Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Enige persone.....
Enige persone..... [boodskap #106161] Wo, 28 September 2005 13:05 na volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
wat saam met my 'n lotto poel wil begin?
Re: Enige persone..... [boodskap #106164 is 'n antwoord op boodskap #106161] Wo, 28 September 2005 13:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Deneile wrote:
> wat saam met my 'n lotto poel wil begin?

Hoe wil jy dit doen - verduidelik asb.
Re: Enige persone..... [boodskap #106168 is 'n antwoord op boodskap #106164] Wo, 28 September 2005 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ag soos die ouens wat saam gepoel het en so 'n moerse klomp kaartjies gekoop
het totdat een lyntjie vir hulle 'n paar mils ingebring het, ek dink hulle
was van die Kaap. Miskien bv. gee elke man 'n R10 en van die geld word
kaartjies gekoop......as ons 5 is word R50 se lotto gespeel enige wengeld
word verdeel deur 5 of kleiner wen geld word gebruik om weer te speel. Elke
ou gee ook nommers wat gespeel word....natuurlik gaan ons nie mekaar probeer
bevark nie, net probeer om die bleddie lotto te bevark....

"kaalbaster" wrote in message
news:1127915480.126301.179050@g44g2000cwa.googlegroups.com.. .
>
> Deneile wrote:
>> wat saam met my 'n lotto poel wil begin?
>
> Hoe wil jy dit doen - verduidelik asb.
>
Re: Enige persone..... [boodskap #106169 is 'n antwoord op boodskap #106168] Wo, 28 September 2005 14:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Deneile wrote:
> Ag soos die ouens wat saam gepoel het en so 'n moerse klomp kaartjies gekoop
> het totdat een lyntjie vir hulle 'n paar mils ingebring het, ek dink hulle
> was van die Kaap. Miskien bv. gee elke man 'n R10 en van die geld word
> kaartjies gekoop......as ons 5 is word R50 se lotto gespeel enige wengeld
> word verdeel deur 5 of kleiner wen geld word gebruik om weer te speel. Elke
> ou gee ook nommers wat gespeel word....natuurlik gaan ons nie mekaar probeer
> bevark nie, net probeer om die bleddie lotto te bevark....

ok, klink nice - maar hoe gaan ons die bv. R10 de by mekaar uitkry?
Bank transfers?
>
>
> "kaalbaster" wrote in message
> news:1127915480.126301.179050@g44g2000cwa.googlegroups.com.. .
>>
>> Deneile wrote:
>>> wat saam met my 'n lotto poel wil begin?
>>
>> Hoe wil jy dit doen - verduidelik asb.
>>
Re: Enige persone..... [boodskap #106170 is 'n antwoord op boodskap #106169] Wo, 28 September 2005 14:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jip, email van gescande lotto slips sodat almal kan sien wat gespeel was en
kan check wat die winnings was.....

"kaalbaster" wrote in message
news:1127916794.764882.123800@g43g2000cwa.googlegroups.com.. .
>
> Deneile wrote:
>> Ag soos die ouens wat saam gepoel het en so 'n moerse klomp kaartjies
>> gekoop
>> het totdat een lyntjie vir hulle 'n paar mils ingebring het, ek dink
>> hulle
>> was van die Kaap. Miskien bv. gee elke man 'n R10 en van die geld word
>> kaartjies gekoop......as ons 5 is word R50 se lotto gespeel enige wengeld
>> word verdeel deur 5 of kleiner wen geld word gebruik om weer te speel.
>> Elke
>> ou gee ook nommers wat gespeel word....natuurlik gaan ons nie mekaar
>> probeer
>> bevark nie, net probeer om die bleddie lotto te bevark....
>
> ok, klink nice - maar hoe gaan ons die bv. R10 de by mekaar uitkry?
> Bank transfers?


>> "kaalbaster" wrote in message
>> news:1127915480.126301.179050@g44g2000cwa.googlegroups.com.. .
>>>
>>> Deneile wrote:
>>>> wat saam met my 'n lotto poel wil begin?
>>>
>>> Hoe wil jy dit doen - verduidelik asb.
>>>
>
Re: Enige persone..... [boodskap #106186 is 'n antwoord op boodskap #106170] Do, 29 September 2005 05:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Deneile wrote:
> Jip, email van gescande lotto slips sodat almal kan sien wat gespeel was en
> kan check wat die winnings was.....
>

Great, kry die mense bymekaar!
>
>
> "kaalbaster" wrote in message
> news:1127916794.764882.123800@g43g2000cwa.googlegroups.com.. .
>>
>> Deneile wrote:
>>> Ag soos die ouens wat saam gepoel het en so 'n moerse klomp kaartjies
>>> gekoop
>>> het totdat een lyntjie vir hulle 'n paar mils ingebring het, ek dink
>>> hulle
>>> was van die Kaap. Miskien bv. gee elke man 'n R10 en van die geld word
>>> kaartjies gekoop......as ons 5 is word R50 se lotto gespeel enige wengeld
>>> word verdeel deur 5 of kleiner wen geld word gebruik om weer te speel.
>>> Elke
>>> ou gee ook nommers wat gespeel word....natuurlik gaan ons nie mekaar
>>> probeer
>>> bevark nie, net probeer om die bleddie lotto te bevark....
>>
>> ok, klink nice - maar hoe gaan ons die bv. R10 de by mekaar uitkry?
>> Bank transfers?
>
>
>>> "kaalbaster" wrote in message
>>> news:1127915480.126301.179050@g44g2000cwa.googlegroups.com.. .
>>>>
>>>> Deneile wrote:
>>>> > wat saam met my 'n lotto poel wil begin?
>>>>
>>>> Hoe wil jy dit doen - verduidelik asb.
>>>>
>>
Re: Enige persone..... [boodskap #106234 is 'n antwoord op boodskap #106186] Sa, 01 Oktober 2005 17:07 Na vorige boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
klink OK

solank jy net nie familie van my is nie, want ek doen nie sake met familie
nie.

"kaalbaster" wrote in message
news:1127971456.914691.126600@g14g2000cwa.googlegroups.com.. .
>
> Deneile wrote:
>> Jip, email van gescande lotto slips sodat almal kan sien wat gespeel was
>> en
>> kan check wat die winnings was.....

>
> Great, kry die mense bymekaar!


>> "kaalbaster" wrote in message
>> news:1127916794.764882.123800@g43g2000cwa.googlegroups.com.. .
>>>
>>> Deneile wrote:
>>>> Ag soos die ouens wat saam gepoel het en so 'n moerse klomp kaartjies
>>>> gekoop
>>>> het totdat een lyntjie vir hulle 'n paar mils ingebring het, ek dink
>>>> hulle
>>>> was van die Kaap. Miskien bv. gee elke man 'n R10 en van die geld
>>>> word
>>>> kaartjies gekoop......as ons 5 is word R50 se lotto gespeel enige
>>>> wengeld
>>>> word verdeel deur 5 of kleiner wen geld word gebruik om weer te speel.
>>>> Elke
>>>> ou gee ook nommers wat gespeel word....natuurlik gaan ons nie mekaar
>>>> probeer
>>>> bevark nie, net probeer om die bleddie lotto te bevark....
>>>
>>> ok, klink nice - maar hoe gaan ons die bv. R10 de by mekaar uitkry?
>>> Bank transfers?
>>
>>
>>>> "kaalbaster" wrote in message
>>>> news:1127915480.126301.179050@g44g2000cwa.googlegroups.com.. .
>>>> >
>>>> > Deneile wrote:
>>>> >> wat saam met my 'n lotto poel wil begin?
>>>> >
>>>> > Hoe wil jy dit doen - verduidelik asb.
>>>> >
>>>
>
Vorige onderwerp: Kerriekoppie wenners
Volgende onderwerp: Two Sharps
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 20:02:54 MGT 2024