Rugby [boodskap #105232] |
Fri, 19 August 2005 07:37 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Is al die dames wat die speel, en die nasionale span haal, speel basies
lesbies?
Is alle mans wat die spel speel, en die nasionale span haal, basies
homoseksueel?
--
Groetnis
Annette
|
|
|
Re: Rugby [boodskap #105240 is 'n antwoord op boodskap #105232] |
Fri, 19 August 2005 10:19 |
Deneile Riffel
Boodskappe: 56 Geregistreer: January 2005
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Volgens roamers was Hennie le Roux tog te bly as die ander ouens die seep
laat val het in die shower....
So dan jag die gays meer die losballe in die game en die lessies wil graag
hooker speel?
"Annette" skryf in boodskap news:de429q$284$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is al die dames wat die speel, en die nasionale span haal, speel basies
> lesbies?
> Is alle mans wat die spel speel, en die nasionale span haal, basies
> homoseksueel?
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
|
|
Re: Rugby [boodskap #105244 is 'n antwoord op boodskap #105240] |
Fri, 19 August 2005 11:25 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy kan reg wees. Ongelukkig, soos jy weet, kan nie almal los balle jaag nie,
en nie almal kan hookers wees nie;))
--
Groetnis
Annette
"Deneile" skryf in boodskap news:de4bmp$iro$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Volgens roamers was Hennie le Roux tog te bly as die ander ouens die seep
> laat val het in die shower....
> So dan jag die gays meer die losballe in die game en die lessies wil graag
> hooker speel?
>
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:de429q$284$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Is al die dames wat die speel, en die nasionale span haal, speel basies
>> lesbies?
>> Is alle mans wat die spel speel, en die nasionale span haal, basies
>> homoseksueel?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Rugby [boodskap #105255 is 'n antwoord op boodskap #105232] |
Fri, 19 August 2005 18:55 |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 19 Aug 2005 09:37:25 +0200, "Annette" wrote:
> Is al die dames wat die speel, en die nasionale span haal, speel basies
> lesbies?
> Is alle mans wat die spel speel, en die nasionale span haal, basies
> homoseksueel?
Lesbies beteken tog ook homoseksueel
|
|
|
Re: Rugby [boodskap #105256 is 'n antwoord op boodskap #105255] |
Fri, 19 August 2005 19:57 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja, dis waar - met jy al ooit van 'n lesbiese man gehoor?
--
Groetnis
Annette
>
> Lesbies beteken tog ook homoseksueel
>
|
|
|
Re: Rugby [boodskap #105258 is 'n antwoord op boodskap #105256] |
Fri, 19 August 2005 22:27 |
D@D
Boodskappe: 143 Geregistreer: May 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 19 Aug 2005 21:57:01 +0200, "Annette" wrote:
> Ja, dis waar - met jy al ooit van 'n lesbiese man gehoor?
ja, ek is lesbies; is gek na vroue
|
|
|
Re: Rugby [boodskap #105260 is 'n antwoord op boodskap #105258] |
Sat, 20 August 2005 05:36 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee, jy is heteroseksueel, want jou tieties is nie groot genoeg nie:))
--
Groetnis
Annette
>
>> Ja, dis waar - met jy al ooit van 'n lesbiese man gehoor?
> D:
> ja, ek is lesbies; is gek na vroue
>
|
|
|