DD se respek [boodskap #105665] |
Di, 06 September 2005 06:14 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek sien DD het sy respek vir my verloor.
Het ek dit ooit gehad?
Nietemin, ek dink ek kan heel vrolik en ongedeerd met my lewe voortgaan
sonder DD se misplaaste idee wat respek behels.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
Re: DD se respek [boodskap #105689 is 'n antwoord op boodskap #105665] |
Di, 06 September 2005 12:02 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" skryf
> Ek sien DD het sy respek vir my verloor.
> Nietemin, ek dink ek kan heel vrolik en ongedeerd met my lewe voortgaan
Ek dink jy moet eers begin om te worry
as DD respek vir jou het.
Gloudina
|
|
|
Re: DD se respek [boodskap #105698 is 'n antwoord op boodskap #105689] |
Di, 06 September 2005 13:48 |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Respek is 'n ding wat mens maar geniet as jy dit het. Dit kan in 'n oogwink
verdwyn
"@rogers.com" wrote in message
news:3KqdnZ2dnZ1P8jSJnZ2dncUegN6dnZ2dRVn-0J2dnZ0@rogers.com. ..
>
> "Annette" skryf
>
>> Ek sien DD het sy respek vir my verloor.
>> Nietemin, ek dink ek kan heel vrolik en ongedeerd met my lewe voortgaan
>
> Ek dink jy moet eers begin om te worry
> as DD respek vir jou het.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: DD se respek [boodskap #105730 is 'n antwoord op boodskap #105698] |
Wo, 07 September 2005 10:01 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Watter mense respekteer jy nie Soois?
--
Groetnis
Annette
"Francois Human" wrote in message
news:1126014556.0b54f86d992072f8236387afb5b8c78c@teranews...
> Respek is 'n ding wat mens maar geniet as jy dit het. Dit kan in 'n oogwink
> verdwyn
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:3KqdnZ2dnZ1P8jSJnZ2dncUegN6dnZ2dRVn-0J2dnZ0@rogers.com. ..
>>
>> "Annette" skryf
>>
>>> Ek sien DD het sy respek vir my verloor.
>>> Nietemin, ek dink ek kan heel vrolik en ongedeerd met my lewe voortgaan
>>
>> Ek dink jy moet eers begin om te worry
>> as DD respek vir jou het.
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
Re: DD se respek [boodskap #105819 is 'n antwoord op boodskap #105730] |
Sa, 10 September 2005 17:19 |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Mmmmmmmm, goeie vraag....
Ek dink mense wat ander verkleineer, veral voor ander mense in geselskap,
loop gevaar om my respek te verloor. Mense wat magsposisies misbruik vir
eie gewin of om ander te verneder. En laastens, baie keer myself omdat ek
te kort skiet aan my eie standaarde.
"Annette" skryf in boodskap news:dfmeeq$egb$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Watter mense respekteer jy nie Soois?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Francois Human" wrote in message
> news:1126014556.0b54f86d992072f8236387afb5b8c78c@teranews...
>> Respek is 'n ding wat mens maar geniet as jy dit het. Dit kan in 'n
> oogwink
>> verdwyn
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:3KqdnZ2dnZ1P8jSJnZ2dncUegN6dnZ2dRVn-0J2dnZ0@rogers.com. ..
>>>
>>> "Annette" skryf
>>>
>>>> Ek sien DD het sy respek vir my verloor.
>>>> Nietemin, ek dink ek kan heel vrolik en ongedeerd met my lewe
>>>> voortgaan
>>>
>>> Ek dink jy moet eers begin om te worry
>>> as DD respek vir jou het.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>>
>
|
|
|
Re: DD se respek [boodskap #105823 is 'n antwoord op boodskap #105819] |
So, 11 September 2005 07:57 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jou diplomasie verdien respek:))
--
Groetnis
Annette
"Francois Human" wrote in message
news:1126372799.51d66deed8d91a6efd7876ce88cef216@teranews...
> Mmmmmmmm, goeie vraag....
>
> Ek dink mense wat ander verkleineer, veral voor ander mense in geselskap,
> loop gevaar om my respek te verloor. Mense wat magsposisies misbruik vir
> eie gewin of om ander te verneder. En laastens, baie keer myself omdat ek
> te kort skiet aan my eie standaarde.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:dfmeeq$egb$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Watter mense respekteer jy nie Soois?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Francois Human" wrote in message
>> news:1126014556.0b54f86d992072f8236387afb5b8c78c@teranews...
>>> Respek is 'n ding wat mens maar geniet as jy dit het. Dit kan in 'n
>> oogwink
>>> verdwyn
>
>>> "@rogers.com" wrote in message
>>> news:3KqdnZ2dnZ1P8jSJnZ2dncUegN6dnZ2dRVn-0J2dnZ0@rogers.com. ..
>>>>
>>>> "Annette" skryf
>>>>
>>>> > Ek sien DD het sy respek vir my verloor.
>>>> > Nietemin, ek dink ek kan heel vrolik en ongedeerd met my lewe
>>>> > voortgaan
>>>>
>>>> Ek dink jy moet eers begin om te worry
>>>> as DD respek vir jou het.
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
|
|
|