| Re: Krieket - Zimbabwe [boodskap #101457] |
Wo., 16 Februarie 2005 06:20  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ai Jonas!! Teen watter ander span sal ons 'n toetsreeks kan wen?:))
--
Groetnis
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:cuunb2$4ve$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek hoop van harte dat elke regdenkende witnerf nie die huidige
> Zimbabwe-kriekettoer deur Mugabe se swart krieketspan op enige wyse sal
> ondersteun nie.
> Dis verregaande om te dink dat hierdie span hier toelaat sonder enige stem
> van protes - seker in opdrag en navolging van hulle ANC-meesters.
>
|
|
|
|
| Re: Krieket - Zimbabwe [boodskap #101464 is 'n antwoord op boodskap #101457] |
Wo., 16 Februarie 2005 07:46   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Skuus tog - skoon vergeet!! Is julle span ook etnies saamgestel?:)
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:x9CdnXzdsNkrZI_fRVn-pg@is.co.za...
> Nêm! Nêm!!!!
> "Annette" wrote in message
> news:cuuorc$aii$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ai Jonas!! Teen watter ander span sal ons 'n toetsreeks kan wen?:))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Jonas" wrote in message
>> news:cuunb2$4ve$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek hoop van harte dat elke regdenkende witnerf nie die huidige
>>> Zimbabwe-kriekettoer deur Mugabe se swart krieketspan op enige wyse sal
>>> ondersteun nie.
>>> Dis verregaande om te dink dat hierdie span hier toelaat sonder enige
>> stem
>>> van protes - seker in opdrag en navolging van hulle ANC-meesters.
>
>
>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Krieket - Zimbabwe [boodskap #101465 is 'n antwoord op boodskap #101457] |
Wo., 16 Februarie 2005 07:51   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) So daar is net 12 krieketspelers in Nêm?:)))
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:GrWdnTtR4YsFZ4_fRVn-qw@is.co.za...
> Nee fokit, enige ou wat wil en kan speel, speel!
> "Annette" wrote in message
> news:cuutoc$m7i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> :))) Skuus tog - skoon vergeet!! Is julle span ook etnies saamgestel?:)
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:x9CdnXzdsNkrZI_fRVn-pg@is.co.za...
>>> Nêm! Nêm!!!!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cuuorc$aii$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ai Jonas!! Teen watter ander span sal ons 'n toetsreeks kan wen?:))
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:cuunb2$4ve$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek hoop van harte dat elke regdenkende witnerf nie die huidige
>>>> > Zimbabwe-kriekettoer deur Mugabe se swart krieketspan op enige wyse
>>>> > sal
>>>> > ondersteun nie.
>>>> > Dis verregaande om te dink dat hierdie span hier toelaat sonder enige
>>>> stem
>>>> > van protes - seker in opdrag en navolging van hulle ANC-meesters.
>>>
>>>
>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Krieket - Zimbabwe [boodskap #101472 is 'n antwoord op boodskap #101457] |
Wo., 16 Februarie 2005 10:33   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja - 11 spelers in die span, en die 12de man wat die koeldrankies en
boodskappe aandra.
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:dJydnVCBKp9avY7fRVn-qg@is.co.za...
> Ja en meeste ken eintlik net van karkoer goi in die duine.... 12? Is dit
> hoeveel nodig is?
> "Annette" wrote in message
> news:cuuud6$ns6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> :))) So daar is net 12 krieketspelers in Nêm?:)))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:GrWdnTtR4YsFZ4_fRVn-qw@is.co.za...
>>> Nee fokit, enige ou wat wil en kan speel, speel!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cuutoc$m7i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> :))) Skuus tog - skoon vergeet!! Is julle span ook etnies saamgestel?:)
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:x9CdnXzdsNkrZI_fRVn-pg@is.co.za...
>>>> > Nêm! Nêm!!!!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:cuuorc$aii$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Ai Jonas!! Teen watter ander span sal ons 'n toetsreeks kan wen?:))
>>>> > > --
>>>> > > Groetnis
>>>> > > Annette
>>>> > > "Jonas" wrote in message
>>>> > > news:cuunb2$4ve$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > >> Ek hoop van harte dat elke regdenkende witnerf nie die huidige
>>>> > >> Zimbabwe-kriekettoer deur Mugabe se swart krieketspan op enige wyse
>>>> > >> sal
>>>> > >> ondersteun nie.
>>>> > >> Dis verregaande om te dink dat hierdie span hier toelaat sonder enige
>>>> > > stem
>>>> > >> van protes - seker in opdrag en navolging van hulle ANC-meesters.
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> > >
>>>> > >
>>>
>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Krieket - Zimbabwe [boodskap #101490 is 'n antwoord op boodskap #101476] |
Do., 17 Februarie 2005 00:32  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ferdietjiekie - laas het jy my vertel dat jy my op jou swartlys geplaas
het... Ewe skielik wil jy met intelligente wesens kommunikeer. (Niemand
anders wil seker met jou praat nie.)
Die redes waarom ek na rugby en krieket kyk Ferdietjiekie is heel anders as
joune. (Ek kyk byvoorbeeld ook na vrouetennis ...) "Go figure."
In elk geval - ek weet dat jy nooit eens een van die drie kon speel nie.
(Lyk my tog dat ek genoodsaak sal word om jou biografiese detail hier te
ontbloot. Dan sal almal besef dat jy net bek en snor is ...)
|
|
|
|