Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » St Stephen's, Kaapstad.
St Stephen's, Kaapstad. [boodskap #99121] Wo, 06 Oktober 2004 04:28
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die kerk is langs Groentemarkplein. Op 'n stadium is die kelder uitverhuur,
en 'n wynhandelaar het dit toe gebruik. Die volgende grafiti verskyn op een
van die mure van die kerk:
There's a spirit above and a spirit below
The spirit above is the spirit of love,
The spirit below is the spirit of woe.
The spirit above is the spirit divine
The spirit below is the spirit of wine.

--
Groetnis
Annette
Vorige onderwerp: RWC1995 Finaal
Volgende onderwerp: Hoesmedisyne
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 05:05:27 MGT 2024