Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Medunsa
Medunsa [boodskap #103764] Mon, 13 June 2005 07:28 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gisteraand in Carte Blanche se verslag oor Medunsa, blyk die groot kroeks te
wees die nuwe rektor en 'n Afrikaanse prof.
Die grootste kroek is egter die hoof van die tuiniers, wat, ten spyte van
sy afdanking, nog steeds daar werk en 'n verbasende mag oor almal het,
insluitende die nuwe rektor
Re: Medunsa [boodskap #103771 is 'n antwoord op boodskap #103764] Mon, 13 June 2005 18:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
news[3]  is tans af-lyn  news[3]
Boodskappe: 61
Geregistreer: January 2005
Karma: 0
Volle Lid
Wat is die naam van die Afrikaansse Prof Annette, ek ken een wat daar werk,
wonder of dit hy is?

Ellie

"Annette" skryf in boodskap news:d8jci0$1fn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Gisteraand in Carte Blanche se verslag oor Medunsa, blyk die groot kroeks te
wees die nuwe rektor en 'n Afrikaanse prof.
Die grootste kroek is egter die hoof van die tuiniers, wat, ten spyte van
sy afdanking, nog steeds daar werk en 'n verbasende mag oor almal het,
insluitende die nuwe rektor
Re: Medunsa [boodskap #103772 is 'n antwoord op boodskap #103771] Mon, 13 June 2005 18:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ene Prof ( Dr) Joubert.
Hy lyk maar taamlik verward.....
--
Groetnis
Annette

"news" skryf in boodskap news:K8kre.20083$mZ2.9619@fe07.lga...
> Wat is die naam van die Afrikaansse Prof Annette, ek ken een wat daar werk,
> wonder of dit hy is?
>
> Ellie
> "Annette" wrote in message
> news:d8jci0$1fn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gisteraand in Carte Blanche se verslag oor Medunsa, blyk die groot kroeks te
> wees die nuwe rektor en 'n Afrikaanse prof.
> Die grootste kroek is egter die hoof van die tuiniers, wat, ten spyte van
> sy afdanking, nog steeds daar werk en 'n verbasende mag oor almal het,
> insluitende die nuwe rektor
>
Re: Medunsa [boodskap #103774 is 'n antwoord op boodskap #103764] Mon, 13 June 2005 18:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4791
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf
> Gisteraand in Carte Blanche se verslag oor Medunsa, blyk die groot kroeks te
> wees die nuwe rektor en 'n Afrikaanse prof.
> Die grootste kroek is egter die hoof van die tuiniers, wat, ten spyte van
> sy afdanking, nog steeds daar werk en 'n verbasende mag oor almal het,
> insluitende die nuwe rektor

Kan iemand vir my verduidelik waaroor hierdie
saak gaan. Wat het die mense verkeerd gedoen?

Ellie, vir 'n ruk kon ek nie Beeld se diepte-
besprekings lees nie, omdat ek nie ingeskyf
en betaal het nie. Nou merk ek dat ek weer
op die opsommings kan kliek en die groter
berig kry. Kry jy dieselfde?

Gloudina
Re: Medunsa [boodskap #103777 is 'n antwoord op boodskap #103772] Mon, 13 June 2005 21:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
news[3]  is tans af-lyn  news[3]
Boodskappe: 61
Geregistreer: January 2005
Karma: 0
Volle Lid
Nee, dis nie die een wat ek ken nie ;-)

Ellie

"Annette" skryf in boodskap news:d8kjn3$4lj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Ene Prof ( Dr) Joubert.
Hy lyk maar taamlik verward.....
--
Groetnis
Annette
"news" skryf in boodskap news:K8kre.20083$mZ2.9619@fe07.lga...
> Wat is die naam van die Afrikaansse Prof Annette, ek ken een wat daar werk,
> wonder of dit hy is?
>
> Ellie
> "Annette" wrote in message
> news:d8jci0$1fn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gisteraand in Carte Blanche se verslag oor Medunsa, blyk die groot kroeks te
> wees die nuwe rektor en 'n Afrikaanse prof.
> Die grootste kroek is egter die hoof van die tuiniers, wat, ten spyte van
> sy afdanking, nog steeds daar werk en 'n verbasende mag oor almal het,
> insluitende die nuwe rektor
>
Re: Medunsa [boodskap #103778 is 'n antwoord op boodskap #103774] Mon, 13 June 2005 21:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
news[3]  is tans af-lyn  news[3]
Boodskappe: 61
Geregistreer: January 2005
Karma: 0
Volle Lid
Ellie, vir 'n ruk kon ek nie Beeld se diepte-
besprekings lees nie, omdat ek nie ingeskyf
en betaal het nie. Nou merk ek dat ek weer
op die opsommings kan kliek en die groter
berig kry. Kry jy dieselfde?

Gloudina

Ek lees weer Die Burger, maar iemand daar het namens my ingeteken en vir my
n adres en paswoord gekry, maar al vir maande lank hoef ek dit nie te
gebruik nie, ek gaan net eenvoudig in, ek kan nie eens meer die paswoord
onthou nie. As jy weer vashaak, laat my weet, en die persoon kan vir jou
ook inteken verniet.

Ellie
Re: Medunsa [boodskap #103903 is 'n antwoord op boodskap #103778] Thu, 16 June 2005 22:36 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4791
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
"news" skryf

> Ek lees weer Die Burger, maar iemand daar het namens my ingeteken en vir my
> n adres en paswoord gekry, maar al vir maande lank hoef ek dit nie te
> gebruik nie, ek gaan net eenvoudig in, ek kan nie eens meer die paswoord
> onthou nie. As jy weer vashaak, laat my weet, en die persoon kan vir jou
> ook inteken verniet.

Ellie, jammer dat ek jou nie hierop vroeër geantwoord
het nie. Dankie vir die aanbod, maar ek dink nie dis nodig
nie, want ek lees nou weer die in-diepte stukke in Beeld
direk.
Ek was oorspronklik nie so gelukkig toe hulle ons wou
laat betaal nie. Maar toe merk ek later op dat koerante
in die VSA en Kanada dieselfde doen. Ons het byvoorbeeld
die Globe and Mail se blokkiesraaisel van die rekenaar
afgelaai in die oggende ( of selfs die vorige aand na
twaalfuur!) en kon dan ook weer gaan kyk of ons alles
reg het. Toe moet ons skielik inteken en betaal en toe
sê ons vergeet dit en nou moet ek elke oggend afgaan
na die winkeltjie onder in die gebou om die Globe and
Mail te koop voordat ons die blokkiesraaisel kan doen.
Ek moet kyk of die Globe and Mail ook nou tot ander
insigte gekom het.
Terloops, as jy graag blokkiesraaisels doen, is die
een van die Globe en Mail die lekkerste vir ons om
te doen, want hulle kry dit gedurende die week van
Engeland af, en dit is baie meer intelligent as die
blokkiesraaisels wat mens gewoonlik hier in die
VSA en Kanada kry. Dis of ons breine nog steeds
meer Engeland se denkwyses volg as die van Noord-
Amerika. Laasgenoemde is baie minder subtiel en
maak teveel staat op eksterne faktore. Ek is natuurlik
maar baie stadig wanneer dit by blokkiesraaisels kom.
My man is die eintlike ekspert, en ook die eintlike
verslaafde.

Gloudina
Vorige onderwerp: Bedrog in Afrika, No2.
Volgende onderwerp: Re: Sies mwena
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 11:28:48 UTC 2025