Woordjie vir di dag [boodskap #99211] |
Thu, 07 October 2004 09:42 |
Chris du Preez
Boodskappe: 58 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
POESELIG
Volgens die HAT woordeboek beteken dit: " Mollig en Sag"
En hier dog ek dis `n Speedcop se flits
|
|
|
Re: Woordjie vir di dag [boodskap #99212 is 'n antwoord op boodskap #99211] |
Thu, 07 October 2004 10:24 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
He-he!!!!!!!!!!
"Chris" skryf in boodskap news:pan.2004.10.07.09.41.56.680678@netscape.net...
> POESELIG
>
> Volgens die HAT woordeboek beteken dit: " Mollig en Sag"
> En hier dog ek dis `n Speedcop se flits
|
|
|
Re: Woordjie vir di dag [boodskap #99226 is 'n antwoord op boodskap #99211] |
Thu, 07 October 2004 11:42 |
Alton
Boodskappe: 1 Geregistreer: October 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Die spelery met die spellery is somtyds lekker. As die Speedcop agter die
doringbome wegruip hou hy hom besig met sy poespas. En dis nie 'n trouring
nie.
"Chris" skryf in boodskap news:pan.2004.10.07.09.41.56.680678@netscape.net...
> POESELIG
>
> Volgens die HAT woordeboek beteken dit: " Mollig en Sag"
> En hier dog ek dis `n Speedcop se flits
|
|
|