Re: Slave Labour [boodskap #108020] |
Sun, 01 January 2006 15:16 |
leendert[1]
Boodskappe: 26 Geregistreer: December 2005
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Gloudina,
Jy kan nou maar ophou met hierdie ou, ou speletjie van jou om sulke
snert onder allerlei skuilname te plaas.
Almal weet dis 'n ou triek van jou. "Siener van Wyk", "Jan Plank",
"Kaptein Miskruid". Bid jou aan!
Jy kan ten minste verskillende skryfstyle vir jou verskillende
Afrikaansderdetaalkarakters gebruik.
Vriendelike groete,
Leendert
|
|
|
|
Re: Slave Labour [boodskap #108022 is 'n antwoord op boodskap #108021] |
Sun, 01 January 2006 20:13 |
leendert[1]
Boodskappe: 26 Geregistreer: December 2005
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"Ek dink jy's verkeerd, Leendert. Dis ons pes Brad Jesness se
manewales.
"Die res van die artikels strook wel met Brad se patroon"
Dit strook ook met Gloudina se mannewales oor baie jare.
Dis gewoon net Gloudina wat weer haar agenda bevorder.
Groete, Leendert
|
|
|
Re: Slave Labour [boodskap #108027 is 'n antwoord op boodskap #108022] |
Mon, 02 January 2006 21:38 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
leendert skryf
> Dit strook ook met Gloudina se mannewales oor baie jare.
>
> Dis gewoon net Gloudina wat weer haar agenda bevorder.
En wat, my liewe Leendert, is Gloudina
se agenda?
Penkop van die Derde Republiek
|
|
|