|
Re: Net vir die Fun [boodskap #100058 is 'n antwoord op boodskap #100050] |
Wed, 03 November 2004 11:36 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Vierde plek - jinne is ek so baie hier?!
E
"Riaan" wrote:
> Gloudina is die Nr 1 user op die nuusgroep, gevolg deur Annette en
> Suidwester
>
>
> Ek kon slegs die 22 ste plek haal.
>
>
> Volg die link vir die volle verslag
>
|
|
|
Re: Net vir die Fun [boodskap #100063 is 'n antwoord op boodskap #100058] |
Wed, 03 November 2004 13:24 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek's kort op jou hakke!
Ek dink nie ons is so baie hier nie, ek dink eerder dis die ander mense wat
so min is! :-)
gr
Max
"Elaine" skryf in boodskap news:cmafrm$rq3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vierde plek - jinne is ek so baie hier?!
>
> E
>
> "Riaan" wrote:
>
>> Gloudina is die Nr 1 user op die nuusgroep, gevolg deur Annette en
>> Suidwester
>>
>>
>> Ek kon slegs die 22 ste plek haal.
>>
>>
>> Volg die link vir die volle verslag
>>
>
|
|
|
Re: Net vir die Fun [boodskap #100067 is 'n antwoord op boodskap #100063] |
Wed, 03 November 2004 14:45 |
K0BBE
Boodskappe: 12 Geregistreer: October 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"Max" schreef ...
:
: Ek's kort op jou hakke!
:
: Ek dink nie ons is so baie hier nie, ek dink eerder
: dis die ander mense wat so min is! :-)
:
: gr
: Max
:
: "Elaine" wrote ...
: > Vierde plek - jinne is ek so baie hier?!
: >
: > E
: >
: > "Riaan" wrote:
: >
: > > Gloudina is die Nr 1 user op die nuusgroep,
: > > gevolg deur Annette en Suidwester
: > >
: > > Ek kon slegs die 22 ste plek haal.
: > >
: > > Volg die link vir die volle verslag
:
Worden bezoekers/lezers ook geteld ? :-))
--
K0BBE
-----
webblad: http://go.to/coilge
e-adres: incorrect
|
|
|
Re: Net vir die Fun [boodskap #100075 is 'n antwoord op boodskap #100067] |
Wed, 03 November 2004 20:20 |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
en daar slat ek 'n 11de plek uit!
"K0BBE" skryf in boodskap news:cmaqu7$fo$1@reader13.wxs.nl...
> "Max" schreef ...
> :
> : Ek's kort op jou hakke!
> :
> : Ek dink nie ons is so baie hier nie, ek dink eerder
> : dis die ander mense wat so min is! :-)
> :
> : gr
> : Max
> :
> : "Elaine" wrote ...
> : > Vierde plek - jinne is ek so baie hier?!
> : >
> : > E
> : >
> : > "Riaan" wrote:
> : >
> : > > Gloudina is die Nr 1 user op die nuusgroep,
> : > > gevolg deur Annette en Suidwester
> : > >
> : > > Ek kon slegs die 22 ste plek haal.
> : > >
> : > > Volg die link vir die volle verslag
> :
>
> Worden bezoekers/lezers ook geteld ? :-))
>
> --
> K0BBE
> -----
> webblad: http://go.to/coilge
> e-adres: incorrect
>
|
|
|
Re: Net vir die Fun [boodskap #100086 is 'n antwoord op boodskap #100075] |
Thu, 04 November 2004 08:49 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het gaan rondblaai op daai link, dis eintlik 'n bietjie "invasion of
privacy"! Mens sien alle nuusgroepe waar iemand rondhang... Jy kan ook
maklik sien wat hulle op (ander) nuusgroepe pos...
"MoerFie" skryf in boodskap news:cmbeim$dnj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> en daar slat ek 'n 11de plek uit!
>
> "K0BBE" skryf in boodskap news:cmaqu7$fo$1@reader13.wxs.nl...
>> "Max" schreef ...
>> :
>> : Ek's kort op jou hakke!
>> :
>> : Ek dink nie ons is so baie hier nie, ek dink eerder
>> : dis die ander mense wat so min is! :-)
>> :
>> : gr
>> : Max
>> :
>> : "Elaine" wrote ...
>> : > Vierde plek - jinne is ek so baie hier?!
>> : >
>> : > E
>> : >
>> : > "Riaan" wrote:
>> : >
>> : > > Gloudina is die Nr 1 user op die nuusgroep,
>> : > > gevolg deur Annette en Suidwester
>> : > >
>> : > > Ek kon slegs die 22 ste plek haal.
>> : > >
>> : > > Volg die link vir die volle verslag
>> :
>>
>> Worden bezoekers/lezers ook geteld ? :-))
>>
>> --
>> K0BBE
>> -----
>> webblad: http://go.to/coilge
>> e-adres: incorrect
>>
>
|
|
|
Re: Net vir die Fun [boodskap #100100 is 'n antwoord op boodskap #100086] |
Thu, 04 November 2004 13:53 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Haai, ek het dieselfde ding gesit en dink gister. Maar dis oop groepe, so
ek reken dis nie regtig 'n invasion of privacy nie - behalwe as jy nie wil
hê die mense op die groep moet weet op watse ander groepe jy uithang nie.
E
"Max" wrote:
> Ek het gaan rondblaai op daai link, dis eintlik 'n bietjie "invasion of
> privacy"! Mens sien alle nuusgroepe waar iemand rondhang... Jy kan ook
> maklik sien wat hulle op (ander) nuusgroepe pos...
|
|
|