|
|
|
|
| Re: Woordjie vir di dag [boodskap #99226 is 'n antwoord op boodskap #99211] |
Do., 07 Oktober 2004 11:42  |
Alton
Boodskappe: 1 Geregistreer: Oktober 2004
|
Junior Lid |
|
|
Die spelery met die spellery is somtyds lekker. As die Speedcop agter die
doringbome wegruip hou hy hom besig met sy poespas. En dis nie 'n trouring
nie.
"Chris" skryf in boodskap news:pan.2004.10.07.09.41.56.680678@netscape.net...
> POESELIG
>
> Volgens die HAT woordeboek beteken dit: " Mollig en Sag"
> En hier dog ek dis `n Speedcop se flits
|
|
|
|