Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Beeld se Lesers-opinie - vir FERDIETJIEKIE ....
Beeld se Lesers-opinie - vir FERDIETJIEKIE .... [boodskap #103846] Wed, 15 June 2005 12:00
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2211
Geregistreer: February 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdietjiekie - waarom antwoord jy nie DD se vraag nie.
Het jy nie die moed om die ANC kaalkop aan te vat nie.
Jy weet dat die omvang van bedrog onder die ANC ongekend is in die politieke
geskiedenis van hierdie land - waarom draaie loop?
(Maar as jy weet van toegesmeerde bedrog en die feitelikhede het, kan 'n
klag gelê word by die SAPD. Die ANC sal dit verwelkom aangesien dit die
aandag van hulle sal wegvat.)
Vorige onderwerp: Special Assignment
Volgende onderwerp: Re: Ag Ja Mense
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 11:07:41 UTC 2025