Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » R/£
R/£ [boodskap #98397] |
Sat, 18 September 2004 19:21  |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In my huis word redelik baie aan tydskrifte gespandeer.
Een tydskrif wat ek maandeliks koop, kos R115.00.
http://www.dcmag.co.uk
Die gedrukte prys daarop is £4.99. Dit het vir my 'n
vraag geword waarom ek soveel vir die tydskrif
moet betaal, terwyl dit nie eens 5 pond in Engeland
kos nie. Sou dit nog 'n nagevolg wees van toe
die Rand soveel in waarde gedaal het. En die
invoerders die prys daarteenoor hou? Dit klink
mos na bedrog deur die lokale uitgewers.
DD
|
|
|
|
|
|
Re: R/£ [boodskap #98591 is 'n antwoord op boodskap #98494] |
Tue, 21 September 2004 19:51  |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> "BitterEinder" wrote in message
> news:dc6ce655.0409200516.6eb0bea2@posting.google.com...
>> Dit klink
>>>> mos na bedrog deur die lokale uitgewers.
>>>>
>> Bedrog??
>> Nee ou, klink vir my maar soos gesonde finansiele aktiwiteit, waar die
>> verskaffer hoop die consumer is 'n poepol.
>
On Mon, 20 Sep 2004 16:06:45 +0200, "Suidwester"
wrote:
> Dit gaan orals so. Waar het jy al pryse sien afkom? Kyk net na die
> motors..........en al wat koop is Jan Publiek!
Wat meer is, is dat ek kyk na tydskrifte by die CNA waarvan
twee £4.99 kos. In Suid Afrika verkoop een vir R115 en die
ander vir R69.95. Selfs nie eens verskillende invoerkostes
behoort 'n verskoning daarvoor te wees nie. En soos ek
gesê het, kan die R115.00 tydskrif vir $4 gedownload word.
Daar behoort tog een of ander instelling te wees wat
daarna kyk. Weet nie eens of die verbruikersraad
daarin belang sal stel nie. Het iemand dalk 'n epos
adres vir hulle?
DD
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 11:55:02 UTC 2025
|