Alles is Bevok [boodskap #93570] |
Wed, 02 June 2004 10:24 |
An Metet
Boodskappe: 18 Geregistreer: May 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
NOTE: This message was sent thru a mail2news gateway.
No effort was made to verify the identity of the sender.
--------------------------------------------------------
Ek se vir julle, alles is bevok in die land!
|
|
|
Re: Alles is Bevok [boodskap #93573 is 'n antwoord op boodskap #93570] |
Wed, 02 June 2004 10:53 |
Spencer
Boodskappe: 214 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"bevok" kan 'n positiewe of negatiewe konnotasie hê. Op universiteit het die
ouens altyd gesê, "daardie aster is befok", bedoelende sy's so reg soos 'n
roer.
Van watter befoktheid praat jy hier?
|
|
|
Re: Alles is Bevok [boodskap #93578 is 'n antwoord op boodskap #93573] |
Wed, 02 June 2004 11:24 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Befok is positief. Opgefok is negatief.
Max____________________________
"Spencer" skryf in boodskap news:mkivc.13517$XI4.468156@news.xtra.co.nz...
> "bevok" kan 'n positiewe of negatiewe konnotasie hê. Op universiteit het die
> ouens altyd gesê, "daardie aster is befok", bedoelende sy's so reg soos 'n
> roer.
> Van watter befoktheid praat jy hier?
>
|
|
|