Re: he was told to appoint blacks [boodskap #103759] |
Sun, 12 June 2005 21:45 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf
> As forensic backlogs and staff shortages cripple evidence gathering
> June 11, 2005
> Forensic scientists and opposition parties blame "aggressive
> transformation policies" at state forensic laboratories for
> undermining the credibility of vitally important forensic evidence
Wel, hier in Toronto het ons nou nie sulke verskonings nie. Maar
net verlede week het die Hospital for Sick Children in Toronto
( een van die beste kinderhospitale in die wêreld) veertig
uitsprake in hersiening geneem wat een spesifieke patoloog
aan gewerk het. Dié man se analises is glo ook in 'n hele
klomp kriminele sake gebruik. Uitsprake gebaseer op sy
getuinenis, wat in sekere gevalle uit leuens bestaan het,
sal nou ook in die oë van die reg weer hersien moet word.
Gloudina
|
|
|
|
Re: he was told to appoint blacks [boodskap #103773 is 'n antwoord op boodskap #103759] |
Mon, 13 June 2005 18:44 |
knersus
Boodskappe: 211 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Het julle 'n hospitaal vir gesonde kinders ook? ;)
@rogers.com het geskryf:
> Wel, hier in Toronto het ons nou nie sulke verskonings nie. Maar
> net verlede week het die Hospital for Sick Children in Toronto
--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
|
|
|
Re: he was told to appoint blacks [boodskap #103775 is 'n antwoord op boodskap #103773] |
Mon, 13 June 2005 18:57 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"knersus" skryf
> Het julle 'n hospitaal vir gesonde kinders ook? ;)
Hoekom sou mens nou 'n hospitaal vir gesonde
kinders wil hê?
Noord-Amerikaners is maar baie letterlik en
spesifiek. Oudedoos, sou ek sê.
Gloudina
|
|
|
Re: he was told to appoint blacks [boodskap #103825 is 'n antwoord op boodskap #103775] |
Tue, 14 June 2005 18:51 |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 13 Jun 2005 14:57:06 -0400, "@rogers.com" wrote:
>
> "knersus" skryf
>
>> Het julle 'n hospitaal vir gesonde kinders ook? ;)
>
> Hoekom sou mens nou 'n hospitaal vir gesonde
> kinders wil hê?
> Noord-Amerikaners is maar baie letterlik en
> spesifiek. Oudedoos, sou ek sê.
>
> Gloudina
>
Die gesegde 'uit die oudedoos' word byna nie meer gebruik nie.
Daar word van 'n laatlam gepraat
DD
|
|
|