Re: Kort Verhaal: Net ñ Kas [boodskap #97299] |
Thu, 26 August 2004 18:30 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Dean Kayton" skryf
> Hy het nooit ń naam gehad nie maar vir my was hy ń ouer broer.
Ek hou van jou leestekens. Jou leestekens
herinner my aan dié van Gert Vlok Nel. Jou
Afrikaans is in elk geval minder gemeng met
Engels as Gert Vlok Nel s'n.
Tant Hessie, beautiful in Beaufort-Wes
|
|
|
Re: Kort Verhaal: Net ñ Kas [boodskap #97300 is 'n antwoord op boodskap #97299] |
Thu, 26 August 2004 18:34 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Dean Kayton" skryf
> Ek het vir die eerste keer in ń lang tyd ń droom gehad. Ek was altyd
> op die hardloop. Ek wou ń figuur omtrent my hoogte gevang het. Ons het
> in die donker met dieselfde spoed gehardloop. Skielik het die lig
> rondom ons verhelder en die figuur het omgedraai en met sy blou grys
> oe binne myne gekyk. Dit was my oe wat dwaars deur my gekyk het maar
> hy was meer Superior as ek.
Nouja, Dean my swaer, ek dink jy het
professionele hulp nodig. As die figuur
nou dwarsdeur jou kyk en jy voel hom
as meerderwaardig en jouself as minder
waardig, dan ly jy duidelik aan 'n
minderwaardigheidskompleks.Soos ek
sê, jy het hulp nodig.
Tant Hessie Freud
|
|
|