Hoesmedisyne [boodskap #99253] |
Do, 07 Oktober 2004 14:44 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou die dag by MTN wetenskapsentrum in KanaalStap se winkel, verkoop hulle
vir R19,95 'n pakkie gedroogde gemaalde kakkerlakke. Buite-op vertel hulle
mens moenie so gril nie, daar is glo 'n stewige skeppie van die gedroogde
gemaalde kakkerlakke in hoesmedisyne.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
Re: Hoesmedisyne [boodskap #99255 is 'n antwoord op boodskap #99253] |
Do, 07 Oktober 2004 14:50 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kan nie waag om te hoes nie want jy sk**t in jou broek?
"Annette" skryf in boodskap news:ck3kt5$nb8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou die dag by MTN wetenskapsentrum in KanaalStap se winkel, verkoop hulle
> vir R19,95 'n pakkie gedroogde gemaalde kakkerlakke. Buite-op vertel hulle
> mens moenie so gril nie, daar is glo 'n stewige skeppie van die gedroogde
> gemaalde kakkerlakke in hoesmedisyne.
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
|
|
Re: Hoesmedisyne [boodskap #99256 is 'n antwoord op boodskap #99255] |
Do, 07 Oktober 2004 14:57 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Jy spel skyt verkeerd:))
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:416557e5.0@news1.mweb.co.za...
> Kan nie waag om te hoes nie want jy sk**t in jou broek?
> "Annette" wrote in message
> news:ck3kt5$nb8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nou die dag by MTN wetenskapsentrum in KanaalStap se winkel, verkoop hulle
>> vir R19,95 'n pakkie gedroogde gemaalde kakkerlakke. Buite-op vertel hulle
>> mens moenie so gril nie, daar is glo 'n stewige skeppie van die gedroogde
>> gemaalde kakkerlakke in hoesmedisyne.
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|