Re: Webtuistes - DuPlessis.jpg (1/1) [boodskap #99882] |
Do, 28 Oktober 2004 21:41 |
Ellie
Boodskappe: 321 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nogal n mooi man, wie is dit ;-) Lyk bietjie soos Dennis Quaid.
Ellie
"Sterrenkijker" wrote in message
news:jdn2o0d2801rfotj2kr1a94o3mh0sv0fr8@4ax.com...
|
|
|
Re: Webtuistes - DuPlessis.jpg (1/1) [boodskap #99884 is 'n antwoord op boodskap #99882] |
Do, 28 Oktober 2004 22:09 |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 28 Oct 2004 21:41:45 GMT, "Ellie" wrote:
> Nogal n mooi man, wie is dit ;-) Lyk bietjie soos Dennis Quaid.
>
> Ellie
>
(bloos soos ek behoort te doen)
Shucks! Dit is geneem in my sitkamer
net na ek 'n vergadering gelei het daar, Ellie,
en dit beteken my maskara was net reg, my hare
was gekam, ens. ens. ens.
Afgesien daarvan, het daar byna 5 jaar se grys
op die slape bygekom.
Die foto sou lankal nie meer op die NET gewees het,
as ek, soos reeds gesê, password en username kon
onthou nie. Of, die site sou anders gelyk het nou.
Anders gesien, het dit my gepas toe Norbert so lekker vra,
waar my site dan is. Max het met reg dit amateuragtig genoem,
maar vergeet om te sê hoeveel amateurs 'n eie domein het:-)))
(Wie is Dennis something? - Maak jy my cheap?)
DD
|
|
|
Re: Webtuistes - DuPlessis.jpg (1/1) [boodskap #99885 is 'n antwoord op boodskap #99882] |
Do, 28 Oktober 2004 22:13 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Ellie" skryf
> Nogal n mooi man, wie is dit ;-) Lyk bietjie soos Dennis Quaid.
Dis die nimlike du Plessis. Die een wat eenkeer
voorgegee het dat hy Wouter Plaasvark was.
Die een wat nou in die Durbanse strate rondloop
en sê hy sien geen kaffers waarvan hy die voete
moet was nie.
Penkop van Umhlanga
|
|
|
Re: Webtuistes - DuPlessis.jpg (1/1) [boodskap #99888 is 'n antwoord op boodskap #99884] |
Do, 28 Oktober 2004 22:27 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf
> (Wie is Dennis something? - Maak jy my cheap?)
Dennis Quaid is, naas Harrison Ford, die grootste
heartthrob onder die vroumense. As jy hom nog nie
in "The Big Easy" gesien het nie, doen jouself 'n
guns en neem dit uit as jy dit raakloop.
Tant Hessie van New Orleans
|
|
|
Re: Webtuistes - DuPlessis.jpg (1/1) [boodskap #99890 is 'n antwoord op boodskap #99888] |
Do, 28 Oktober 2004 22:33 |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 28 Oct 2004 18:27:40 -0400, "@rogers.com" wrote:
>
> "DD" skryf
>
>> (Wie is Dennis something? - Maak jy my cheap?)
>
> Dennis Quaid is, naas Harrison Ford, die grootste
> heartthrob onder die vroumense. As jy hom nog nie
> in "The Big Easy" gesien het nie, doen jouself 'n
> guns en neem dit uit as jy dit raakloop.
>
> Tant Hessie van New Orleans
>
o'...
|
|
|
Re: Webtuistes - DuPlessis.jpg (1/1) [boodskap #99891 is 'n antwoord op boodskap #99888] |
Do, 28 Oktober 2004 23:03 |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 28 Oct 2004 18:27:40 -0400, "@rogers.com" wrote:
>
> "DD" skryf
>
>> (Wie is Dennis something? - Maak jy my cheap?)
>
> Dennis Quaid is, naas Harrison Ford, die grootste
> heartthrob onder die vroumense. As jy hom nog nie
> in "The Big Easy" gesien het nie, doen jouself 'n
> guns en neem dit uit as jy dit raakloop.
>
> Tant Hessie van New Orleans
>
met ander woorde Tant Hessie,
ek besef nou eers watter kompliment
Ellie vir Dennis Quaid toegedeel het!
DD
|
|
|
Re: Webtuistes - DuPlessis.jpg (1/1) [boodskap #99892 is 'n antwoord op boodskap #99888] |
Do, 28 Oktober 2004 23:15 |
Ellie
Boodskappe: 321 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dennis Quaid is, naas Harrison Ford, die grootste
heartthrob onder die vroumense. As jy hom nog nie
in "The Big Easy" gesien het nie, doen jouself 'n
guns en neem dit uit as jy dit raakloop.
Tant Hessie van New Orleans
Dennis was getroud met Meg Ryan, maar vir my is daar net een hearthrob op
die silverdoek, Johnny Depp.
Ellie Chocolat
|
|
|
|