Prioriteite [boodskap #95542] |
Sun, 25 July 2004 08:57 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat is joune? Daar is natuurlik nie iets so iets soos reg of verkeerd nie.
Ek lees op 'n anderkol van iemand wat skryf hy/sy is op Potch gebore, en is
dus eerstens 'n Transvaler? en dan 'n Suid-Afrikaner. Ander mense is
eerstens byvoorbeeld Moslems voor enigiets anders.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
Re: Prioriteite [boodskap #95546 is 'n antwoord op boodskap #95542] |
Sun, 25 July 2004 12:25 |
Glucklich[2]
Boodskappe: 93 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Suid Florida inwoner
permanente inwoner van die VSA
Karribiese reiseger
Anti "antie Gloudina se tipe" (morone)
.
.
.
.
.
.
.
gebore Bloemfonteiner
gebore Vrystater
Suid Afrikaner
"Annette" skryf in boodskap news:cdvss1$hr6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat is joune? Daar is natuurlik nie iets so iets soos reg of verkeerd nie.
> Ek lees op 'n anderkol van iemand wat skryf hy/sy is op Potch gebore, en is
> dus eerstens 'n Transvaler? en dan 'n Suid-Afrikaner. Ander mense is
> eerstens byvoorbeeld Moslems voor enigiets anders.
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
|
|
Re: Prioriteite [boodskap #95559 is 'n antwoord op boodskap #95542] |
Mon, 26 July 2004 08:18 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis 'n baie moeilike vraag daai. Ons spul blanke Namibiane is lojaal
teenoor die land, maar sukkel om aanklank te vind teenoor die Swapo
regering. Speel iemand dus teen ons rugby, dan baklei jy ons met passie
saam, maar die dag as daar oorlog kom, sal omtrent geen blanke bereid wees
om namens die regering 'n wapen op te tel nie. Dis maar oorlat ou Sam
Nujoma homself nie kan weerhou [a la Gloudina] om altyd die dinge van die
verlede op te haal nie en vanaf die verhoog geduring teem oor apartheid en
die blankes waarvoor hy steeds bang is.
Ons rugbyspan speel nou nie eintlik groot wedstryde nie, so ons
rugbylojaliteit lê in SA. Ons normales ondersteun die Bulle, die
visseriges hou suid na die "Problems!" kant toe en die rêrige desperates
skrou vir die Vrystaat! Die Bokke die ondersten ons en huil saam oor daai
laaste-minuut drie van die All Blacks............
"Annette" skryf in boodskap news:cdvss1$hr6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat is joune? Daar is natuurlik nie iets so iets soos reg of verkeerd nie.
> Ek lees op 'n anderkol van iemand wat skryf hy/sy is op Potch gebore, en is
> dus eerstens 'n Transvaler? en dan 'n Suid-Afrikaner. Ander mense is
> eerstens byvoorbeeld Moslems voor enigiets anders.
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
|
|
Re: Prioriteite [boodskap #95563 is 'n antwoord op boodskap #95559] |
Mon, 26 July 2004 09:34 |
Anoth
Boodskappe: 273 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hi Suidwester, luister jy na Kosmos Radio daar in Namibie? Is hulle nog
by die Wernhil sentrum?
Groete
Plato
Suidwester wrote:
> Dis 'n baie moeilike vraag daai. Ons spul blanke Namibiane is lojaal
> teenoor die land, maar sukkel om aanklank te vind teenoor die Swapo
> regering. Speel iemand dus teen ons rugby, dan baklei jy ons met passie
> saam, maar die dag as daar oorlog kom, sal omtrent geen blanke bereid wees
> om namens die regering 'n wapen op te tel nie. Dis maar oorlat ou Sam
> Nujoma homself nie kan weerhou [a la Gloudina] om altyd die dinge van die
> verlede op te haal nie en vanaf die verhoog geduring teem oor apartheid en
> die blankes waarvoor hy steeds bang is.
> Ons rugbyspan speel nou nie eintlik groot wedstryde nie, so ons
> rugbylojaliteit lê in SA. Ons normales ondersteun die Bulle, die
> visseriges hou suid na die "Problems!" kant toe en die rêrige desperates
> skrou vir die Vrystaat! Die Bokke die ondersten ons en huil saam oor daai
> laaste-minuut drie van die All Blacks............
> "Annette" wrote in message
> news:cdvss1$hr6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Wat is joune? Daar is natuurlik nie iets so iets soos reg of verkeerd nie.
>> Ek lees op 'n anderkol van iemand wat skryf hy/sy is op Potch gebore, en
>
> is
>
>> dus eerstens 'n Transvaler? en dan 'n Suid-Afrikaner. Ander mense is
>> eerstens byvoorbeeld Moslems voor enigiets anders.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>
|
|
|
Re: Prioriteite [boodskap #95569 is 'n antwoord op boodskap #95563] |
Mon, 26 July 2004 11:07 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sal nie weet nie. Ons luister meer oor die algemeen die Afrikaanse diens
van die NBC of Radio Kudu......nie Kanaal 7 wat Afrikaans is , maar 'n
Gospel-stasie is. Ek weet nie, maar die gewilde wysies wat geestelike
liedjies gemaak is, klink nie vir my reg nie.
"Plato" skryf in boodskap news:ce2j81$vn$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hi Suidwester, luister jy na Kosmos Radio daar in Namibie? Is hulle nog
> by die Wernhil sentrum?
>
> Groete
> Plato
>
> Suidwester wrote:
>
>> Dis 'n baie moeilike vraag daai. Ons spul blanke Namibiane is lojaal
>> teenoor die land, maar sukkel om aanklank te vind teenoor die Swapo
>> regering. Speel iemand dus teen ons rugby, dan baklei jy ons met passie
>> saam, maar die dag as daar oorlog kom, sal omtrent geen blanke bereid wees
>> om namens die regering 'n wapen op te tel nie. Dis maar oorlat ou Sam
>> Nujoma homself nie kan weerhou [a la Gloudina] om altyd die dinge van die
>> verlede op te haal nie en vanaf die verhoog geduring teem oor apartheid en
>> die blankes waarvoor hy steeds bang is.
>> Ons rugbyspan speel nou nie eintlik groot wedstryde nie, so ons
>> rugbylojaliteit lê in SA. Ons normales ondersteun die Bulle, die
>> visseriges hou suid na die "Problems!" kant toe en die rêrige desperates
>> skrou vir die Vrystaat! Die Bokke die ondersten ons en huil saam oor daai
>> laaste-minuut drie van die All Blacks............
>> "Annette" wrote in message
>> news:cdvss1$hr6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>>> Wat is joune? Daar is natuurlik nie iets so iets soos reg of verkeerd nie.
>>> Ek lees op 'n anderkol van iemand wat skryf hy/sy is op Potch gebore, en
>>
>> is
>>
>>> dus eerstens 'n Transvaler? en dan 'n Suid-Afrikaner. Ander mense is
>>> eerstens byvoorbeeld Moslems voor enigiets anders.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>
>
>
>>
>
|
|
|