Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rygbysalarisse,
Rygbysalarisse, [boodskap #106801] Vr, 28 Oktober 2005 06:06 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lyk my die paar spelers wat 2 miljoen per jaar verdien is ietwat ongelukkig
omdat hulle miskien minder gaan verdien.
Sjeim. As 2 miljoen nie eers genoeg is dat Burger 'n ordentlike haarsny kan
bekostig nie, moet ons seker simpatie vir hul saak hê:))
--
Groetnis
Annette
Re: Rygbysalarisse, [boodskap #106805 is 'n antwoord op boodskap #106801] Vr, 28 Oktober 2005 07:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Is reg gee hulle 2 miljoen maar dan met 'n paar penalty clauses, Geelkaart -
R20000
Rooi R50000 ens

"Annette" skryf in boodskap news:djsevb$h9g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lyk my die paar spelers wat 2 miljoen per jaar verdien is ietwat
> ongelukkig
> omdat hulle miskien minder gaan verdien.
> Sjeim. As 2 miljoen nie eers genoeg is dat Burger 'n ordentlike haarsny
> kan
> bekostig nie, moet ons seker simpatie vir hul saak hê:))
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Rygbysalarisse, [boodskap #106811 is 'n antwoord op boodskap #106801] Vr, 28 Oktober 2005 09:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, Schalkie 'Flytrap' kleur sy hare! Sy hele familie is swartkoppe en sy
fondamente skyn by tye sleg deur.

"Annette" skryf in boodskap news:djsevb$h9g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lyk my die paar spelers wat 2 miljoen per jaar verdien is ietwat
> ongelukkig
> omdat hulle miskien minder gaan verdien.
> Sjeim. As 2 miljoen nie eers genoeg is dat Burger 'n ordentlike haarsny
> kan
> bekostig nie, moet ons seker simpatie vir hul saak hê:))
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Rygbysalarisse, [boodskap #106824 is 'n antwoord op boodskap #106801] Sa, 29 Oktober 2005 06:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
As ek reg verstaan, dan gaan die Boktoer veroorsaak dat van die gereelde no.
1 spelers net op sekere tye deur die jaar beskikbaar gaan wees by hul
provinsies. Jake het op 'n kol gepraat dat hy die top 22 heeltemal sou wou
weghou van 'plonk' rugby af. Nou ontstaan daar egter ekstra probleme.
Vir elke Curriebeker- of S14 wedstryd wat die spelers speel, kry hulle bo en
behalwe kontrakgeld, ook wedstrydgeld en toernooibonusse. Om nie eers te
praat van die opwinding van die kompetisie nie. Vir meeste rugbyspelers is
'n gedurige oefenry in elk geval 'n vervelige spul. Vir die verliese van
ekstra inkomste moet Jake en SARFU natuurlik instaan. Plus natuurlik die
probleem dat 'n toer soos die een wat nou onderneem word, eintlik kakkerig
en sinneloos is. Die opkomende S14 weeg vir van die spelers veel swaarder.

"Annette" skryf in boodskap news:djsevb$h9g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lyk my die paar spelers wat 2 miljoen per jaar verdien is ietwat
> ongelukkig
> omdat hulle miskien minder gaan verdien.
> Sjeim. As 2 miljoen nie eers genoeg is dat Burger 'n ordentlike haarsny
> kan
> bekostig nie, moet ons seker simpatie vir hul saak hê:))
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Rygbysalarisse, [boodskap #106827 is 'n antwoord op boodskap #106824] So, 30 Oktober 2005 09:25 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 29 Oct 2005 07:51:09 +0100, "Suidwester" wrote:

> As ek reg verstaan, dan gaan die Boktoer veroorsaak dat van die gereelde no.
> 1 spelers net op sekere tye deur die jaar beskikbaar gaan wees by hul
> provinsies. Jake het op 'n kol gepraat dat hy die top 22 heeltemal sou wou
> weghou van 'plonk' rugby af. Nou ontstaan daar egter ekstra probleme.
> Vir elke Curriebeker- of S14 wedstryd wat die spelers speel, kry hulle bo en
> behalwe kontrakgeld, ook wedstrydgeld en toernooibonusse. Om nie eers te
> praat van die opwinding van die kompetisie nie. Vir meeste rugbyspelers is
> 'n gedurige oefenry in elk geval 'n vervelige spul. Vir die verliese van
> ekstra inkomste moet Jake en SARFU natuurlik instaan. Plus natuurlik die
> probleem dat 'n toer soos die een wat nou onderneem word, eintlik kakkerig
> en sinneloos is. Die opkomende S14 weeg vir van die spelers veel swaarder.

Die toer gaan 'n klomp geld inbring.

Die meeste geld kom van sulke toere (tuis en weg) en die
Murdoch-kontrak wat die S14 reel.

Die meeste unies sal vinnig inmekaarstort as hulle nie die geld
herverdeel kry nie.
Vorige onderwerp: Die vliegtuig op die 17de putjie.
Volgende onderwerp: Bokke en Pumas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 20:33:43 MGT 2024