| Daleen? Matthee [boodskap #101533] |
Ma., 21 Februarie 2005 05:45  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Skrywer van Kringe in die Bos, is gisteraand oorlede. Sy was sedert Vrydag
in Mosselnaai in die hospitaal met 'n hartprobleem.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Daleen? Matthee [boodskap #101541 is 'n antwoord op boodskap #101538] |
Ma., 21 Februarie 2005 11:00   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Skuus - vingerfout - was haastig op pad na 'n begrafnis toe...
Sy is Dalene.
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:GpGdnVPKaYY7OYTfRVn-uQ@is.co.za...
> Mossel WAT? Is dit wat hullle daar doen?
> "Annette" wrote in message
> news:cvbsja$274$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Skrywer van Kringe in die Bos, is gisteraand oorlede. Sy was sedert Vrydag
>> in Mosselnaai in die hospitaal met 'n hartprobleem.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|