Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die wetter in - dead beat ma's
Die wetter in - dead beat ma's [boodskap #106440] Vr, 14 Oktober 2005 13:15
Mommy2  is tans af-lyn  Mommy2
Boodskappe: 4
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Junior Lid
Ek het vandag weer besef dat om die titel ma te drae beteken nie jy
weet wat jy doen nie. As jy my nou goed wil omkrap die dag vertel vir
my dat alle ma's se instink inskop die oomblik as geboorte skenk.

Dit is loutere snert. Ek het nog nooit geboorte geskenk nie en ek
speel ma vir drie stout bliksempies.

Ek is die enigste ma wat hulle ken aangesien sy lekker op haar gat sit
en nie eers werk nie. Sy sien hulle een keer in 6 maande en dan vertel
sy my hoe ek haar kinders teen haar opsteek.

Bull shit! Lig jou gat en werk soos die res van ons en betaal eers jou
4 jaar agterstallige onderhoud voor jy vir my kom preek.

Hoekom as 'n pa nie onderhoud betaal nie is hy laer as slang k@K maar
as ma's dit doen is dit glad nie 'n probleem nie.

In watter tipe land bly ons!!!!
Vorige onderwerp: Re: Afrikaner Holocaust
Volgende onderwerp: boertjies rule...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 17:43:57 MGT 2024