| Manto se kanto [boodskap #103013] |
Vr., 13 Mei 2005 06:46  |
Zuben
Boodskappe: 9 Geregistreer: Augustus 2004
|
Junior Lid |
|
|
Manto Tshabalala Msimang
is vir VIGS en die virus nie bang.
"Smeer knoffel en olie
op die tietmantolie -
en eet beet - dit verwyder die drang."
(Gaan Jonas my nou vervolg?)
|
|
|
|
| Re: Manto se kanto [boodskap #103016 is 'n antwoord op boodskap #103013] |
Vr., 13 Mei 2005 07:53   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja - omdat jy valhede verkondig;))
As beet die drang verwyder, dan was ek nou 'n kloosterkoekie;))
--
Groetnis
Annette
"Zuben" skryf in boodskap news:d61imr$i55$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Manto Tshabalala Msimang
> is vir VIGS en die virus nie bang.
> "Smeer knoffel en olie
> op die tietmantolie -
> en eet beet - dit verwyder die drang."
>
> (Gaan Jonas my nou vervolg?)
>
|
|
|
|
| Re: Manto se kanto [boodskap #103017 is 'n antwoord op boodskap #103013] |
Vr., 13 Mei 2005 08:07   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sê hy met sy rooi tande:)))
--
Groetnis
Annette
"Deneile" skryf in boodskap news:d61n96$rga$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kloosterkoek smaak lekker met beet slaai!
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d61mqq$qc6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja - omdat jy valhede verkondig;))
>> As beet die drang verwyder, dan was ek nou 'n kloosterkoekie;))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Zuben" wrote in message
>> news:d61imr$i55$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Manto Tshabalala Msimang
>>> is vir VIGS en die virus nie bang.
>>> "Smeer knoffel en olie
>>> op die tietmantolie -
>>> en eet beet - dit verwyder die drang."
>
>>> (Gaan Jonas my nou vervolg?)
>
>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Manto se kanto [boodskap #103076 is 'n antwoord op boodskap #103056] |
So., 15 Mei 2005 07:07  |
Zuben
Boodskappe: 9 Geregistreer: Augustus 2004
|
Junior Lid |
|
|
Nee, die vers is vars, maar hy het gedreig om vieslike posters 'n les te
leer. En ek is nie lus vir 'n les nie.
"DD" skryf in boodskap news:9qv9815t0kuassjkqs0hukmljje0v0blon@4ax.com...
> On Fri, 13 May 2005 08:46:59 +0200, "Zuben" wrote:
>
>
>>
>> (Gaan Jonas my nou vervolg?)
>>
>
> waarom? Het jy plagiaat gepleeg?
>
> DD
>
|
|
|
|