Verwerkinge [boodskap #99942] |
Sat, 30 October 2004 14:37 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het saturasiepunt bereik met die oneindige Afrikaanse musiekverwerkings -
feitlik elke FAK-liedtjie is nou ten minste 2X verwerk.
En, hierdie verwerkings word as oorspronklik beskou...?
|
|
|
Re: Verwerkinge [boodskap #99947 is 'n antwoord op boodskap #99942] |
Sat, 30 October 2004 15:15 |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 30 Oct 2004 07:37:06 -0700, "Jonas" wrote:
> Ek het saturasiepunt bereik met die oneindige Afrikaanse musiekverwerkings -
> feitlik elke FAK-liedtjie is nou ten minste 2X verwerk.
> En, hierdie verwerkings word as oorspronklik beskou...?
>
mm, dit laat mens heel gesatureerd voel, né.
Dit is wanneer mens begin wonder hoe hoog
jou saturiseringskerf werklik is.
DD
|
|
|
Re: Verwerkinge [boodskap #99964 is 'n antwoord op boodskap #99942] |
Sun, 31 October 2004 12:23 |
Anonymous-Remailer
Boodskappe: 36 Geregistreer: January 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Jonas" :
> Ek het saturasiepunt bereik met die oneindige ...
versadigingspunt?
PietHein
-=-
This message was posted via two or more anonymous remailing services.
|
|
|
|