Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Bokke en Pumas
Bokke en Pumas [boodskap #106917] Ma, 07 November 2005 08:56
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het op 'n stadium gestres dat die Bokke gaan verloor! Jake White sal
van sy troontjie moet afklim en 'n spesialis-losskakel in die span kry om
Andre Pretorius by te staan. Die is van die begin af gesê, maar hy het sy
eie kop gevolg. Het julle die wedstryde van die All Blacks vs Wallis en
Frakryk vs Oz gesien. Dit maak mens skrikkerig vir wat gaan kom! Ja ek
weet Jake se Bokke speel basies 'n verdedigingspatroon met die hoop van 'n
los drietjie hier en daar, maar beide die AB's en Frankryk lyk nie of hulle
hul gaan laat mak verdedig nie. Wat soek Bolla Conradie in die Bokspan,
behalwe dat hy polities korrek is? Miskien moet iemand hom vertel dat hy
sy span onder druk sit deur dwars te hardloop......maar dalk pas dit in Jake
se 'vision' in?
Vorige onderwerp: Rygbysalarisse,
Volgende onderwerp: Re: Bokke en Pumas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 19:26:49 MGT 2024