die regte Chris Potgieter.
Die regte Chris pos nooit van 'n anonieme adres af nie...
|
|
|