Is dit 'n Afrikaanse probleem? [boodskap #95194] |
Mon, 19 July 2004 13:25 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As mens na Afrikaanse mense luister hoor jy soveel keer van hoe groot hulle
probleme is. Nou weet ons almal dat SA die meeste probleme van al die lande
in die wêreld het. Wat my egter opval is hoe die mense dit uitdruk.
My wêreld is in skerwe.
Ek is verpletterd.
Ek is teen die grond.
Ek is stukkend.
Is dit hoe Afrikaans klink (en ek het dit vergeet), of is die mense steeds
besig om al hoe dieper in 'n staat van selfbejammering te verval? Klink
engelssprekende Suid Afrikaners ook so? Ek onthou nog die tannie van die Omo
advertensie, "I nearly died, I nearly died", maar praat hulle op straat ook
so?
Max____________________________
|
|
|
Re: Is dit 'n Afrikaanse probleem? [boodskap #95213 is 'n antwoord op boodskap #95194] |
Mon, 19 July 2004 15:19 |
Noddy
Boodskappe: 50 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Wat my verbaas is hoe veel Zuid Afrikaanse besoekers aan Engeland oor die weer
kla. So 'n spul Jeremias is ironies om te aanskou. En almal van hulle is glo
gelowige god aanbidders. Hulle god het blykbaar die heelal, insluitende die weer
en die klimaat, geskape. Of so lui die sprokie. So hoekom kla hulle dan so baie
oor hulle eie god se skepping? Gaan die verstand te bowe. Ek is seker dit gaan
hulle god se verstand ook te bowe.
Kantelberg.
"Max" skryf in boodskap news:40fbcd60$0$566$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> As mens na Afrikaanse mense luister hoor jy soveel keer van hoe groot hulle
> probleme is. Nou weet ons almal dat SA die meeste probleme van al die lande
> in die wêreld het. Wat my egter opval is hoe die mense dit uitdruk.
>
> My wêreld is in skerwe.
>
> Ek is verpletterd.
>
> Ek is teen die grond.
>
> Ek is stukkend.
>
> Is dit hoe Afrikaans klink (en ek het dit vergeet), of is die mense steeds
> besig om al hoe dieper in 'n staat van selfbejammering te verval? Klink
> engelssprekende Suid Afrikaners ook so? Ek onthou nog die tannie van die Omo
> advertensie, "I nearly died, I nearly died", maar praat hulle op straat ook
> so?
>
> Max____________________________
>
|
|
|
Re: Is dit 'n Afrikaanse probleem? [boodskap #95232 is 'n antwoord op boodskap #95194] |
Mon, 19 July 2004 17:11 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee. Net die swartgalliges.
--
Groetnis
Annette
"Max" skryf in boodskap news:40fbcd60$0$566$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> As mens na Afrikaanse mense luister hoor jy soveel keer van hoe groot hulle
> probleme is. Nou weet ons almal dat SA die meeste probleme van al die lande
> in die wêreld het. Wat my egter opval is hoe die mense dit uitdruk.
>
> My wêreld is in skerwe.
>
> Ek is verpletterd.
>
> Ek is teen die grond.
>
> Ek is stukkend.
>
> Is dit hoe Afrikaans klink (en ek het dit vergeet), of is die mense steeds
> besig om al hoe dieper in 'n staat van selfbejammering te verval? Klink
> engelssprekende Suid Afrikaners ook so? Ek onthou nog die tannie van die Omo
> advertensie, "I nearly died, I nearly died", maar praat hulle op straat ook
> so?
>
> Max____________________________
>
|
|
|
Re: Is dit 'n Afrikaanse probleem? [boodskap #95246 is 'n antwoord op boodskap #95213] |
Tue, 20 July 2004 07:48 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Johannes, die Suid Afrikaners hou nie daarvan as jy hulle geloof aanval
nie... Laat dit rus.
Max____________________________
"Johannes Kantelberg" wrote in message
news:40fbe687$0$92646$ed2619ec@ptn-nntp-reader02.plus.net...
> Wat my verbaas is hoe veel Zuid Afrikaanse besoekers aan Engeland oor die weer
> kla. So 'n spul Jeremias is ironies om te aanskou. En almal van hulle is glo
> gelowige god aanbidders. Hulle god het blykbaar die heelal, insluitende die weer
> en die klimaat, geskape. Of so lui die sprokie. So hoekom kla hulle dan so baie
> oor hulle eie god se skepping? Gaan die verstand te bowe. Ek is seker dit gaan
> hulle god se verstand ook te bowe.
>
> Kantelberg.
>
>
> "Max" wrote in message
> news:40fbcd60$0$566$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> As mens na Afrikaanse mense luister hoor jy soveel keer van hoe groot hulle
>> probleme is. Nou weet ons almal dat SA die meeste probleme van al die lande
>> in die wêreld het. Wat my egter opval is hoe die mense dit uitdruk.
>>
>> My wêreld is in skerwe.
>>
>> Ek is verpletterd.
>>
>> Ek is teen die grond.
>>
>> Ek is stukkend.
>>
>> Is dit hoe Afrikaans klink (en ek het dit vergeet), of is die mense steeds
>> besig om al hoe dieper in 'n staat van selfbejammering te verval? Klink
>> engelssprekende Suid Afrikaners ook so? Ek onthou nog die tannie van die Omo
>> advertensie, "I nearly died, I nearly died", maar praat hulle op straat ook
>> so?
>>
>> Max____________________________
>>
>
|
|
|
Re: Is dit 'n Afrikaanse probleem? [boodskap #95247 is 'n antwoord op boodskap #95232] |
Tue, 20 July 2004 07:49 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Maar is SA dan die land met die grootste persentasie "swartgalliges"?
Max____________________________
"Annette" skryf in boodskap news:cdh19f$ph8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee. Net die swartgalliges.
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:40fbcd60$0$566$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> As mens na Afrikaanse mense luister hoor jy soveel keer van hoe groot
> hulle
>> probleme is. Nou weet ons almal dat SA die meeste probleme van al die
> lande
>> in die wêreld het. Wat my egter opval is hoe die mense dit uitdruk.
>>
>> My wêreld is in skerwe.
>>
>> Ek is verpletterd.
>>
>> Ek is teen die grond.
>>
>> Ek is stukkend.
>>
>> Is dit hoe Afrikaans klink (en ek het dit vergeet), of is die mense steeds
>> besig om al hoe dieper in 'n staat van selfbejammering te verval? Klink
>> engelssprekende Suid Afrikaners ook so? Ek onthou nog die tannie van die
> Omo
>> advertensie, "I nearly died, I nearly died", maar praat hulle op straat
> ook
>> so?
>>
>> Max____________________________
>>
>
|
|
|
Re: Is dit 'n Afrikaanse probleem? [boodskap #95253 is 'n antwoord op boodskap #95246] |
Tue, 20 July 2004 08:03 |
Anoth
Boodskappe: 273 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink dit is maar normaal om te kla oor weer as jy gewoond is aan
beter. Die waarheid is egter dat Engeland letterlik nie Engeland sal
wees sonder die gereelde nat weer nie.
;o)
Groete
Plato
Max wrote:
> Johannes, die Suid Afrikaners hou nie daarvan as jy hulle geloof aanval
> nie... Laat dit rus.
>
> Max____________________________
>
>
> "Johannes Kantelberg" wrote in message
> news:40fbe687$0$92646$ed2619ec@ptn-nntp-reader02.plus.net...
>
>> Wat my verbaas is hoe veel Zuid Afrikaanse besoekers aan Engeland oor die
>
> weer
>
>> kla. So 'n spul Jeremias is ironies om te aanskou. En almal van hulle is
>
> glo
>
>> gelowige god aanbidders. Hulle god het blykbaar die heelal, insluitende
>
> die weer
>
>> en die klimaat, geskape. Of so lui die sprokie. So hoekom kla hulle dan so
>
> baie
>
>> oor hulle eie god se skepping? Gaan die verstand te bowe. Ek is seker dit
>
> gaan
>
>> hulle god se verstand ook te bowe.
>> Kantelberg.
>> "Max" wrote in message
>> news:40fbcd60$0$566$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> As mens na Afrikaanse mense luister hoor jy soveel keer van hoe groot
>
> hulle
>
>>> probleme is. Nou weet ons almal dat SA die meeste probleme van al die
>
> lande
>
>>> in die wêreld het. Wat my egter opval is hoe die mense dit uitdruk.
>
>>> My wêreld is in skerwe.
>
>>> Ek is verpletterd.
>
>>> Ek is teen die grond.
>
>>> Ek is stukkend.
>
>>> Is dit hoe Afrikaans klink (en ek het dit vergeet), of is die mense
>
> steeds
>
>>> besig om al hoe dieper in 'n staat van selfbejammering te verval? Klink
>>> engelssprekende Suid Afrikaners ook so? Ek onthou nog die tannie van die
>
> Omo
>
>>> advertensie, "I nearly died, I nearly died", maar praat hulle op straat
>
> ook
>
>>> so?
>
>>> Max____________________________
>
>
>
>
|
|
|
Re: Is dit 'n Afrikaanse probleem? [boodskap #95255 is 'n antwoord op boodskap #95253] |
Tue, 20 July 2004 08:18 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is dit normaal om te kla?
As mens beter gewoond is, gaan terug na beter, hou op om in my ore te neul.
Niemand kan iets aan die weer doen nie...
Max____________________________
"Plato"
> Ek dink dit is maar normaal om te kla oor weer as jy gewoond is aan
> beter. Die waarheid is egter dat Engeland letterlik nie Engeland sal
> wees sonder die gereelde nat weer nie.
>
> ;o)
>
> Groete
> Plato
>
> Max wrote:
>
>> Johannes, die Suid Afrikaners hou nie daarvan as jy hulle geloof aanval
>> nie... Laat dit rus.
>>
>> Max____________________________
>>
>>
>> "Johannes Kantelberg" wrote in message
>> news:40fbe687$0$92646$ed2619ec@ptn-nntp-reader02.plus.net...
>>
>>> Wat my verbaas is hoe veel Zuid Afrikaanse besoekers aan Engeland oor
die
>>
>> weer
>>
>>> kla. So 'n spul Jeremias is ironies om te aanskou. En almal van hulle is
>>
>> glo
>>
>>> gelowige god aanbidders. Hulle god het blykbaar die heelal, insluitende
>>
>> die weer
>>
>>> en die klimaat, geskape. Of so lui die sprokie. So hoekom kla hulle dan
so
>>
>> baie
>>
>>> oor hulle eie god se skepping? Gaan die verstand te bowe. Ek is seker
dit
>>
>> gaan
>>
>>> hulle god se verstand ook te bowe.
>
>>> Kantelberg.
>
>
>>> "Max" wrote in message
>>> news:40fbcd60$0$566$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
>>>> As mens na Afrikaanse mense luister hoor jy soveel keer van hoe groot
>>
>> hulle
>>
>>>> probleme is. Nou weet ons almal dat SA die meeste probleme van al die
>>
>> lande
>>
>>>> in die wêreld het. Wat my egter opval is hoe die mense dit uitdruk.
>>
>>>> My wêreld is in skerwe.
>>
>>>> Ek is verpletterd.
>>
>>>> Ek is teen die grond.
>>
>>>> Ek is stukkend.
>>
>>>> Is dit hoe Afrikaans klink (en ek het dit vergeet), of is die mense
>>
>> steeds
>>
>>>> besig om al hoe dieper in 'n staat van selfbejammering te verval? Klink
>>>> engelssprekende Suid Afrikaners ook so? Ek onthou nog die tannie van
die
>>
>> Omo
>>
>>>> advertensie, "I nearly died, I nearly died", maar praat hulle op straat
>>
>> ook
>>
>>>> so?
>>
>>>> Max____________________________
>>
>>
>>
>
>
>>
>
|
|
|
Re: Is dit 'n Afrikaanse probleem? [boodskap #95257 is 'n antwoord op boodskap #95255] |
Tue, 20 July 2004 09:22 |
Anoth
Boodskappe: 273 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ditto
Max wrote:
> Is dit normaal om te kla?
>
> As mens beter gewoond is, gaan terug na beter, hou op om in my ore te neul.
> Niemand kan iets aan die weer doen nie...
>
> Max____________________________
>
>
> "Plato"
>
>> Ek dink dit is maar normaal om te kla oor weer as jy gewoond is aan
>> beter. Die waarheid is egter dat Engeland letterlik nie Engeland sal
>> wees sonder die gereelde nat weer nie.
>> ;o)
>> Groete
>> Plato
>> Max wrote:
>>> Johannes, die Suid Afrikaners hou nie daarvan as jy hulle geloof aanval
>>> nie... Laat dit rus.
>
>>> Max____________________________
>
>
>>> "Johannes Kantelberg" wrote in message
>>> news:40fbe687$0$92646$ed2619ec@ptn-nntp-reader02.plus.net...
>
>
>>>> Wat my verbaas is hoe veel Zuid Afrikaanse besoekers aan Engeland oor
>
> die
>
>>> weer
>
>
>>>> kla. So 'n spul Jeremias is ironies om te aanskou. En almal van hulle is
>
>>> glo
>
>
>>>> gelowige god aanbidders. Hulle god het blykbaar die heelal, insluitende
>
>>> die weer
>
>
>>>> en die klimaat, geskape. Of so lui die sprokie. So hoekom kla hulle dan
>
> so
>
>>> baie
>
>
>>>> oor hulle eie god se skepping? Gaan die verstand te bowe. Ek is seker
>
> dit
>
>>> gaan
>
>
>>>> hulle god se verstand ook te bowe.
>>
>>>> Kantelberg.
>>
>>
>>>> "Max" wrote in message
>>>> news:40fbcd60$0$566$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>
>>
>>>> >As mens na Afrikaanse mense luister hoor jy soveel keer van hoe groot
>
>>> hulle
>
>
>>>> >probleme is. Nou weet ons almal dat SA die meeste probleme van al die
>
>>> lande
>
>
>>>> >in die wêreld het. Wat my egter opval is hoe die mense dit uitdruk.
>>>
>>>> >My wêreld is in skerwe.
>>>
>>>> >Ek is verpletterd.
>>>
>>>> >Ek is teen die grond.
>>>
>>>> >Ek is stukkend.
>>>
>>>> >Is dit hoe Afrikaans klink (en ek het dit vergeet), of is die mense
>
>>> steeds
>
>
>>>> >besig om al hoe dieper in 'n staat van selfbejammering te verval? Klink
>>>> >engelssprekende Suid Afrikaners ook so? Ek onthou nog die tannie van
>
> die
>
>>> Omo
>
>
>>>> >advertensie, "I nearly died, I nearly died", maar praat hulle op straat
>
>>> ook
>
>
>>>> >so?
>>>
>>>> >Max____________________________
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Is dit 'n Afrikaanse probleem? [boodskap #95305 is 'n antwoord op boodskap #95247] |
Tue, 20 July 2004 18:17 |
Lorinta Zonia
Boodskappe: 164 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy sal nie weet nie Max want jy is nie in SA nie?
Lee vat etc etc etc.
"Max" skryf in boodskap news:...
> Maar is SA dan die land met die grootste persentasie "swartgalliges"?
>
> Max____________________________
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:cdh19f$ph8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee. Net die swartgalliges.
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Max" wrote in message
>> news:40fbcd60$0$566$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> As mens na Afrikaanse mense luister hoor jy soveel keer van hoe groot
> hulle
>>> probleme is. Nou weet ons almal dat SA die meeste probleme van al die
> lande
>>> in die wêreld het. Wat my egter opval is hoe die mense dit uitdruk.
>>>
>>> My wêreld is in skerwe.
>>>
>>> Ek is verpletterd.
>>>
>>> Ek is teen die grond.
>>>
>>> Ek is stukkend.
>>>
>>> Is dit hoe Afrikaans klink (en ek het dit vergeet), of is die mense
> steeds
>>> besig om al hoe dieper in 'n staat van selfbejammering te verval? Klink
>>> engelssprekende Suid Afrikaners ook so? Ek onthou nog die tannie van die
> Omo
>>> advertensie, "I nearly died, I nearly died", maar praat hulle op straat
> ook
>>> so?
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>>
>>>
>>
>>
|
|
|
Re: Is dit 'n Afrikaanse probleem? [boodskap #95316 is 'n antwoord op boodskap #95194] |
Tue, 20 July 2004 20:40 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jong, ons is net nie heppie as ons nie kan moan nie. Hoewel ek nogal
deesdae 'n poging aanwend om minder te kla. Mens kan nie so loop en kerm
met 'n witbrood onder die arm nie :))
E
"Max" skryf in boodskap news:40fbcd60$0$566$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> As mens na Afrikaanse mense luister hoor jy soveel keer van hoe groot hulle
> probleme is. Nou weet ons almal dat SA die meeste probleme van al die lande
> in die wêreld het. Wat my egter opval is hoe die mense dit uitdruk.
>
> My wêreld is in skerwe.
>
> Ek is verpletterd.
>
> Ek is teen die grond.
>
> Ek is stukkend.
>
> Is dit hoe Afrikaans klink (en ek het dit vergeet), of is die mense steeds
> besig om al hoe dieper in 'n staat van selfbejammering te verval? Klink
> engelssprekende Suid Afrikaners ook so? Ek onthou nog die tannie van die Omo
> advertensie, "I nearly died, I nearly died", maar praat hulle op straat ook
> so?
>
> Max____________________________
>
|
|
|
Re: Is dit 'n Afrikaanse probleem? [boodskap #95317 is 'n antwoord op boodskap #95246] |
Tue, 20 July 2004 20:41 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Niemand, nie 'n SA'er, Amerikaner, Hollander, Italianer, Kanadees, Chinees,
ens. hou daarvan as jy sy geloof aanval nie.
E
"Max" skryf in boodskap news:40fccfed$0$568$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Johannes, die Suid Afrikaners hou nie daarvan as jy hulle geloof aanval
> nie... Laat dit rus.
>
> Max____________________________
|
|
|
Re: Is dit 'n Afrikaanse probleem? [boodskap #95320 is 'n antwoord op boodskap #95213] |
Tue, 20 July 2004 21:00 |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Iewers in jou verlede het godsdiens 'n diep indruk op jou gemaak. Nou het
jy 'n broertjie dood aan die van oons wat die onsienlike aanhang. As jou
klein menslike verstandjie nie die grootheid van God kan erken nie, is ek
jammer vir jou, maar jy sien nie dat ons hier op die ng dag in en uit net
aanmekaar uitsprake gee oor die ateiste, agnostici en ander soortgelyke
spesies nie. Hoekom moet jy in elke uitspraak iets oor godsdiens te sê hê?
Soois
"Johannes Kantelberg" wrote in message
news:40fbe687$0$92646$ed2619ec@ptn-nntp-reader02.plus.net...
En almal van hulle is glo