Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Afrikaner Holocaust
Re: Afrikaner Holocaust [boodskap #106418] |
Do, 13 Oktober 2005 12:00 |
Mommy2
Boodskappe: 4 Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Wat het jy gedrink? Ek is 'n boer en trots op my voorvaders. Sorry as
jou voorsate nie vir jou geleer het om liewers nie oor iets te praat
waarvan jy niks weet nie. Probeer bietjie die omgekeerde Apartheid van
vandag vir 'n slag. Maak nie saak hoe goed ek my werk kan doen die die
blackness vat my werk oor terwyl sy nie eers haar naam kan skryf nie.
Nog beter. Voel hoe pas my kangaroo voet in jou .........oor
|
|
|
Re: Afrikaner Holocaust [boodskap #106420 is 'n antwoord op boodskap #106418] |
Do, 13 Oktober 2005 12:17 |
kaalbaster
Boodskappe: 108 Geregistreer: September 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Mommy2 wrote:
> Wat het jy gedrink? Ek is 'n boer en trots op my voorvaders. Sorry as
> jou voorsate nie vir jou geleer het om liewers nie oor iets te praat
> waarvan jy niks weet nie. Probeer bietjie die omgekeerde Apartheid van
> vandag vir 'n slag. Maak nie saak hoe goed ek my werk kan doen die die
> blackness vat my werk oor terwyl sy nie eers haar naam kan skryf nie.
>
> Nog beter. Voel hoe pas my kangaroo voet in jou .........oor
Mooi so Mommy2, vat om vas - die bleddie *&&^. Hy is seker verlief op
'n "blackness", of kuier na 12! (ha-ha)
|
|
|
Re: Afrikaner Holocaust [boodskap #106424 is 'n antwoord op boodskap #106418] |
Vr, 14 Oktober 2005 04:35 |
Otterkop
Boodskappe: 378 Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dink aan al die plaasmoorde deur die nuwe regerings ondersteuners , maw
SWARTES
dink dis al baie meer as al die voorafgaande jare
"boER Alert" skryf in boodskap news:D2ZCUYLQ38638.2645833333@anonymous.poster...
> Consider for a moment the crimes perpetrated by afrikaners in
> SAfrica during their heinous and criminal oppressive reign over
> all SAfricans.
>
> There are a number of similarities between the murderous actions
> of the afrikaners and the actions of the nazis during WWII.
>
> The scene is similar if you consider the ideologies. Both
> opressive, both about the "VOLK", both underpinned by racial
> supremacy and both seeking to eradicate targeted groups through
> the creation of scapegoats.
>
> Both used strong mind control techniques such as brainwashing
> propaganda to sustain power. Both targeted the youth in the
> first instance - think national service for school-leavers -
> think Hitler Youth... need more be said?
>
> Then there is the formulation of Eugene Terreblanche like cells
> of neo-nazism - that are often strongly supported by afrikaners
> of all social strata. There were the incarcerations without
> trial and there were the evil experiments on people - think
> Mengele, think Dr Death....
>
> This proved beyond mere coincidence that Nazism and boERdom are
> one and the same and while the former have been exposed to the
> Nuremburg Trials, the latter, the boERS, must still be held to
> account for their attrocities. How will we achieve this
> appropriate outcome you may well ask? This will occur with the
> realisation of the government that the afrikaners have no place
> in SAfrica and deports them all to Holland where they will among
> their original settler relatives.
>
> An international tribunal should then be established and anyone
> with a boER name like van der Merwe and Greyling should be tried
> and receive life imprisonment. It should be established along
> the lines of the Kangaroo courts of Apartheid - where all blacks
> were guilty by virtue of their blackness. Any boER that was not
> directly implicated should be deported to Holland.
>
> The world needs to be aware of the attrocities committed by
> these evil animals - despite their vigorous attempts to suppress
> the truth. The boER is guilty and should receive punishment to
> fit the crime. The only appropriate outcome in this instance is
> life imprisonment. THE TRUTH WILL NEVER BE SILENCED...
>
|
|
|
Re: Afrikaner Holocaust [boodskap #106426 is 'n antwoord op boodskap #106424] |
Vr, 14 Oktober 2005 05:45 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy is nou bietjie eenogig.
Toegegee, ons weet van baie meer plaasmoorde, en die paar skuldiges wat
gevang was, was heel toevallig swart.
Daar word egter ook deesdae veel meer moorde gepleeg " as voorheen" onder
die swartes.
Daar sit nie net swart moordenaars in die tronk nie.
Wittes, bruines en Indiërs pleeg ook moord.
As mens nou moet veralgemeen, sou ek sê dat die meeste swartes wat moord
pleeg nie hul slagoffers geken het nie, maar die ander groepe se
moordenaars ken meestal hul slagoffers.
As ek nou so bietjie terugdink aan moordsake en skuldigbevindings wat die
nuus gehaal het die afgelope maand:
Twee wittes, een swarte met 'n lae intellek wat glo net gemoor het in opdrag
van sy baas ( selle verskoning wat soldate en "veiligheidspolisie" het ), en
een swarte - 'n eks-polisieman wat volhou hy is nie skuldig nie ( hy is
gister skuldig bevind en sal volgende maand gestraf word).
Die twee wittes was die baas van die plaas wat 'n werker, erg gewond maar
nog lewendig, in 'n leeukamp laat gooi het, en 'n oud- hoofrekenmeester van
die Rembrandtgroep wat sy vrou voor gaste by 'n aandete by hul huis vermoor
het.
Tans is daar nog 'n saak aan die gang - 'n wit vrou van Hollandse oorsprong,
wat saam met haar geliefde, 'n bruin, getroude, ekspolisieman-sekerheidswag-
haar man se dood beplan en uitgevoer het.
Ek het vir iemand wat in 'n tronk werk gevra, en hy het bevestig dat die
moordenaars in die tronk die bevolkingsamestelling verteenwoordig:)))
Daar - binne 'n kwessie van 'n maand 3 moordsake waarby wittes teenwoordig
is ( Een is al skuldig bevind en gestraf, een is skuldig bevind en die straf
moet nog gelewer word, en die derde staan nie 'n mosterdsaadjie se kans om
onskuldig bevind te word nie)- in teenstelling met " voorheen" toe daar
skaars 'n moordsaak met 'n wit beskuldigde een maal in 5 jaar was.
--
Groetnis
Annette
> Dink aan al die plaasmoorde deur die nuwe regerings ondersteuners , maw
> SWARTES
> dink dis al baie meer as al die voorafgaande jare
>
>
>
>
> "boER Alert" wrote in message
> news:D2ZCUYLQ38638.2645833333@anonymous.poster...
>> Consider for a moment the crimes perpetrated by afrikaners in
>> SAfrica during their heinous and criminal oppressive reign over
>> all SAfricans.
>>
>> There are a number of similarities between the murderous actions
>> of the afrikaners and the actions of the nazis during WWII.
>>
>> The scene is similar if you consider the ideologies. Both
>> opressive, both about the "VOLK", both underpinned by racial
>> supremacy and both seeking to eradicate targeted groups through
>> the creation of scapegoats.
>>
>> Both used strong mind control techniques such as brainwashing
>> propaganda to sustain power. Both targeted the youth in the
>> first instance - think national service for school-leavers -
>> think Hitler Youth... need more be said?
>>
>> Then there is the formulation of Eugene Terreblanche like cells
>> of neo-nazism - that are often strongly supported by afrikaners
>> of all social strata. There were the incarcerations without
>> trial and there were the evil experiments on people - think
>> Mengele, think Dr Death....
>>
>> This proved beyond mere coincidence that Nazism and boERdom are
>> one and the same and while the former have been exposed to the
>> Nuremburg Trials, the latter, the boERS, must still be held to
>> account for their attrocities. How will we achieve this
>> appropriate outcome you may well ask? This will occur with the
>> realisation of the government that the afrikaners have no place
>> in SAfrica and deports them all to Holland where they will among
>> their original settler relatives.
>>
>> An international tribunal should then be established and anyone
>> with a boER name like van der Merwe and Greyling should be tried
>> and receive life imprisonment. It should be established along
>> the lines of the Kangaroo courts of Apartheid - where all blacks
>> were guilty by virtue of their blackness. Any boER that was not
>> directly implicated should be deported to Holland.
>>
>> The world needs to be aware of the attrocities committed by
>> these evil animals - despite their vigorous attempts to suppress
>> the truth. The boER is guilty and should receive punishment to
>> fit the crime. The only appropriate outcome in this instance is
>> life imprisonment. THE TRUTH WILL NEVER BE SILENCED...
>>
>
|
|
|
Re: Afrikaner Holocaust [boodskap #106428 is 'n antwoord op boodskap #106418] |
Vr, 14 Oktober 2005 07:06 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis hoekom ek vir iemand gevra het wat daar werk. Hy sit op die paroolraad,
en ek vertrou sy syfers meer as wat die staatsbeheerde Satistiek bekend wil
maak.
Ek het 'n neef wat in die tronk vir moord was, so natuurlik stel ek belang
in die regte syfers.
'n Feit is dat van die blanke moordenaars in die gevangenisse,
Afrikaans-sprekendes in die meerderheid is.
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:c_OdnfCkV5bjz9LeRVn-gg@is.co.za...
> Dis interessant. Ek wonder as mens die pro-rata syfers in die hande kon
> kry van wit moorde teenoor wit getalle en swart moorde teenoor swart
> getalle? Ek neem maar aan dat die meeste swart moorde nie in die groot
> koerante en ander nuus juis dekking kry nie. Daar was mos in die verlede
> iets soos die RGN verslag wat hierdie statistieke aangedui het?
> "Annette" wrote in message
> news:dingls$o45$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy is nou bietjie eenogig.
>> Toegegee, ons weet van baie meer plaasmoorde, en die paar skuldiges wat
>> gevang was, was heel toevallig swart.
>> Daar word egter ook deesdae veel meer moorde gepleeg " as voorheen" onder
>> die swartes.
>> Daar sit nie net swart moordenaars in die tronk nie.
>> Wittes, bruines en Indiërs pleeg ook moord.
>> As mens nou moet veralgemeen, sou ek sê dat die meeste swartes wat moord
>> pleeg nie hul slagoffers geken het nie, maar die ander groepe se
>> moordenaars ken meestal hul slagoffers.
>> As ek nou so bietjie terugdink aan moordsake en skuldigbevindings wat die
>> nuus gehaal het die afgelope maand:
>> Twee wittes, een swarte met 'n lae intellek wat glo net gemoor het in
>> opdrag
>> van sy baas ( selle verskoning wat soldate en "veiligheidspolisie" het ),
>> en
>> een swarte - 'n eks-polisieman wat volhou hy is nie skuldig nie ( hy is
>> gister skuldig bevind en sal volgende maand gestraf word).
>> Die twee wittes was die baas van die plaas wat 'n werker, erg gewond maar
>> nog lewendig, in 'n leeukamp laat gooi het, en 'n oud- hoofrekenmeester
>> van
>> die Rembrandtgroep wat sy vrou voor gaste by 'n aandete by hul huis
>> vermoor
>> het.
>> Tans is daar nog 'n saak aan die gang - 'n wit vrou van Hollandse
>> oorsprong,
>> wat saam met haar geliefde, 'n bruin, getroude,
>> ekspolisieman-sekerheidswag-
>> haar man se dood beplan en uitgevoer het.
>> Ek het vir iemand wat in 'n tronk werk gevra, en hy het bevestig dat die
>> moordenaars in die tronk die bevolkingsamestelling verteenwoordig:)))
>>
>> Daar - binne 'n kwessie van 'n maand 3 moordsake waarby wittes teenwoordig
>> is ( Een is al skuldig bevind en gestraf, een is skuldig bevind en die
>> straf
>> moet nog gelewer word, en die derde staan nie 'n mosterdsaadjie se kans om
>> onskuldig bevind te word nie)- in teenstelling met " voorheen" toe daar
>> skaars 'n moordsaak met 'n wit beskuldigde een maal in 5 jaar was.
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>> Dink aan al die plaasmoorde deur die nuwe regerings ondersteuners , maw
>>> SWARTES
>>> dink dis al baie meer as al die voorafgaande jare
>
>
>
>
>>> "boER Alert" wrote in message
>>> news:D2ZCUYLQ38638.2645833333@anonymous.poster...
>>>> Consider for a moment the crimes perpetrated by afrikaners in
>>>> SAfrica during their heinous and criminal oppressive reign over
>>>> all SAfricans.
>>>>
>>>> There are a number of similarities between the murderous actions
>>>> of the afrikaners and the actions of the nazis during WWII.
>>>>
>>>> The scene is similar if you consider the ideologies. Both
>>>> opressive, both about the "VOLK", both underpinned by racial
>>>> supremacy and both seeking to eradicate targeted groups through
>>>> the creation of scapegoats.
>>>>
>>>> Both used strong mind control techniques such as brainwashing
>>>> propaganda to sustain power. Both targeted the youth in the
>>>> first instance - think national service for school-leavers -
>>>> think Hitler Youth... need more be said?
>>>>
>>>> Then there is the formulation of Eugene Terreblanche like cells
>>>> of neo-nazism - that are often strongly supported by afrikaners
>>>> of all social strata. There were the incarcerations without
>>>> trial and there were the evil experiments on people - think
>>>> Mengele, think Dr Death....
>>>>
>>>> This proved beyond mere coincidence that Nazism and boERdom are
>>>> one and the same and while the former have been exposed to the
>>>> Nuremburg Trials, the latter, the boERS, must still be held to
>>>> account for their attrocities. How will we achieve this
>>>> appropriate outcome you may well ask? This will occur with the
>>>> realisation of the government that the afrikaners have no place
>>>> in SAfrica and deports them all to Holland where they will among
>>>> their original settler relatives.
>>>>
>>>> An international tribunal should then be established and anyone
>>>> with a boER name like van der Merwe and Greyling should be tried
>>>> and receive life imprisonment. It should be established along
>>>> the lines of the Kangaroo courts of Apartheid - where all blacks
>>>> were guilty by virtue of their blackness. Any boER that was not
>>>> directly implicated should be deported to Holland.
>>>>
>>>> The world needs to be aware of the attrocities committed by
>>>> these evil animals - despite their vigorous attempts to suppress
>>>> the truth. The boER is guilty and should receive punishment to
>>>> fit the crime. The only appropriate outcome in this instance is
>>>> life imprisonment. THE TRUTH WILL NEVER BE SILENCED...
>>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
|
|
|
Re: Afrikaner Holocaust [boodskap #106431 is 'n antwoord op boodskap #106426] |
Vr, 14 Oktober 2005 07:39 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis interessant. Ek wonder as mens die pro-rata syfers in die hande kon
kry van wit moorde teenoor wit getalle en swart moorde teenoor swart
getalle? Ek neem maar aan dat die meeste swart moorde nie in die groot
koerante en ander nuus juis dekking kry nie. Daar was mos in die verlede
iets soos die RGN verslag wat hierdie statistieke aangedui het?
"Annette" skryf in boodskap news:dingls$o45$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy is nou bietjie eenogig.
> Toegegee, ons weet van baie meer plaasmoorde, en die paar skuldiges wat
> gevang was, was heel toevallig swart.
> Daar word egter ook deesdae veel meer moorde gepleeg " as voorheen" onder
> die swartes.
> Daar sit nie net swart moordenaars in die tronk nie.
> Wittes, bruines en Indiërs pleeg ook moord.
> As mens nou moet veralgemeen, sou ek sê dat die meeste swartes wat moord
> pleeg nie hul slagoffers geken het nie, maar die ander groepe se
> moordenaars ken meestal hul slagoffers.
> As ek nou so bietjie terugdink aan moordsake en skuldigbevindings wat die
> nuus gehaal het die afgelope maand:
> Twee wittes, een swarte met 'n lae intellek wat glo net gemoor het in
> opdrag
> van sy baas ( selle verskoning wat soldate en "veiligheidspolisie" het ),
> en
> een swarte - 'n eks-polisieman wat volhou hy is nie skuldig nie ( hy is
> gister skuldig bevind en sal volgende maand gestraf word).
> Die twee wittes was die baas van die plaas wat 'n werker, erg gewond maar
> nog lewendig, in 'n leeukamp laat gooi het, en 'n oud- hoofrekenmeester
> van
> die Rembrandtgroep wat sy vrou voor gaste by 'n aandete by hul huis
> vermoor
> het.
> Tans is daar nog 'n saak aan die gang - 'n wit vrou van Hollandse
> oorsprong,
> wat saam met haar geliefde, 'n bruin, getroude,
> ekspolisieman-sekerheidswag-
> haar man se dood beplan en uitgevoer het.
> Ek het vir iemand wat in 'n tronk werk gevra, en hy het bevestig dat die
> moordenaars in die tronk die bevolkingsamestelling verteenwoordig:)))
>
> Daar - binne 'n kwessie van 'n maand 3 moordsake waarby wittes teenwoordig
> is ( Een is al skuldig bevind en gestraf, een is skuldig bevind en die
> straf
> moet nog gelewer word, en die derde staan nie 'n mosterdsaadjie se kans om
> onskuldig bevind te word nie)- in teenstelling met " voorheen" toe daar
> skaars 'n moordsaak met 'n wit beskuldigde een maal in 5 jaar was.
>
> --
> Groetnis
> Annette
>> Dink aan al die plaasmoorde deur die nuwe regerings ondersteuners , maw
>> SWARTES
>> dink dis al baie meer as al die voorafgaande jare
>> "boER Alert" wrote in message
>> news:D2ZCUYLQ38638.2645833333@anonymous.poster...
>>> Consider for a moment the crimes perpetrated by afrikaners in
>>> SAfrica during their heinous and criminal oppressive reign over
>>> all SAfricans.
>>>
>>> There are a number of similarities between the murderous actions
>>> of the afrikaners and the actions of the nazis during WWII.
>>>
>>> The scene is similar if you consider the ideologies. Both
>>> opressive, both about the "VOLK", both underpinned by racial
>>> supremacy and both seeking to eradicate targeted groups through
>>> the creation of scapegoats.
>>>
>>> Both used strong mind control techniques such as brainwashing
>>> propaganda to sustain power. Both targeted the youth in the
>>> first instance - think national service for school-leavers -
>>> think Hitler Youth... need more be said?
>>>
>>> Then there is the formulation of Eugene Terreblanche like cells
>>> of neo-nazism - that are often strongly supported by afrikaners
>>> of all social strata. There were the incarcerations without
>>> trial and there were the evil experiments on people - think
>>> Mengele, think Dr Death....
>>>
>>> This proved beyond mere coincidence that Nazism and boERdom are
>>> one and the same and while the former have been exposed to the
>>> Nuremburg Trials, the latter, the boERS, must still be held to
>>> account for their attrocities. How will we achieve this
>>> appropriate outcome you may well ask? This will occur with the
>>> realisation of the government that the afrikaners have no place
>>> in SAfrica and deports them all to Holland where they will among
>>> their original settler relatives.
>>>
>>> An international tribunal should then be established and anyone
>>> with a boER name like van der Merwe and Greyling should be tried
>>> and receive life imprisonment. It should be established along
>>> the lines of the Kangaroo courts of Apartheid - where all blacks
>>> were guilty by virtue of their blackness. Any boER that was not
>>> directly implicated should be deported to Holland.
>>>
>>> The world needs to be aware of the attrocities committed by
>>> these evil animals - despite their vigorous attempts to suppress
>>> the truth. The boER is guilty and should receive punishment to
>>> fit the crime. The only appropriate outcome in this instance is
>>> life imprisonment. THE TRUTH WILL NEVER BE SILENCED...
>>>
>>>
>>>
>
|
|
|
Re: Afrikaner Holocaust [boodskap #106437 is 'n antwoord op boodskap #106426] |
Vr, 14 Oktober 2005 11:55 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" skryf
> Daar sit nie net swart moordenaars in die tronk nie.
> Wittes, bruines en Indiërs pleeg ook moord.
Vanoggend kry ons 'n oproep van ons dogter uit die
Krugerwildtuin (waar hulle toer onder die bekwame
toesig van 'n swaer van my en sy vrou.) Maar onder
al die opwindende nuus oor wat hulle alles sien en
ervaar, is die volgende stuk nuus: Hulle het ook
haar stiefdogter in Brantford hier in Ontario gebel
net voordat hulle ons gebel het, en hoor die volgende
nuus. Haar man is nie by die huis nie, want hy
het pas gehoor dat sy halfbroer in Orillia, ook in
Ontario, vermoor is en het gegaan om sy ma by
te staan. So onthou net, moorde vind oral plaas,
selfs in die "veilige" Kanada.
Gloudina
|
|
|
Re: Afrikaner Holocaust [boodskap #106439 is 'n antwoord op boodskap #106437] |
Vr, 14 Oktober 2005 13:06 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As ek nou al 'n idiotiese opmerking gehoor her, hier's hy nou! Jy oortref
jouself so van tyd tot tyd, antie, maar hierdie een vat die koek tot nou
toe...
"@rogers.com" skryf in boodskap news:5cedncgOF_0PB9LeRVn-iQ@rogers.com...
>
> "Annette" skryf So onthou net, moorde vind oral plaas,
> selfs in die "veilige" Kanada.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Vr Nov 22 11:58:32 MGT 2024
|