| Rugby [boodskap #105232] |
Vr., 19 Augustus 2005 07:37  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Is al die dames wat die speel, en die nasionale span haal, speel basies
lesbies?
Is alle mans wat die spel speel, en die nasionale span haal, basies
homoseksueel?
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Rugby [boodskap #105244 is 'n antwoord op boodskap #105240] |
Vr., 19 Augustus 2005 11:25   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy kan reg wees. Ongelukkig, soos jy weet, kan nie almal los balle jaag nie,
en nie almal kan hookers wees nie;))
--
Groetnis
Annette
"Deneile" skryf in boodskap news:de4bmp$iro$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Volgens roamers was Hennie le Roux tog te bly as die ander ouens die seep
> laat val het in die shower....
> So dan jag die gays meer die losballe in die game en die lessies wil graag
> hooker speel?
>
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:de429q$284$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Is al die dames wat die speel, en die nasionale span haal, speel basies
>> lesbies?
>> Is alle mans wat die spel speel, en die nasionale span haal, basies
>> homoseksueel?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Rugby [boodskap #105256 is 'n antwoord op boodskap #105255] |
Vr., 19 Augustus 2005 19:57   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja, dis waar - met jy al ooit van 'n lesbiese man gehoor?
--
Groetnis
Annette
>
> Lesbies beteken tog ook homoseksueel
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Rugby [boodskap #105260 is 'n antwoord op boodskap #105258] |
Sa., 20 Augustus 2005 05:36  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee, jy is heteroseksueel, want jou tieties is nie groot genoeg nie:))
--
Groetnis
Annette
>
>> Ja, dis waar - met jy al ooit van 'n lesbiese man gehoor?
> D:
> ja, ek is lesbies; is gek na vroue
>
|
|
|
|