Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Two Sharps
Two Sharps [boodskap #106081] Vr, 23 September 2005 09:47 na volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Speel maar darem lekker Boere musiek....ek like dit as die ouens daai Banjo
so tune dat dit lyk of die die ou se hand 'n kittelaar bespeel, :p! En as
die ouens daai konsertina so wikkel en pomp laat hy klink soos "jinne maar
nou speel die ou darem lekker" in 'n Tolle aksent. Gisteraand was meet
tradiosioneel "unplug" maar ek like as daar tromme en elek kitare is! Laas
week se Bredel jnrs het ook lekker gespeel....wat ek nou maak ek record die
program op my rekenaar en sny dit vir my ouma na dvd want sy en my oupa het
gehou om na Boere Orkes Kompetisie te luister, jislaaik my oupa kon kitaar
speel soos in strum en lead gelyk. Alhowel my tipe musiek R&B, Rock en Pop
is, is dit nogal lekker om na Boere musiek te luister, gee my liewers Boere
musiek as Country! Wens net Two Sharps op Kyknet was langer!
Re: Two Sharps [boodskap #106091 is 'n antwoord op boodskap #106081] Sa, 24 September 2005 06:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis waar - die konsertina is van die moeilikste instrumente om te kan
bespeel, indien nie die moeilikste nie.
Blykbaar is die boerekonsertina nog moeiliker om te bespeel as die Engelse
konsertina.
--
Groetnis
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:dh2q0a$ips$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Deneile - vanwaar die naam "two sharps"?
> Ek het heelwat musieke maar maak nie boeremusiek bymekaar nie.
> Desnieteenstaande geniet ek boeremusiek - bring goeie herinneringe terug.
> Soos op die radio, die ou Afrikaanse-stasie, na 'n rugbytoets gewen is.
> Wat verblydend is, is die groot aantal jongmense wat deelneem - veral die
> wat die krismiswurm speel. Dis seker een van die moeilikste instrumente?
>
Re: Two Sharps [boodskap #106096 is 'n antwoord op boodskap #106091] Sa, 24 September 2005 08:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het erens gehoor dat die harp die moeilikste is? Sallie self
wetie....speel net die fool en die radio.

"Annette" skryf in boodskap news:dh2v1v$s08$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis waar - die konsertina is van die moeilikste instrumente om te kan
> bespeel, indien nie die moeilikste nie.
> Blykbaar is die boerekonsertina nog moeiliker om te bespeel as die Engelse
> konsertina.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:dh2q0a$ips$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Deneile - vanwaar die naam "two sharps"?
>> Ek het heelwat musieke maar maak nie boeremusiek bymekaar nie.
>> Desnieteenstaande geniet ek boeremusiek - bring goeie herinneringe terug.
>> Soos op die radio, die ou Afrikaanse-stasie, na 'n rugbytoets gewen is.
>> Wat verblydend is, is die groot aantal jongmense wat deelneem - veral die
>> wat die krismiswurm speel. Dis seker een van die moeilikste instrumente?


>
Re: Two Sharps [boodskap #106105 is 'n antwoord op boodskap #106081] Sa, 24 September 2005 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Deneile - vanwaar die naam "two sharps"?
Ek het heelwat musieke maar maak nie boeremusiek bymekaar nie.
Desnieteenstaande geniet ek boeremusiek - bring goeie herinneringe terug.
Soos op die radio, die ou Afrikaanse-stasie, na 'n rugbytoets gewen is.
Wat verblydend is, is die groot aantal jongmense wat deelneem - veral die
wat die krismiswurm speel. Dis seker een van die moeilikste instrumente?
Re: Two Sharps [boodskap #106123 is 'n antwoord op boodskap #106096] Ma, 26 September 2005 15:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek vermoed enige strykinstrument soos viool ens. sal menige ander instrument
'n goeie "go" gee.

"Suidwester" skryf in boodskap news:rf-dnYG6EPAenqjenZ2dnUVZ_s-dnZ2d@is.co.za...
> Ek het erens gehoor dat die harp die moeilikste is? Sallie self
> wetie....speel net die fool en die radio.
> "Annette" wrote in message
> news:dh2v1v$s08$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis waar - die konsertina is van die moeilikste instrumente om te kan
>> bespeel, indien nie die moeilikste nie.
>> Blykbaar is die boerekonsertina nog moeiliker om te bespeel as die
>> Engelse
>> konsertina.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Jonas" wrote in message
>> news:dh2q0a$ips$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Deneile - vanwaar die naam "two sharps"?
>>> Ek het heelwat musieke maar maak nie boeremusiek bymekaar nie.
>>> Desnieteenstaande geniet ek boeremusiek - bring goeie herinneringe
>>> terug.
>>> Soos op die radio, die ou Afrikaanse-stasie, na 'n rugbytoets gewen is.
>>> Wat verblydend is, is die groot aantal jongmense wat deelneem - veral
>>> die
>>> wat die krismiswurm speel. Dis seker een van die moeilikste instrumente?
>
Re: Two Sharps [boodskap #106127 is 'n antwoord op boodskap #106123] Di, 27 September 2005 06:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien nou eers die boodskap string, ek weet nie waar die naam "Two Sharps"
vandaan kom nie Jonas. Ek het maar per ongeluk gekyk wat op die program
aan gaan. Wat van om die saag te bespeel is dit ook nie moeilik nie, en wat
se klomp knoppies is op die kant van die konsertina, is dit die note? Dit
sal natuurlik moelik wees om die Engelse konsertina te speel met 'n
Afrikaanse aksent soos in Known Gods maar in al die die flieks en pop
stukkies is 'n engel se instrument mos die harp! :)

"Francois Human" wrote in message
news:1127750202.4c938df976eed5c536143d37b2a0c8a9@teranews...
> Ek vermoed enige strykinstrument soos viool ens. sal menige ander
> instrument 'n goeie "go" gee.
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:rf-dnYG6EPAenqjenZ2dnUVZ_s-dnZ2d@is.co.za...
>> Ek het erens gehoor dat die harp die moeilikste is? Sallie self
>> wetie....speel net die fool en die radio.
>> "Annette" wrote in message
>> news:dh2v1v$s08$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dis waar - die konsertina is van die moeilikste instrumente om te kan
>>> bespeel, indien nie die moeilikste nie.
>>> Blykbaar is die boerekonsertina nog moeiliker om te bespeel as die
>>> Engelse
>>> konsertina.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:dh2q0a$ips$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Deneile - vanwaar die naam "two sharps"?
>>>> Ek het heelwat musieke maar maak nie boeremusiek bymekaar nie.
>>>> Desnieteenstaande geniet ek boeremusiek - bring goeie herinneringe
>>>> terug.
>>>> Soos op die radio, die ou Afrikaanse-stasie, na 'n rugbytoets gewen is.
>>>> Wat verblydend is, is die groot aantal jongmense wat deelneem - veral
>>>> die
>>>> wat die krismiswurm speel. Dis seker een van die moeilikste
>>>> instrumente?
>>
>
Re: Two Sharps [boodskap #106133 is 'n antwoord op boodskap #106123] Di, 27 September 2005 06:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mag wees - maar offisieel is die konsertina die moeilikste instrument om te
bespeel, en die doedelsak is tweede.
Dit is hoekom jy nie simfonieorkeste met doedelsakke en konsertinas kry
nie;)))
--
Groetnis
Annette
"Francois Human" wrote in message
news:1127750202.4c938df976eed5c536143d37b2a0c8a9@teranews...
> Ek vermoed enige strykinstrument soos viool ens. sal menige ander instrument
> 'n goeie "go" gee.
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:rf-dnYG6EPAenqjenZ2dnUVZ_s-dnZ2d@is.co.za...
>> Ek het erens gehoor dat die harp die moeilikste is? Sallie self
>> wetie....speel net die fool en die radio.
>> "Annette" wrote in message
>> news:dh2v1v$s08$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dis waar - die konsertina is van die moeilikste instrumente om te kan
>>> bespeel, indien nie die moeilikste nie.
>>> Blykbaar is die boerekonsertina nog moeiliker om te bespeel as die
>>> Engelse
>>> konsertina.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:dh2q0a$ips$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Deneile - vanwaar die naam "two sharps"?
>>>> Ek het heelwat musieke maar maak nie boeremusiek bymekaar nie.
>>>> Desnieteenstaande geniet ek boeremusiek - bring goeie herinneringe terug.
>>>> Soos op die radio, die ou Afrikaanse-stasie, na 'n rugbytoets gewen is.
>>>> Wat verblydend is, is die groot aantal jongmense wat deelneem - veral die
>>>> wat die krismiswurm speel. Dis seker een van die moeilikste instrumente?
>>
>
Re: Two Sharps [boodskap #106134 is 'n antwoord op boodskap #106127] Di, 27 September 2005 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Deneile, elke knoppie aan weerskante van die konsertina is twee note - een
noot vir die instoot, en een noot vir die uittrek.
Sheeezzz! Vir so 'n lelike instument, is dit nogal seksie:))))))
--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:dhaoaq$ne2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sien nou eers die boodskap string, ek weet nie waar die naam "Two Sharps"
> vandaan kom nie Jonas. Ek het maar per ongeluk gekyk wat op die program
> aan gaan. Wat van om die saag te bespeel is dit ook nie moeilik nie, en wat
> se klomp knoppies is op die kant van die konsertina, is dit die note? Dit
> sal natuurlik moelik wees om die Engelse konsertina te speel met 'n
> Afrikaanse aksent soos in Known Gods maar in al die die flieks en pop
> stukkies is 'n engel se instrument mos die harp! :)
>
>
> "Francois Human" wrote in message
> news:1127750202.4c938df976eed5c536143d37b2a0c8a9@teranews...
>> Ek vermoed enige strykinstrument soos viool ens. sal menige ander
>> instrument 'n goeie "go" gee.
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:rf-dnYG6EPAenqjenZ2dnUVZ_s-dnZ2d@is.co.za...
>>> Ek het erens gehoor dat die harp die moeilikste is? Sallie self
>>> wetie....speel net die fool en die radio.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:dh2v1v$s08$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Dis waar - die konsertina is van die moeilikste instrumente om te kan
>>>> bespeel, indien nie die moeilikste nie.
>>>> Blykbaar is die boerekonsertina nog moeiliker om te bespeel as die
>>>> Engelse
>>>> konsertina.
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:dh2q0a$ips$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Deneile - vanwaar die naam "two sharps"?
>>>> > Ek het heelwat musieke maar maak nie boeremusiek bymekaar nie.
>>>> > Desnieteenstaande geniet ek boeremusiek - bring goeie herinneringe
>>>> > terug.
>>>> > Soos op die radio, die ou Afrikaanse-stasie, na 'n rugbytoets gewen is.
>>>> > Wat verblydend is, is die groot aantal jongmense wat deelneem - veral
>>>> > die
>>>> > wat die krismiswurm speel. Dis seker een van die moeilikste
>>>> > instrumente?
>>>
>>
>
Re: Two Sharps [boodskap #106136 is 'n antwoord op boodskap #106134] Di, 27 September 2005 07:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
"n klomp stote totdat jy by fyndraai kom, dan is dit ligte pompies!

"Annette" skryf in boodskap news:dharb0$16f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Deneile, elke knoppie aan weerskante van die konsertina is twee note - een
> noot vir die instoot, en een noot vir die uittrek.
> Sheeezzz! Vir so 'n lelike instument, is dit nogal seksie:))))))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Deneile" wrote in message
> news:dhaoaq$ne2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek sien nou eers die boodskap string, ek weet nie waar die naam "Two Sharps"
>> vandaan kom nie Jonas. Ek het maar per ongeluk gekyk wat op die program
>> aan gaan. Wat van om die saag te bespeel is dit ook nie moeilik nie, en wat
>> se klomp knoppies is op die kant van die konsertina, is dit die note?
>> Dit
>> sal natuurlik moelik wees om die Engelse konsertina te speel met 'n
>> Afrikaanse aksent soos in Known Gods maar in al die die flieks en pop
>> stukkies is 'n engel se instrument mos die harp! :)

>> "Francois Human" wrote in message
>> news:1127750202.4c938df976eed5c536143d37b2a0c8a9@teranews...
>>> Ek vermoed enige strykinstrument soos viool ens. sal menige ander
>>> instrument 'n goeie "go" gee.
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:rf-dnYG6EPAenqjenZ2dnUVZ_s-dnZ2d@is.co.za...
>>>> Ek het erens gehoor dat die harp die moeilikste is? Sallie self
>>>> wetie....speel net die fool en die radio.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:dh2v1v$s08$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Dis waar - die konsertina is van die moeilikste instrumente om te kan
>>>> > bespeel, indien nie die moeilikste nie.
>>>> > Blykbaar is die boerekonsertina nog moeiliker om te bespeel as die
>>>> > Engelse
>>>> > konsertina.
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> > "Jonas" wrote in message
>>>> > news:dh2q0a$ips$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> Deneile - vanwaar die naam "two sharps"?
>>>> >> Ek het heelwat musieke maar maak nie boeremusiek bymekaar nie.
>>>> >> Desnieteenstaande geniet ek boeremusiek - bring goeie herinneringe
>>>> >> terug.
>>>> >> Soos op die radio, die ou Afrikaanse-stasie, na 'n rugbytoets gewen is.
>>>> >> Wat verblydend is, is die groot aantal jongmense wat deelneem -
>>>> >> veral
>>>> >> die
>>>> >> wat die krismiswurm speel. Dis seker een van die moeilikste
>>>> >> instrumente?
>>>>
>>>
>>
>
Re: Two Sharps [boodskap #106152 is 'n antwoord op boodskap #106136] Wo, 28 September 2005 07:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Rautenbach  is tans af-lyn  Pieter Rautenbach
Boodskappe: 31
Geregistreer: Februarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Hallo almal,

Ek gaan gou op die musiekbus spring net om 'n paar punte i.v.m. die
moeilikheidsgraad van instrumente uit te lig. Ek wil nie hiermee sê
dat enigiemand verkeerd is nie! Ek praat grotendeels uit ondervinding.
Dis geweldig moeilik om te bepaal watter instrument die moeilikste is,
aangesien instrumente so baie van mekaar verskil. Ek dink ook moeilik
is in hierdie geval 'n relatiewe begrip en meer van toepassing op die
persoon wat nie die betrokke instrument kan speel nie. Dit wat vir een
persoon moeilik is, is nie noodwendig vir 'n ander nie (lees: talent).

As 'n mens na die viool (en ander strykers) kyk, is die moeilikste deel
daarvan sekerlik intonasie, aangesien dit nie frette soos 'n ghitaar
het nie. En as 'n mens nie die strykstok presies tussen die bord en die
brug stryk nie, kry 'n mens vreemde geluide (wat in sommige moderne
stukke wel nodig is).

Baie mense dink dat die ghitaar 'n maklike instrument is en tot 'n
sekere mate is dit seker, solank jy net wil tokkel. As jy klassieke
ghitaar wil speel is dit 'n heel ander storie.

'n Harp het 'n groot hoeveelheid snare, asook 'n aantal pedale waarmee
die toonsoort in halftone geskuif kan word. Die snare herhaal egter,
net soos elke twaalfde noot van 'n klavier (en ander klawerinstrumente)
herhaal.

Die klavier is waarskynlik die instrument wat naas die ghitaar deur die
meeste mense bespeel word. Dit maak dit natuurlik nie 'n maklike
instrument nie. Klavier se kuns lê in die vingeraksie en gebruik van
die pedaal.

'n Ander instrument (wat nog nie hier genoem is nie) is die orrel.
Meeste mense dink dat die orrel soortgelyk aan in klavier is en dis net
mooi waar die meeste mense 'n fout maak. Die tegniek verskil redelik
baie. Ook het 'n orrel meer speelborde as bv. 'n klavier -- en moenie
die voetpedale (wat ook 'n klawerbord is) vergeet nie. Die orrel is die
instrument waarop die meeste gelyktydige note gedruk kan word en
impliseer dus dat die speler noodwendig 'n groot aantal note op 'n slag
moet kan lees. Vergelyk dit met 'n stryker wat gewoonlik 'n enkel
melodie of gereeld 'n tweestemmige lyn moet lees. Deel van die kuns om
die orrel te bespeel is die registrasie -- m.a.w. die keuse kan
registers (pypreekse) om sekere klanke of effekte te verkry.

En wat van blaasintrumente, bv. die hobo en franse horing? Beide is
ontsaglik moeilik om te blaas.

Dan is daar ook die instrumente vir perkussie. Om tromme te speel moet
jy 'n ongelooflike aanvoeling vir ritme hê. Alhoewel 'n goeie musikant
in die algemeen goeie ritme moet hê, beteken dit nie enige musikant
kan tromme speel nie. En wie't al iemand 'n marimba met twee stokkies
in elke hand sien speel?

Die konsertina-familie verskil van meeste ander instrumente in 'n
belangrike opsig: 'n konsertina word vir 'n spesifieke toonsoort
gestem. Dit kan dan bv. net in C majeur speel. Anders as ander
instrumente kan jy dus nie in enige toonsoort speel nie. Om egter
daardie knoppies te druk is 'n kuns, asook om die wind so te beheer dat
'n eweredige klank uitkom.

Dan is daar ook die menslike stem -- die mees veelsydige van al die
instrumente.

Ek dink elke instrument moet op sy eie meriete beoordeel word. Om een
van die wêreld se bestes te wees vra vir hope talent en toewyding,
hetsy jy 'n liedjieskrywer is, 'n sanger is of 'n instrument bespeel --
pop of klassiek.

Groete
Pieter
Re: Two Sharps [boodskap #106174 is 'n antwoord op boodskap #106152] Wo, 28 September 2005 14:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
My klasifikasie berus op my probeerslag met vele instrumente, en dit wat ek
persoonlik die moeilikste gevind het.
Al die instumente wat jy genoem het, en nog 'n paar meer, het ek al probeer
speel.

Ek gee toe dat 'n mens 'n sekere aanvoeling en talent vir 'n bepaalde
instrument kan hê om dit goed te kan bespeel.
Maar net van uitprobeer, kom mens gou agter watter instrumente vereis 'n
bietjie meer dinkwerk en energie om net om 'n paar note te kan speel.
--
Groetnis
Annette
"Pieter Rautenbach" wrote in message
news:1127893803.492693.226970@f14g2000cwb.googlegroups.com.. .
Hallo almal,

Ek gaan gou op die musiekbus spring net om 'n paar punte i.v.m. die
moeilikheidsgraad van instrumente uit te lig. Ek wil nie hiermee sê
dat enigiemand verkeerd is nie! Ek praat grotendeels uit ondervinding.
Dis geweldig moeilik om te bepaal watter instrument die moeilikste is,
aangesien instrumente so baie van mekaar verskil. Ek dink ook moeilik
is in hierdie geval 'n relatiewe begrip en meer van toepassing op die
persoon wat nie die betrokke instrument kan speel nie. Dit wat vir een
persoon moeilik is, is nie noodwendig vir 'n ander nie (lees: talent).

As 'n mens na die viool (en ander strykers) kyk, is die moeilikste deel
daarvan sekerlik intonasie, aangesien dit nie frette soos 'n ghitaar
het nie. En as 'n mens nie die strykstok presies tussen die bord en die
brug stryk nie, kry 'n mens vreemde geluide (wat in sommige moderne
stukke wel nodig is).

Baie mense dink dat die ghitaar 'n maklike instrument is en tot 'n
sekere mate is dit seker, solank jy net wil tokkel. As jy klassieke
ghitaar wil speel is dit 'n heel ander storie.

'n Harp het 'n groot hoeveelheid snare, asook 'n aantal pedale waarmee
die toonsoort in halftone geskuif kan word. Die snare herhaal egter,
net soos elke twaalfde noot van 'n klavier (en ander klawerinstrumente)
herhaal.

Die klavier is waarskynlik die instrument wat naas die ghitaar deur die
meeste mense bespeel word. Dit maak dit natuurlik nie 'n maklike
instrument nie. Klavier se kuns lê in die vingeraksie en gebruik van
die pedaal.

'n Ander instrument (wat nog nie hier genoem is nie) is die orrel.
Meeste mense dink dat die orrel soortgelyk aan in klavier is en dis net
mooi waar die meeste mense 'n fout maak. Die tegniek verskil redelik
baie. Ook het 'n orrel meer speelborde as bv. 'n klavier -- en moenie
die voetpedale (wat ook 'n klawerbord is) vergeet nie. Die orrel is die
instrument waarop die meeste gelyktydige note gedruk kan word en
impliseer dus dat die speler noodwendig 'n groot aantal note op 'n slag
moet kan lees. Vergelyk dit met 'n stryker wat gewoonlik 'n enkel
melodie of gereeld 'n tweestemmige lyn moet lees. Deel van die kuns om
die orrel te bespeel is die registrasie -- m.a.w. die keuse kan
registers (pypreekse) om sekere klanke of effekte te verkry.

En wat van blaasintrumente, bv. die hobo en franse horing? Beide is
ontsaglik moeilik om te blaas.

Dan is daar ook die instrumente vir perkussie. Om tromme te speel moet
jy 'n ongelooflike aanvoeling vir ritme hê. Alhoewel 'n goeie musikant
in die algemeen goeie ritme moet hê, beteken dit nie enige musikant
kan tromme speel nie. En wie't al iemand 'n marimba met twee stokkies
in elke hand sien speel?

Die konsertina-familie verskil van meeste ander instrumente in 'n
belangrike opsig: 'n konsertina word vir 'n spesifieke toonsoort
gestem. Dit kan dan bv. net in C majeur speel. Anders as ander
instrumente kan jy dus nie in enige toonsoort speel nie. Om egter
daardie knoppies te druk is 'n kuns, asook om die wind so te beheer dat
'n eweredige klank uitkom.

Dan is daar ook die menslike stem -- die mees veelsydige van al die
instrumente.

Ek dink elke instrument moet op sy eie meriete beoordeel word. Om een
van die wêreld se bestes te wees vra vir hope talent en toewyding,
hetsy jy 'n liedjieskrywer is, 'n sanger is of 'n instrument bespeel --
pop of klassiek.

Groete
Pieter
Re: Two Sharps [boodskap #106242 is 'n antwoord op boodskap #106152] So, 02 Oktober 2005 09:45 Na vorige boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Pieter

Ouens soos ek wat net met een vinger op 'n klawerinstrument 'n geluidjie
uitgebeur kry, verloor maklik perspektief as dit by musiekinstrumente kom.

Soois

"Pieter Rautenbach" wrote in message
news:1127893803.492693.226970@f14g2000cwb.googlegroups.com.. .
Hallo almal,

Ek gaan gou op die musiekbus spring net om 'n paar punte i.v.m. die
moeilikheidsgraad van instrumente uit te lig. Ek wil nie hiermee sê
dat enigiemand verkeerd is nie! Ek praat grotendeels uit ondervinding.
Dis geweldig moeilik om te bepaal watter instrument die moeilikste is,
aangesien instrumente so baie van mekaar verskil. Ek dink ook moeilik
is in hierdie geval 'n relatiewe begrip en meer van toepassing op die
persoon wat nie die betrokke instrument kan speel nie. Dit wat vir een
persoon moeilik is, is nie noodwendig vir 'n ander nie (lees: talent).

As 'n mens na die viool (en ander strykers) kyk, is die moeilikste deel
daarvan sekerlik intonasie, aangesien dit nie frette soos 'n ghitaar
het nie. En as 'n mens nie die strykstok presies tussen die bord en die
brug stryk nie, kry 'n mens vreemde geluide (wat in sommige moderne
stukke wel nodig is).

Baie mense dink dat die ghitaar 'n maklike instrument is en tot 'n
sekere mate is dit seker, solank jy net wil tokkel. As jy klassieke
ghitaar wil speel is dit 'n heel ander storie.

'n Harp het 'n groot hoeveelheid snare, asook 'n aantal pedale waarmee
die toonsoort in halftone geskuif kan word. Die snare herhaal egter,
net soos elke twaalfde noot van 'n klavier (en ander klawerinstrumente)
herhaal.

Die klavier is waarskynlik die instrument wat naas die ghitaar deur die
meeste mense bespeel word. Dit maak dit natuurlik nie 'n maklike
instrument nie. Klavier se kuns lê in die vingeraksie en gebruik van
die pedaal.

'n Ander instrument (wat nog nie hier genoem is nie) is die orrel.
Meeste mense dink dat die orrel soortgelyk aan in klavier is en dis net
mooi waar die meeste mense 'n fout maak. Die tegniek verskil redelik
baie. Ook het 'n orrel meer speelborde as bv. 'n klavier -- en moenie
die voetpedale (wat ook 'n klawerbord is) vergeet nie. Die orrel is die
instrument waarop die meeste gelyktydige note gedruk kan word en
impliseer dus dat die speler noodwendig 'n groot aantal note op 'n slag
moet kan lees. Vergelyk dit met 'n stryker wat gewoonlik 'n enkel
melodie of gereeld 'n tweestemmige lyn moet lees. Deel van die kuns om
die orrel te bespeel is die registrasie -- m.a.w. die keuse kan
registers (pypreekse) om sekere klanke of effekte te verkry.

En wat van blaasintrumente, bv. die hobo en franse horing? Beide is
ontsaglik moeilik om te blaas.

Dan is daar ook die instrumente vir perkussie. Om tromme te speel moet
jy 'n ongelooflike aanvoeling vir ritme hê. Alhoewel 'n goeie musikant
in die algemeen goeie ritme moet hê, beteken dit nie enige musikant
kan tromme speel nie. En wie't al iemand 'n marimba met twee stokkies
in elke hand sien speel?

Die konsertina-familie verskil van meeste ander instrumente in 'n
belangrike opsig: 'n konsertina word vir 'n spesifieke toonsoort
gestem. Dit kan dan bv. net in C majeur speel. Anders as ander
instrumente kan jy dus nie in enige toonsoort speel nie. Om egter
daardie knoppies te druk is 'n kuns, asook om die wind so te beheer dat
'n eweredige klank uitkom.

Dan is daar ook die menslike stem -- die mees veelsydige van al die
instrumente.

Ek dink elke instrument moet op sy eie meriete beoordeel word. Om een
van die wêreld se bestes te wees vra vir hope talent en toewyding,
hetsy jy 'n liedjieskrywer is, 'n sanger is of 'n instrument bespeel --
pop of klassiek.

Groete
Pieter
Vorige onderwerp: Enige persone.....
Volgende onderwerp: Bloed en wraak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 16:06:37 MGT 2024