Oorlopery [boodskap #98547] |
Tue, 21 September 2004 10:19 |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kan enige persoon hier vir my meer lig werp tov die oorlopery van poletieke
kandidate. Dit is 'n gebeurtenis wat ek glad nie verstaan nie.
1. Is SA die enigste land ter wereld waar dit gedoen word
2. Kom dit nie basies neer op bedrog nie
3. Erodeer dit nie 'n verkiesing in sy geheel nie
4. Is dit moontlik vir 'n party om te "wen" net om oor 'n paar maande in
teorie te "verloor"
Groete
Riaan
|
|
|
Re: Oorlopery [boodskap #98548 is 'n antwoord op boodskap #98547] |
Tue, 21 September 2004 10:24 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Volgens ons konstitusionele hof is dit heeltemal aanvaarbaar, ongeag wat
enige logiese mens mag dink dat die oorloopklousule pure bog is.
--
Groetnis
Annette
"Riaan" skryf in boodskap news:1095762120.627185@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Kan enige persoon hier vir my meer lig werp tov die oorlopery van poletieke
> kandidate. Dit is 'n gebeurtenis wat ek glad nie verstaan nie.
>
> 1. Is SA die enigste land ter wereld waar dit gedoen word
> 2. Kom dit nie basies neer op bedrog nie
> 3. Erodeer dit nie 'n verkiesing in sy geheel nie
> 4. Is dit moontlik vir 'n party om te "wen" net om oor 'n paar maande in
> teorie te "verloor"
>
>
> Groete
>
>
> Riaan
>
|
|
|