Vragie op vrae [boodskap #101006] |
Mon, 17 January 2005 13:38 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het hierdie op 'n ander forum geplaas:
Watter van die onderstaande kom uit die volgende geskrifte, indien enige (
twee of meer kan uit dieselfde geskrif kom)
Geskrifte: Bybel, Qu'ran, Bhagavad-Gita, Talmud
1) Take therefore no thought for the morrow: for the morrow shall take
thought for the things of itself.
2) Produce your evidence if you are truthful
3) The human form of life is the only loophole by which one may get out of
this entanglement.
4) Whoever finds it possible to beg mercy for his fellow but fails to do so,
is called a sinner.
Die wat wil raai, mag maar - maar wat ek eintlik wil weet is hoeveel gelowe
praat NIE van sondaars nie.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
Re: Vragie op vrae [boodskap #101062 is 'n antwoord op boodskap #101006] |
Wed, 19 January 2005 20:42 |
Sakkie[5]
Boodskappe: 26 Geregistreer: January 2005
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Magtag Nettie, van wanneer af is jy 'n philosoof. Sodra jy afwyk van
geloofsbeginsels, maak nie saak watter een van die klomp nie, sal so 'n
afwyking beskou word as sonde. So versigtig nou.
Gaan dit nog goed daar in die Kaap. Ek was November laas daar.
Groetnis
Sakkie
ps. Ja man, die een van Toti. En trap my nou maar uit omdat ek so lank weg
was.
"Annette" skryf in boodskap news:csgf8f$ouq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het hierdie op 'n ander forum geplaas:
> Watter van die onderstaande kom uit die volgende geskrifte, indien enige (
> twee of meer kan uit dieselfde geskrif kom)
> Geskrifte: Bybel, Qu'ran, Bhagavad-Gita, Talmud
>
> 1) Take therefore no thought for the morrow: for the morrow shall take
> thought for the things of itself.
> 2) Produce your evidence if you are truthful
> 3) The human form of life is the only loophole by which one may get out of
> this entanglement.
> 4) Whoever finds it possible to beg mercy for his fellow but fails to do so,
> is called a sinner.
>
> Die wat wil raai, mag maar - maar wat ek eintlik wil weet is hoeveel gelowe
> praat NIE van sondaars nie.
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
|
|
Re: Vragie op vrae [boodskap #101065 is 'n antwoord op boodskap #101062] |
Thu, 20 January 2005 05:13 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hallo Sakkie - nee ek sal jou nie uittrap omdat jy lanklaas hier was nie,
maar wel omdat jy nie vir my kom hallo sê het nie.
Hier in die Kaap is dit tans smagdroog. Ons smag na 'n bietjie reën.
Ek dink nie ek is 'n filisoof nie, ek is net nuuskierig:))
--
Groetnis
Annette
"Sakkie" skryf in boodskap news:NIOdnUJO1uLuW3PcRVn-3Q@is.co.za...
> Magtag Nettie, van wanneer af is jy 'n philosoof. Sodra jy afwyk van
> geloofsbeginsels, maak nie saak watter een van die klomp nie, sal so 'n
> afwyking beskou word as sonde. So versigtig nou.
>
> Gaan dit nog goed daar in die Kaap. Ek was November laas daar.
>
> Groetnis
> Sakkie
> ps. Ja man, die een van Toti. En trap my nou maar uit omdat ek so lank weg
> was.
> "Annette" wrote in message
> news:csgf8f$ouq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek het hierdie op 'n ander forum geplaas:
>> Watter van die onderstaande kom uit die volgende geskrifte, indien enige (
>> twee of meer kan uit dieselfde geskrif kom)
>> Geskrifte: Bybel, Qu'ran, Bhagavad-Gita, Talmud
>>
>> 1) Take therefore no thought for the morrow: for the morrow shall take
>> thought for the things of itself.
>> 2) Produce your evidence if you are truthful
>> 3) The human form of life is the only loophole by which one may get out of
>> this entanglement.
>> 4) Whoever finds it possible to beg mercy for his fellow but fails to do
> so,
>> is called a sinner.
>>
>> Die wat wil raai, mag maar - maar wat ek eintlik wil weet is hoeveel
> gelowe
>> praat NIE van sondaars nie.
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|