|
|
Re: Enige persone..... [boodskap #106168 is 'n antwoord op boodskap #106164] |
Wo, 28 September 2005 14:08 |
Deneile
Boodskappe: 202 Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ag soos die ouens wat saam gepoel het en so 'n moerse klomp kaartjies gekoop
het totdat een lyntjie vir hulle 'n paar mils ingebring het, ek dink hulle
was van die Kaap. Miskien bv. gee elke man 'n R10 en van die geld word
kaartjies gekoop......as ons 5 is word R50 se lotto gespeel enige wengeld
word verdeel deur 5 of kleiner wen geld word gebruik om weer te speel. Elke
ou gee ook nommers wat gespeel word....natuurlik gaan ons nie mekaar probeer
bevark nie, net probeer om die bleddie lotto te bevark....
"kaalbaster" wrote in message
news:1127915480.126301.179050@g44g2000cwa.googlegroups.com.. .
>
> Deneile wrote:
>> wat saam met my 'n lotto poel wil begin?
>
> Hoe wil jy dit doen - verduidelik asb.
>
|
|
|
Re: Enige persone..... [boodskap #106169 is 'n antwoord op boodskap #106168] |
Wo, 28 September 2005 14:13 |
kaalbaster
Boodskappe: 108 Geregistreer: September 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Deneile wrote:
> Ag soos die ouens wat saam gepoel het en so 'n moerse klomp kaartjies gekoop
> het totdat een lyntjie vir hulle 'n paar mils ingebring het, ek dink hulle
> was van die Kaap. Miskien bv. gee elke man 'n R10 en van die geld word
> kaartjies gekoop......as ons 5 is word R50 se lotto gespeel enige wengeld
> word verdeel deur 5 of kleiner wen geld word gebruik om weer te speel. Elke
> ou gee ook nommers wat gespeel word....natuurlik gaan ons nie mekaar probeer
> bevark nie, net probeer om die bleddie lotto te bevark....
ok, klink nice - maar hoe gaan ons die bv. R10 de by mekaar uitkry?
Bank transfers?
>
>
> "kaalbaster" wrote in message
> news:1127915480.126301.179050@g44g2000cwa.googlegroups.com.. .
>>
>> Deneile wrote:
>>> wat saam met my 'n lotto poel wil begin?
>>
>> Hoe wil jy dit doen - verduidelik asb.
>>
|
|
|
Re: Enige persone..... [boodskap #106170 is 'n antwoord op boodskap #106169] |
Wo, 28 September 2005 14:15 |
Deneile
Boodskappe: 202 Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jip, email van gescande lotto slips sodat almal kan sien wat gespeel was en
kan check wat die winnings was.....
"kaalbaster" wrote in message
news:1127916794.764882.123800@g43g2000cwa.googlegroups.com.. .
>
> Deneile wrote:
>> Ag soos die ouens wat saam gepoel het en so 'n moerse klomp kaartjies
>> gekoop
>> het totdat een lyntjie vir hulle 'n paar mils ingebring het, ek dink
>> hulle
>> was van die Kaap. Miskien bv. gee elke man 'n R10 en van die geld word
>> kaartjies gekoop......as ons 5 is word R50 se lotto gespeel enige wengeld
>> word verdeel deur 5 of kleiner wen geld word gebruik om weer te speel.
>> Elke
>> ou gee ook nommers wat gespeel word....natuurlik gaan ons nie mekaar
>> probeer
>> bevark nie, net probeer om die bleddie lotto te bevark....
>
> ok, klink nice - maar hoe gaan ons die bv. R10 de by mekaar uitkry?
> Bank transfers?
>> "kaalbaster" wrote in message
>> news:1127915480.126301.179050@g44g2000cwa.googlegroups.com.. .
>>>
>>> Deneile wrote:
>>>> wat saam met my 'n lotto poel wil begin?
>>>
>>> Hoe wil jy dit doen - verduidelik asb.
>>>
>
|
|
|
Re: Enige persone..... [boodskap #106186 is 'n antwoord op boodskap #106170] |
Do, 29 September 2005 05:24 |
kaalbaster
Boodskappe: 108 Geregistreer: September 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Deneile wrote:
> Jip, email van gescande lotto slips sodat almal kan sien wat gespeel was en
> kan check wat die winnings was.....
>
Great, kry die mense bymekaar!
>
>
> "kaalbaster" wrote in message
> news:1127916794.764882.123800@g43g2000cwa.googlegroups.com.. .
>>
>> Deneile wrote:
>>> Ag soos die ouens wat saam gepoel het en so 'n moerse klomp kaartjies
>>> gekoop
>>> het totdat een lyntjie vir hulle 'n paar mils ingebring het, ek dink
>>> hulle
>>> was van die Kaap. Miskien bv. gee elke man 'n R10 en van die geld word
>>> kaartjies gekoop......as ons 5 is word R50 se lotto gespeel enige wengeld
>>> word verdeel deur 5 of kleiner wen geld word gebruik om weer te speel.
>>> Elke
>>> ou gee ook nommers wat gespeel word....natuurlik gaan ons nie mekaar
>>> probeer
>>> bevark nie, net probeer om die bleddie lotto te bevark....
>>
>> ok, klink nice - maar hoe gaan ons die bv. R10 de by mekaar uitkry?
>> Bank transfers?
>
>
>>> "kaalbaster" wrote in message
>>> news:1127915480.126301.179050@g44g2000cwa.googlegroups.com.. .
>>>>
>>>> Deneile wrote:
>>>> > wat saam met my 'n lotto poel wil begin?
>>>>
>>>> Hoe wil jy dit doen - verduidelik asb.
>>>>
>>
|
|
|
Re: Enige persone..... [boodskap #106234 is 'n antwoord op boodskap #106186] |
Sa, 01 Oktober 2005 17:07 |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
klink OK
solank jy net nie familie van my is nie, want ek doen nie sake met familie
nie.
"kaalbaster" wrote in message
news:1127971456.914691.126600@g14g2000cwa.googlegroups.com.. .
>
> Deneile wrote:
>> Jip, email van gescande lotto slips sodat almal kan sien wat gespeel was
>> en
>> kan check wat die winnings was.....
>
> Great, kry die mense bymekaar!
>> "kaalbaster" wrote in message
>> news:1127916794.764882.123800@g43g2000cwa.googlegroups.com.. .
>>>
>>> Deneile wrote:
>>>> Ag soos die ouens wat saam gepoel het en so 'n moerse klomp kaartjies
>>>> gekoop
>>>> het totdat een lyntjie vir hulle 'n paar mils ingebring het, ek dink
>>>> hulle
>>>> was van die Kaap. Miskien bv. gee elke man 'n R10 en van die geld
>>>> word
>>>> kaartjies gekoop......as ons 5 is word R50 se lotto gespeel enige
>>>> wengeld
>>>> word verdeel deur 5 of kleiner wen geld word gebruik om weer te speel.
>>>> Elke
>>>> ou gee ook nommers wat gespeel word....natuurlik gaan ons nie mekaar
>>>> probeer
>>>> bevark nie, net probeer om die bleddie lotto te bevark....
>>>
>>> ok, klink nice - maar hoe gaan ons die bv. R10 de by mekaar uitkry?
>>> Bank transfers?
>>
>>
>>>> "kaalbaster" wrote in message
>>>> news:1127915480.126301.179050@g44g2000cwa.googlegroups.com.. .
>>>> >
>>>> > Deneile wrote:
>>>> >> wat saam met my 'n lotto poel wil begin?
>>>> >
>>>> > Hoe wil jy dit doen - verduidelik asb.
>>>> >
>>>
>
|
|
|