Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Paul Kruger en Saddam
Paul Kruger en Saddam [boodskap #99868] Thu, 28 October 2004 09:42 na volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: May 2006
Karma: 0
Senior Lid
BC-PAKENHAM-IRAQ
PAKENHAM-IRAQ by Leon Engelbrecht
JOHANNESBURG Oct 27 Sapa
WAR HISTORIAN FINDS PARALLELS BETWEEN BOER WAR, IRAQ

Boer War historian Thomas Pakenham has likened the 1899-1902
conflict with that currently raging in Iraq.
Speaking at the Old Fort, now part of the Constitution Hill
complex in Johannesburg, the noted author said the administration
of George W Bush has made many of the same mistakes as British
colonial High Commissioner Lord Alfred Milner.
"Both wars were avoidable. Both the people in favour and against
the conflicts afterwards agreed on this. Neither war was forced
upon Britain or the United States," Pakenham said.
Milner and Bush also used similar arguments to further their
respective cases for war by arguing that time was not on their
side.
Victorian authorities argued that late 19th Century arms imports
were making the Boers stronger -- and a threat to the subcontinent.
Bush argued sanctions were failing and that Saddam Hussein would
soon regain weapons of mass destruction with which to threaten his
neighbours.
"It is the same arguments at play 100 years apart," Pakenham
said.
"Both Milner and the neo-cons (Washington neo conservatives)
seized on the large amount of weapons.
Both wars also involved strategically important resources, oil
in the case of Iraq and the Victorian equivalent, gold, in the
local instance.
At the time the Zuid Afrikaanse Republiek (ZAR) was the world's
largest single supplier of gold to states that had just gone onto
the gold standard, while Iraq had oil reserves second only to Saudi
Arabia.
"In each case we have a superpower saying 'here is a
strategically important resource we need to control... If we can't
have it we will have to grab it'."
Another parallel was that both the ZAR and Iraq were poor
countries suddenly empowered by large amounts of money.
In 1870 the ZAR was so poor it could not afford to pay its civil
servants, leading to annexation by the British.
The British then and the Americans in 2003 also convinced
themselves that they were not occupiers but liberators, liberating
Boer and Uitlander (unfranchised foreigners) from the iron heel of
Paul Kruger and Iraqis from the iron heel of Saddam.
They also convinced themselves it would be a short, sharp war
and that once they had occupied Pretoria and Baghdad their new
subjects would acquiesce. Neither foresaw the guerrilla war that
came instead of the expected victory.


Source : Sapa /le/ks
Re: Paul Kruger en Saddam [boodskap #99872 is 'n antwoord op boodskap #99868] Thu, 28 October 2004 15:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
BitterEinder  is tans af-lyn  BitterEinder
Boodskappe: 37
Geregistreer: March 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ferdi,

Gloudina gaat jou boudjies warm klap vir hierrie uitheemse taal op haar NG...
Re: Paul Kruger en Saddam [boodskap #99873 is 'n antwoord op boodskap #99872] Thu, 28 October 2004 17:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4791
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
"BitterEinder" skryf

> Gloudina gaat jou boudjies warm klap vir hierrie uitheemse taal op haar
> NG..

Nee, dis baie welkom as iemand hierdie soort joernalistiek
versprei. Dis alleen irriterend wanneer mense dinge in
Engels op die nuusgroep sit wat niks met Afrikaans of SA
te doen het nie. Soos Australiese grappe. Of stukke oor
Mugabe wat niks met SA te doen het nie. Hoekom bespreek
julle nie die onlangse gepoogde besoek van Cosatu aan
Zimbabwe nie. Dáár's nou vir jou 'n ding.

Gloudina
Re: Paul Kruger en Saddam [boodskap #99877 is 'n antwoord op boodskap #99868] Thu, 28 October 2004 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: October 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Oct 2004 21:17:47 +0100, camerama wrote:

>
> Ja, daarna is ook ek baie benuut!
> Patrick
>
> Gloudina skryf:
>
> Hoekom bespreek julle nie die onlangse gepoogde besoek van Cosatu aan
> Zimbabwe nie.
> Dáár's nou vir jou 'n ding.
>
>

Die keurings van huurders hier, word deur my gedoen.
Nie slegs deur my nie, maar ek doen 'n onderhoud met
die aansoekers, en skryf dan 'n motivering of keur dit
af en bespreek dit dan met die res van die trustee's.

Gister was hier 'n swart Zimbabwe'er sakeman, en
toe ek die 'House Rules' met hom bespreek, het ek
glad, asof dit een van die reëls is, en asof vanaf
die lys, gelees dat dit teen die reëls is om 'n
boer se grond te anekseer.
Hy het die nodige glimlag geglimlag, en nie verder
gereageer nie.

DD
Re: Paul Kruger en Saddam [boodskap #99879 is 'n antwoord op boodskap #99873] Thu, 28 October 2004 20:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: February 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ja, daarna is ook ek baie benuut!
Patrick

Gloudina skryf:

Hoekom bespreek julle nie die onlangse gepoogde besoek van Cosatu aan
Zimbabwe nie.
Dáár's nou vir jou 'n ding.
Re: Paul Kruger en Saddam [boodskap #99897 is 'n antwoord op boodskap #99873] Fri, 29 October 2004 05:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: July 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja wragtag, as die ou antie darem nou haar ware kleure gewys het, vir 'n
beter voorbeeld kon jy nie vra nie! Solank dit haar SMAAK pas, dan kan dit
maar Engels wees. Jitte, kan iemand regtig so stupid wees?

"@rogers.com" skryf in boodskap news:B5CdnSqm8aEntBzcRVn-hg@rogers.com...
>
> "BitterEinder" skryf
>
>> Gloudina gaat jou boudjies warm klap vir hierrie uitheemse taal op haar
>> NG..
>
> Nee, dis baie welkom as iemand hierdie soort joernalistiek
> versprei. Dis alleen irriterend wanneer mense dinge in
> Engels op die nuusgroep sit wat niks met Afrikaans of SA
> te doen het nie. Soos Australiese grappe. Of stukke oor
> Mugabe wat niks met SA te doen het nie. Hoekom bespreek
> julle nie die onlangse gepoogde besoek van Cosatu aan
> Zimbabwe nie. Dáár's nou vir jou 'n ding.
>
> Gloudina
>
Re: Paul Kruger en Saddam [boodskap #99908 is 'n antwoord op boodskap #99873] Fri, 29 October 2004 09:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: March 2006
Karma: 0
Senior Lid
Of dit waarmee JY nie saamsten nie ne,

Tannie met die nat broek van die double standards Republiek

"@rogers.com" skryf in boodskap news:B5CdnSqm8aEntBzcRVn-hg@rogers.com...
>
> "BitterEinder" skryf
>
>> Gloudina gaat jou boudjies warm klap vir hierrie uitheemse taal op haar
>> NG..
>
> Nee, dis baie welkom as iemand hierdie soort joernalistiek
> versprei. Dis alleen irriterend wanneer mense dinge in
> Engels op die nuusgroep sit wat niks met Afrikaans of SA
> te doen het nie. Soos Australiese grappe. Of stukke oor
> Mugabe wat niks met SA te doen het nie. Hoekom bespreek
> julle nie die onlangse gepoogde besoek van Cosatu aan
> Zimbabwe nie. Dáár's nou vir jou 'n ding.
>
> Gloudina
>
Re: Paul Kruger en Saddam [boodskap #99939 is 'n antwoord op boodskap #99873] Sat, 30 October 2004 14:31 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2211
Geregistreer: February 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - mens moet maar probeer konsekwent wees oor die ou dingetjies. Dis of
Afrikaans of nie, of hoe. ("Flip-flop" - kom ons raai - jy ondersteun
Kerry?)
Vorige onderwerp: Natalie du Toit
Volgende onderwerp: Re: Bush & Kerry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 20:39:06 UTC 2025