Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stink muishonde.......
Stink muishonde....... [boodskap #106276] Ma, 03 Oktober 2005 14:48
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het julle al die grappie gehoor van die ou en sy vrou wat in die wildtuin ry
en hulle sien 'n klein muishondjie in die pad, stoksielalleen. Die vrou
kry hom jammer en dwing haar man om die diertjie op te laai. Hulle ry so
'n ent en sien toe 'n natuuurbewaringsbakkie nader kom.
'Wat maak ons nou?' wil die vrou benoud weet.
'Vinnig, druk hom onder jou rok in,' se die man.
'Wat van die stank?' wil die vrou weet.
'Druk sy neusie toe,' se haar man.

Of: Die dokter speel woensdagmiddag golf en is al lekker besig by die 19de
putjie om die sorge van sy swak golf te verdrink, toe daar 'n ou instorm:
'Dokter, dokter, ek het my vrou met 'n golfbal raakgeslaan, kom gou!'
'Waar?' vra die dokter.
'Tussen die eerste en tweede gat,' se die ou.
'Jy los nie baie plek vir 'n pleister nie, of hoe?' se die dokter
droog.
Vorige onderwerp: Re: Gloudina [en Kanada] se robbe...
Volgende onderwerp: Re: Announcement: African Economic Group Organization
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 22 12:16:16 MGT 2024