Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Gloudina [en Kanada] se robbe...
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106258] Ma, 03 Oktober 2005 06:57 na volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Onwillekeurig laat dit my dink aan my oorlede oupa se karakoelplaas tussen
Karasburg en Keetmanshoop in Namibië, waar ek as kind verskeie kere gesien
het hoe dag-oud lammetjies vir hulle velle geslag is.

"Suidwester" skryf in boodskap news:hJqdnZJzAd15V93eRVn-pg@is.co.za...
> Dis so jammer Kanada het nie Mnet nie want dan sou die antie mooi kon sien
> hoe haar land oor 'n miljoen robbe vrekgeslaan het die afgelope drie jaar.
> Die rooi bloed op die wit sneeu sou haar bloeddorstigheid wel bevredig
> het. Sy sou in ekstase gewees het om te sien hoe slaat hulle die robbe
> vrek oor die kop en slag sommer sy vel af daar op die sneeu terwyl die rob
> nog nie heeltemal dood is nie.
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106265 is 'n antwoord op boodskap #106258] Ma, 03 Oktober 2005 07:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 3 Oct 2005 08:57:47 +0200, "Francois Human"
wrote:

> Onwillekeurig laat dit my dink aan my oorlede oupa se karakoelplaas tussen
> Karasburg en Keetmanshoop in Namibië, waar ek as kind verskeie kere gesien
> het hoe dag-oud lammetjies vir hulle velle geslag is.

Doen hulle dit nog?

>
> "Suidwester" wrote in message
> news:hJqdnZJzAd15V93eRVn-pg@is.co.za...
>> Dis so jammer Kanada het nie Mnet nie want dan sou die antie mooi kon sien
>> hoe haar land oor 'n miljoen robbe vrekgeslaan het die afgelope drie jaar.
>> Die rooi bloed op die wit sneeu sou haar bloeddorstigheid wel bevredig
>> het. Sy sou in ekstase gewees het om te sien hoe slaat hulle die robbe
>> vrek oor die kop en slag sommer sy vel af daar op die sneeu terwyl die rob
>> nog nie heeltemal dood is nie.
>
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106267 is 'n antwoord op boodskap #106258] Ma, 03 Oktober 2005 11:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Francois Human" wrote in message
news:1128322745.cb813e07a6358dad1127d1b05a60470f@teranews...
> Onwillekeurig laat dit my dink aan my oorlede oupa se karakoelplaas tussen
> Karasburg en Keetmanshoop in Namibië, waar ek as kind verskeie kere gesien
> het hoe dag-oud lammetjies vir hulle velle geslag is.
-----Nie meer so baie nie want pelspryse het geval vir 'n hele aantal jare
en die vleisproduksie van skaap het meer winsgewend geraak, maar karakoel is
besig om 'n terugkeer te maak. Pelspryse is enorm op die oomblik en meer
en meer boere kyk weer daarna. Ek self sal nooit 'n lammer kan slag nie,
maar die ouens wat daarmee boer, reken dis 'n mak dier wat vir die doel
geteel word.
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106268 is 'n antwoord op boodskap #106265] Ma, 03 Oktober 2005 11:01 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nie meer so baie nie want vleisproduksie het meer winsgewend geraak.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:b2p1k19a1a9js3ts4pnjl500173ju9r6ib@4ax.com...
> On Mon, 3 Oct 2005 08:57:47 +0200, "Francois Human"
> wrote:
>
> tussen
>> Karasburg en Keetmanshoop in Namibië, waar ek as kind verskeie kere gesien
>> het hoe dag-oud lammetjies vir hulle velle geslag is.
>
> Doen hulle dit nog?
>
>

>> "Suidwester" wrote in message
>> news:hJqdnZJzAd15V93eRVn-pg@is.co.za...
>>> Dis so jammer Kanada het nie Mnet nie want dan sou die antie mooi kon
>>> sien
>>> hoe haar land oor 'n miljoen robbe vrekgeslaan het die afgelope drie
>>> jaar.
>>> Die rooi bloed op die wit sneeu sou haar bloeddorstigheid wel bevredig
>>> het. Sy sou in ekstase gewees het om te sien hoe slaat hulle die robbe
>>> vrek oor die kop en slag sommer sy vel af daar op die sneeu terwyl die
>>> rob
>>> nog nie heeltemal dood is nie.

>
Vorige onderwerp: Re: ANC se wiele kom af - sê Max du Preez
Volgende onderwerp: Stink muishonde.......
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 18:32:26 MGT 2024