| Harry Potter [boodskap #104648] |
Wo., 27 Julie 2005 14:20  |
Frika
Boodskappe: 53 Geregistreer: Januarie 2008
|
Volle Lid |
|
|
Ek wil graag hoor wat se die geleerde en geskoolde mense in die groep
van die Harry Potter Mania. Is dit geregverdig, Is Harry Potter groter
as GOD, soos wat beweer word in die Mail en Guardian van 22 Julie 2005.
Is harry Potter Sataniestiese leesstof op sy beste ?
|
|
|
|
|
|
| Re: Harry Potter [boodskap #104688 is 'n antwoord op boodskap #104682] |
Do., 28 Julie 2005 13:30  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Of Liewe Jiesis....
--
Groetnis
Annette
> Persoonlik plaas ek Harry potter in dieselfde "onskuldige" afdeling as Liewe
> Heksie
|
|
|
|