Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Kyk wat skryf hierdie poes
Re: Kyk wat skryf hierdie poes [boodskap #108026] Ma, 02 Januarie 2006 21:33
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
> REF: Posted in the Herald Newspaper (PE) Online Discussion Forum.
>
> =============================
>
> I would like to take this opportunity to invite you to join the
> S A Forces Club.
> 1. The objective of the S A Forces Club 1912-1984

> Frikkie Potgieter

Dierbaarheid, Frikkie, dis nou al die derde of
vierde keer dat jy die stigting van 'n nuwe
forum op hierdie nuusgroep adverteer. Ek
kan alleen dink dat jy nie baie mense gekry
het wat aan die voriges wou behoort nie.

Ek merk op dat jy nog altyd in Engels op
hierdie Afrikaanse nuusgroep adverteer.
Skoert, jou hanskakie.

Ek sou ook graag wil verneem of lede van
die Ossewabrandwag aan jou klub kan
behoort.

Penkop van die Derde Republiek
Vorige onderwerp: Re: Hetttie Gebeur Nie
Volgende onderwerp: Re: Slave Labour
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 18:03:53 MGT 2024