Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Die Lag
Die Lag [boodskap #97201] Di, 24 Augustus 2004 06:20
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek lees tans 'n bundel bestaande uit kort stories geskryf deur Pirow Bekker.
Soms skryf hy bietjie te kripties vir my, maar ek hou van Die Lag, waar daar
op amptelike vlak besluit word dat die volk meer moet lag, want '"n nasie
wat lag is 'n gelukkige nasie, en 'n gelukkige nasie is een wat lag."

- Annette
Vorige onderwerp: Skryf 'n Boek
Volgende onderwerp: Vrye Weekblad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 12:16:46 MGT 2024