Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Vrye Weekblad
Vrye Weekblad [boodskap #100897] Do, 06 Januarie 2005 22:35 na volgende boodskap
Noddy  is tans af-lyn  Noddy
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek sal baie bly wees as iemand my kan laat weet of ou kopieë van Vrye Weekblad
nog êrens beskikbaar is. Het sopas Max du Preez se boek "Pale Native" gelees en
ek graag al die ou uitgawes van Vrye Weekblad versamel.

Vele dank,

Johannes Kantelberg.
Re: Vrye Weekblad [boodskap #100898 is 'n antwoord op boodskap #100897] Vr, 07 Januarie 2005 05:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kontak die SA biblioteek in Kaapstad. Al die koerante is daar beskikbaar.
--
Groetnis
Annette

"Johannes Kantelberg" wrote in message news:41ddbd32$0$74069$ed2619ec@ptn-nntp-reader03.plus.net...
>
> Ek sal baie bly wees as iemand my kan laat weet of ou kopieë van Vrye Weekblad
> nog êrens beskikbaar is. Het sopas Max du Preez se boek "Pale Native" gelees en
> ek graag al die ou uitgawes van Vrye Weekblad versamel.
>
> Vele dank,
>
> Johannes Kantelberg.
>
Re: Vrye Weekblad [boodskap #100909 is 'n antwoord op boodskap #100898] Sa, 08 Januarie 2005 04:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
petrus[2]  is tans af-lyn  petrus[2]
Boodskappe: 5
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Junior Lid
jy sal nie sulke goed raak loop nie, gemors word nie gebere nie
Re: Vrye Weekblad [boodskap #100913 is 'n antwoord op boodskap #100909] Sa, 08 Januarie 2005 15:05 Na vorige boodskap
Noddy  is tans af-lyn  Noddy
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Waarom word al die NG Kerk en Broederbond goed dan gebêre??

Kantelberg.

"petrus" skryf in boodskap news:crnmj9$fd8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> jy sal nie sulke goed raak loop nie, gemors word nie gebere nie
>
Vorige onderwerp: Die Lag
Volgende onderwerp: Uit Huisgenotjies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 20:53:35 MGT 2024