Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Ekonomiese oplewing
Ekonomiese oplewing [boodskap #103647] Ma, 06 Junie 2005 14:18
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Clover en SAB Miller het gister bekend gemaak dat hulle 'n gesamentlike
onderneming (joint venture) begin om 'n nuwe bruisdrankie te vervaardig.
Dit bestaan uit 'n mengsel van bier en suiwel en die verwagting is dat dit,
met 'n eg Suid-Afrikaanse karakter, groot byval by die meeste sektore van
die bevolking sal vind.
Die drankie sal onder die handelsmerk Sabier Shake bemark word.
Vorige onderwerp: Sanlam... inligting...?
Volgende onderwerp: baie swart mense en baie geld?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 11:43:53 MGT 2024