Daleen? Matthee [boodskap #101533] |
Mon, 21 February 2005 05:45 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Skrywer van Kringe in die Bos, is gisteraand oorlede. Sy was sedert Vrydag
in Mosselnaai in die hospitaal met 'n hartprobleem.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
Re: Daleen? Matthee [boodskap #101536 is 'n antwoord op boodskap #101533] |
Mon, 21 February 2005 07:49 |
Blitzkrieg
Boodskappe: 32 Geregistreer: February 2005
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Valentyns dag het haar hart gebreek.....
"Annette" skryf in boodskap news:cvbsja$274$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Skrywer van Kringe in die Bos, is gisteraand oorlede. Sy was sedert Vrydag
> in Mosselnaai in die hospitaal met 'n hartprobleem.
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
|
|
Re: Daleen? Matthee [boodskap #101538 is 'n antwoord op boodskap #101533] |
Mon, 21 February 2005 09:06 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Mossel WAT? Is dit wat hullle daar doen?
"Annette" skryf in boodskap news:cvbsja$274$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Skrywer van Kringe in die Bos, is gisteraand oorlede. Sy was sedert Vrydag
> in Mosselnaai in die hospitaal met 'n hartprobleem.
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
|
|
Re: Daleen? Matthee [boodskap #101541 is 'n antwoord op boodskap #101538] |
Mon, 21 February 2005 11:00 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Skuus - vingerfout - was haastig op pad na 'n begrafnis toe...
Sy is Dalene.
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:GpGdnVPKaYY7OYTfRVn-uQ@is.co.za...
> Mossel WAT? Is dit wat hullle daar doen?
> "Annette" wrote in message
> news:cvbsja$274$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Skrywer van Kringe in die Bos, is gisteraand oorlede. Sy was sedert Vrydag
>> in Mosselnaai in die hospitaal met 'n hartprobleem.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Daleen? Matthee [boodskap #101542 is 'n antwoord op boodskap #101538] |
Mon, 21 February 2005 11:19 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
'n Glips (van die vinger). B is ook langs N op my sleutelbord.
:-)
TJ
"Suidwester" skryf in boodskap news:GpGdnVPKaYY7OYTfRVn-uQ@is.co.za...
> Mossel WAT? Is dit wat hullle daar doen?
> "Annette" wrote in message
> news:cvbsja$274$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Skrywer van Kringe in die Bos, is gisteraand oorlede. Sy was sedert Vrydag
>> in Mosselnaai in die hospitaal met 'n hartprobleem.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
|
|
|
Re: Daleen? Matthee [boodskap #101553 is 'n antwoord op boodskap #101533] |
Tue, 22 February 2005 08:10 |
Jan van Wezer
Boodskappe: 13 Geregistreer: January 2005
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
En niet alleen schrijfster van Kringe in 'n Bos. ik heb ook Moerbeibos
en Fiela se Kind van haar gelezen. Van Fiela se Kind heb ik een video
(analoog). Helaas kan ik die niet meer afspelen. Weet iemand van jullie
of die intussen ook op DVD verkrijgbaar is ? En misschien zijn haar
andere boeken ook verfilmd ? En (nou ik toch in de pen klim) is Dirkie
van Jamie Uys op DVD verkrijgbaar? Sal baie dankbaar wees vir enige
inligting oor waar ek die goed kry.
|
|
|
Re: Daleen? Matthee [boodskap #101554 is 'n antwoord op boodskap #101553] |
Tue, 22 February 2005 08:12 |
Blitzkrieg
Boodskappe: 32 Geregistreer: February 2005
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
probeer www.kalahari.net!
wrote in message
news:1109059814.993183.321070@o13g2000cwo.googlegroups.com.. .
> En niet alleen schrijfster van Kringe in 'n Bos. ik heb ook Moerbeibos
> en Fiela se Kind van haar gelezen. Van Fiela se Kind heb ik een video
> (analoog). Helaas kan ik die niet meer afspelen. Weet iemand van jullie
> of die intussen ook op DVD verkrijgbaar is ? En misschien zijn haar
> andere boeken ook verfilmd ? En (nou ik toch in de pen klim) is Dirkie
> van Jamie Uys op DVD verkrijgbaar? Sal baie dankbaar wees vir enige
> inligting oor waar ek die goed kry.
>
|
|
|
Re: Dalene Matthee [boodskap #101566 is 'n antwoord op boodskap #101554] |
Tue, 22 February 2005 20:24 |
Jan van Wezer
Boodskappe: 13 Geregistreer: January 2005
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Helaas, ze hebben niet wat ik zoek, maar dankie voor de suggestie. Ik
zal later weer daar kijken.
Blitzkrieg wrote:
> probeer www.kalahari.net!
|
|
|