Re: Krieket - Zimbabwe [boodskap #101457] |
Wed, 16 February 2005 06:20 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ai Jonas!! Teen watter ander span sal ons 'n toetsreeks kan wen?:))
--
Groetnis
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:cuunb2$4ve$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek hoop van harte dat elke regdenkende witnerf nie die huidige
> Zimbabwe-kriekettoer deur Mugabe se swart krieketspan op enige wyse sal
> ondersteun nie.
> Dis verregaande om te dink dat hierdie span hier toelaat sonder enige stem
> van protes - seker in opdrag en navolging van hulle ANC-meesters.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Krieket - Zimbabwe [boodskap #101490 is 'n antwoord op boodskap #101476] |
Thu, 17 February 2005 00:32 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdietjiekie - laas het jy my vertel dat jy my op jou swartlys geplaas
het... Ewe skielik wil jy met intelligente wesens kommunikeer. (Niemand
anders wil seker met jou praat nie.)
Die redes waarom ek na rugby en krieket kyk Ferdietjiekie is heel anders as
joune. (Ek kyk byvoorbeeld ook na vrouetennis ...) "Go figure."
In elk geval - ek weet dat jy nooit eens een van die drie kon speel nie.
(Lyk my tog dat ek genoodsaak sal word om jou biografiese detail hier te
ontbloot. Dan sal almal besef dat jy net bek en snor is ...)
|
|
|