Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verhoog op die platteland
Verhoog op die platteland [boodskap #103502] Di, 31 Mei 2005 15:08 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die Kaapse dorpie aan die Weskus is taamlik vervalle, met geen sosiale
geleenthede nie. Die dorpsraad besluit om 'n bietjie vermaak te reël.
Hulle nader vir KRUK om 'n toneelopvoering te kom hou. Met die groot
geleentheid is die saal volgepak van al die 'locals', dis dan nou 'n bietjie
aksie.
In die een toneelstuk loop 'n man na 'n meisie op die verhoog en vra:
'Wat kan ek vandag vir jou doen?'
Opgewonde skree 'n local uit die gehoor: 'Naai haar!'
Daar is die hele opvoering daarmee heen, die groep pak op en gaan terug
Kaap toe, onsteld oor die barbaarse optrede van die plattelanders. Die
Dorpsraad is hewig ontstoke, roep die gemeenskap bymekaar en kak almal uit.
Hulle beloof egter om weer 'n groep te reël as almal belowe om hulle te
gedra.
Na maande se gekarring stem KRUK toe weer in om 'n vertoning te gaan
doen. Die saal is weereens volgepak, maar die Dorpsraad tref ekstra
reëlings en sit die 'sherriff' op die verhoog agter die gordyn met 'n
haelgeweer. Die ene wat sy bek oopmaak sal geblaas word.
In een toneelstuk kom 'n man op die verhoog opgeloop met 'n appel in sy
hand en vra: 'Wat is lekkerder as dit?'
Voor enigiemand in die verhoog iets kan sê, haak die 'sherriff' af met:
'Laat een van julle donners net sê 'poes', dan blaas ek sy kop weg!'
Re: Verhoog op die platteland [boodskap #103507 is 'n antwoord op boodskap #103502] Di, 31 Mei 2005 17:37 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)) Giegiegie!! Ek weet van watter plek jy praat!:))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:76GdnVrURvG04gHfRVn-rQ@is.co.za...
> Die Kaapse dorpie aan die Weskus is taamlik vervalle, met geen sosiale
> geleenthede nie. Die dorpsraad besluit om 'n bietjie vermaak te reël.
> Hulle nader vir KRUK om 'n toneelopvoering te kom hou. Met die groot
> geleentheid is die saal volgepak van al die 'locals', dis dan nou 'n bietjie
> aksie.
> In die een toneelstuk loop 'n man na 'n meisie op die verhoog en vra:
> 'Wat kan ek vandag vir jou doen?'
> Opgewonde skree 'n local uit die gehoor: 'Naai haar!'
> Daar is die hele opvoering daarmee heen, die groep pak op en gaan terug
> Kaap toe, onsteld oor die barbaarse optrede van die plattelanders. Die
> Dorpsraad is hewig ontstoke, roep die gemeenskap bymekaar en kak almal uit.
> Hulle beloof egter om weer 'n groep te reël as almal belowe om hulle te
> gedra.
> Na maande se gekarring stem KRUK toe weer in om 'n vertoning te gaan
> doen. Die saal is weereens volgepak, maar die Dorpsraad tref ekstra
> reëlings en sit die 'sherriff' op die verhoog agter die gordyn met 'n
> haelgeweer. Die ene wat sy bek oopmaak sal geblaas word.
> In een toneelstuk kom 'n man op die verhoog opgeloop met 'n appel in sy
> hand en vra: 'Wat is lekkerder as dit?'
> Voor enigiemand in die verhoog iets kan sê, haak die 'sherriff' af met:
> 'Laat een van julle donners net sê 'poes', dan blaas ek sy kop weg!'
>
Vorige onderwerp: Re: Die week in die RSA ...
Volgende onderwerp: Republiekdag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 01:55:06 MGT 2024