Republiekdag [boodskap #103506] |
Tue, 31 May 2005 17:31 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sal ons die enigste land ter wêreld wees wat nie hul republiekwording met 'n
spesiale dag vier nie?
--
Groetnis
Annette
|
|
|
Re: Republiekdag [boodskap #103509 is 'n antwoord op boodskap #103506] |
Tue, 31 May 2005 19:58 |
knersus
Boodskappe: 211 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee, ons het dan nou die 27ste April, alhoewel dit nou nie as Repbliekdag bekend
staan nie? 31 Mei het in 1994 verval, net soos 6 April ook verval het. As jy
mooi kyk is 27 April amper presies in die middel van dié twee datums.
Annette het geskryf:
> Sal ons die enigste land ter wêreld wees wat nie hul republiekwording met 'n
> spesiale dag vier nie?
--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
|
|
|