Manto se kanto [boodskap #103013] |
Fri, 13 May 2005 06:46 |
Zuben
Boodskappe: 9 Geregistreer: August 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Manto Tshabalala Msimang
is vir VIGS en die virus nie bang.
"Smeer knoffel en olie
op die tietmantolie -
en eet beet - dit verwyder die drang."
(Gaan Jonas my nou vervolg?)
|
|
|
Re: Manto se kanto [boodskap #103016 is 'n antwoord op boodskap #103013] |
Fri, 13 May 2005 07:53 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja - omdat jy valhede verkondig;))
As beet die drang verwyder, dan was ek nou 'n kloosterkoekie;))
--
Groetnis
Annette
"Zuben" skryf in boodskap news:d61imr$i55$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Manto Tshabalala Msimang
> is vir VIGS en die virus nie bang.
> "Smeer knoffel en olie
> op die tietmantolie -
> en eet beet - dit verwyder die drang."
>
> (Gaan Jonas my nou vervolg?)
>
|
|
|
Re: Manto se kanto [boodskap #103017 is 'n antwoord op boodskap #103013] |
Fri, 13 May 2005 08:07 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sê hy met sy rooi tande:)))
--
Groetnis
Annette
"Deneile" skryf in boodskap news:d61n96$rga$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kloosterkoek smaak lekker met beet slaai!
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d61mqq$qc6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja - omdat jy valhede verkondig;))
>> As beet die drang verwyder, dan was ek nou 'n kloosterkoekie;))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Zuben" wrote in message
>> news:d61imr$i55$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Manto Tshabalala Msimang
>>> is vir VIGS en die virus nie bang.
>>> "Smeer knoffel en olie
>>> op die tietmantolie -
>>> en eet beet - dit verwyder die drang."
>
>>> (Gaan Jonas my nou vervolg?)
>
>
>>
>
|
|
|
Re: Manto se kanto [boodskap #103018 is 'n antwoord op boodskap #103016] |
Fri, 13 May 2005 08:08 |
Deneile
Boodskappe: 202 Geregistreer: July 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kloosterkoek smaak lekker met beet slaai!
"Annette" skryf in boodskap news:d61mqq$qc6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja - omdat jy valhede verkondig;))
> As beet die drang verwyder, dan was ek nou 'n kloosterkoekie;))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Zuben" wrote in message
> news:d61imr$i55$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Manto Tshabalala Msimang
>> is vir VIGS en die virus nie bang.
>> "Smeer knoffel en olie
>> op die tietmantolie -
>> en eet beet - dit verwyder die drang."
>> (Gaan Jonas my nou vervolg?)
>
|
|
|
Re: Manto se kanto [boodskap #103025 is 'n antwoord op boodskap #103017] |
Fri, 13 May 2005 09:32 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Rooi tande van die beet of van...
Sies, hoe ril ek nou.
"Annette" skryf in boodskap news:d61pgv$5dq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sê hy met sy rooi tande:)))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Deneile" wrote in message
> news:d61n96$rga$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Kloosterkoek smaak lekker met beet slaai!
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:d61mqq$qc6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ja - omdat jy valhede verkondig;))
>>> As beet die drang verwyder, dan was ek nou 'n kloosterkoekie;))
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Zuben" wrote in message
>>> news:d61imr$i55$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Manto Tshabalala Msimang
>>>> is vir VIGS en die virus nie bang.
>>>> "Smeer knoffel en olie
>>>> op die tietmantolie -
>>>> en eet beet - dit verwyder die drang."
>>
>>>> (Gaan Jonas my nou vervolg?)
>>
>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Manto se kanto [boodskap #103056 is 'n antwoord op boodskap #103013] |
Fri, 13 May 2005 19:26 |
D@D
Boodskappe: 143 Geregistreer: May 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 13 May 2005 08:46:59 +0200, "Zuben" wrote:
>
> (Gaan Jonas my nou vervolg?)
>
waarom? Het jy plagiaat gepleeg?
DD
|
|
|
Re: Manto se kanto [boodskap #103076 is 'n antwoord op boodskap #103056] |
Sun, 15 May 2005 07:07 |
Zuben
Boodskappe: 9 Geregistreer: August 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Nee, die vers is vars, maar hy het gedreig om vieslike posters 'n les te
leer. En ek is nie lus vir 'n les nie.
"DD" skryf in boodskap news:9qv9815t0kuassjkqs0hukmljje0v0blon@4ax.com...
> On Fri, 13 May 2005 08:46:59 +0200, "Zuben" wrote:
>
>
>>
>> (Gaan Jonas my nou vervolg?)
>>
>
> waarom? Het jy plagiaat gepleeg?
>
> DD
>
|
|
|