Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Teleurstelling - aborsies
'n Teleurstelling - aborsies [boodskap #93431] Vr, 28 Mei 2004 22:31 na volgende boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Vanaf die iafrica.com webtuiste:

"Girls under 18 can legally have abortions without parental consent, the
Pretoria High Court ruled on Friday."

"Women's Legal Centre attorney Nikki Taylor welcomed the ruling......."
"Taylor also said teenage pregnancies were "disempowering", limiting girls'
education and income-earning capacity and impairing their ability to make
well-informed choices about life."

"The Womens' Legal Centre, on behalf of the Reproductive Rights Alliance,
intervened as a "friend of the court" and argued that their might be
compelling reasons why requiring parental consent could endanger teenagers."

Geen respek vir lewe, geen respek vir jou ouers en definitief geen respek
vir jouself. Ek het altyd gedink dat diegene wat die wat die "laaste dae"
teorie verkondig van lootjie getik is maar nou begin ek sterk twyfel. Lag
maar, daardie onskuldige bloed wat in die operasieteater vergiet word skrei
ten hemele.Vergewe ons Here want ons weet nie wat ons doen nie.
Re: 'n Teleurstelling - aborsies [boodskap #93441 is 'n antwoord op boodskap #93431] So, 30 Mei 2004 09:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 29 May 2004 00:31:04 +0200, "Pete" wrote:

Geen respek vir lewe, geen respek vir jou ouers en definitief geen
respek
> vir jouself. Ek het altyd gedink dat diegene wat die wat die "laaste dae"
> teorie verkondig van lootjie getik is maar nou begin ek sterk twyfel. Lag
> maar, daardie onskuldige bloed wat in die operasieteater vergiet word skrei
> ten hemele.Vergewe ons Here want ons weet nie wat ons doen nie.

Net vir die rekord: Is jy n man of n vrou?
Re: 'n Teleurstelling - aborsies [boodskap #93470 is 'n antwoord op boodskap #93441] Ma, 31 Mei 2004 12:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:...
> On Sat, 29 May 2004 00:31:04 +0200, "Pete" wrote:
>
> > vir jouself. Ek het altyd gedink dat diegene wat die wat die "laaste dae"
>> teorie verkondig van lootjie getik is maar nou begin ek sterk twyfel. Lag
>> maar, daardie onskuldige bloed wat in die operasieteater vergiet word skrei
>> ten hemele.Vergewe ons Here want ons weet nie wat ons doen nie.
>
> Net vir die rekord: Is jy n man of n vrou?

Wat maak dit saak?
Re: 'n Teleurstelling - aborsies [boodskap #93473 is 'n antwoord op boodskap #93441] Ma, 31 Mei 2004 13:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Schorsch  is tans af-lyn  Schorsch
Boodskappe: 96
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:...
> On Sat, 29 May 2004 00:31:04 +0200, "Pete" wrote:
>
> > vir jouself. Ek het altyd gedink dat diegene wat die wat die "laaste dae"
>> teorie verkondig van lootjie getik is maar nou begin ek sterk twyfel. Lag
>> maar, daardie onskuldige bloed wat in die operasieteater vergiet word skrei
>> ten hemele.Vergewe ons Here want ons weet nie wat ons doen nie.
[abortion is injustice, shedding innocent blood]

Ek dink die mense weet baie goed wat hulle doen. Maar is soms "slim"
genoeg om die "ge"-wete wegteredeneer.

>
> Net vir die rekord: Is jy n man of n vrou?
Wat se punt probeer jy maak Ferdi? Ewegoed kon jy gevra word: "Net vir
die rekord: Is jy n man of n vrou?"
[man or women?]

Mits jy probeer se net vroumense het moreel 'n reg, om oor aborsies
(en die regmatigheid daarvan) te besluit. Wat van 'n soortgelyke
argument, dat net diegene wat gestreemdes versorg mag besluit of die
gestreemdes mag lewe of nie?
[only women should decide about abortions? equivalent: only nurses and
medics working with retarded people should decide wheter they may
live.]

So ver ek weet, is mense van altwee geslagte nodig, om Kinders te
verwek. Altwee geslagte is deel van die "Aborsie"-bedryfs. En Kinders
van altwee geslagte is is slagoffers van aborsies. Dis gewoon (swanger
)vroumense, wat met die probleem alleen gelaat word, terwyl die
verligte mans nie veraantwoordelikheid wil aanvaar nie (soms voel
hulle liewers skuldig vir "Apartheid").
[abortions involve humans of any gender and most ages]

Die eienlike vraag is eerder of die fetus 'n mens is of nie. Net soos
dit die vraag is of babas, oumense, gestreemdes ens. mense is of nie.
[is a fetus a human - are babys, old and retarded people humans]

[The previous poster works for the southafrican, extreme left,
newspaper "Beeld" - e-mail i.e. bri...@beeld.com ]
Re: 'n Teleurstelling - aborsies [boodskap #93476 is 'n antwoord op boodskap #93470] Ma, 31 Mei 2004 14:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis wat ek ook wil weet.

Terloops - ek stem saam met die hofuitspraak.
--
Annette

"Lou" skryf in boodskap news:bfb75562.0405310415.119d6440@posting.google.com...
> Ferdi Greyling wrote in message news:...
>> On Sat, 29 May 2004 00:31:04 +0200, "Pete" wrote:
>>
>> respek
>>> vir jouself. Ek het altyd gedink dat diegene wat die wat die "laaste dae"
>>> teorie verkondig van lootjie getik is maar nou begin ek sterk twyfel. Lag
>>> maar, daardie onskuldige bloed wat in die operasieteater vergiet word skrei
>>> ten hemele.Vergewe ons Here want ons weet nie wat ons doen nie.
>>
>> Net vir die rekord: Is jy n man of n vrou?
>
> Wat maak dit saak?
Re: 'n Teleurstelling - aborsies [boodskap #93486 is 'n antwoord op boodskap #93470] Di, 01 Junie 2004 06:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Lou - jy vra 'n goeie vraag. Waarom mag slegs vrouens 'n mening hê mbt
absorsies. Of Ferdietjiekie, het moffies ook 'n inspraak op die onderwerp?

"Lou" skryf in boodskap news:bfb75562.0405310415.119d6440@posting.google.com...
> Ferdi Greyling wrote in message
news:...
>> On Sat, 29 May 2004 00:31:04 +0200, "Pete" wrote:
>>
>> respek
>>> vir jouself. Ek het altyd gedink dat diegene wat die wat die "laaste dae"
>>> teorie verkondig van lootjie getik is maar nou begin ek sterk twyfel. Lag
>>> maar, daardie onskuldige bloed wat in die operasieteater vergiet word skrei
>>> ten hemele.Vergewe ons Here want ons weet nie wat ons doen nie.
>>
>> Net vir die rekord: Is jy n man of n vrou?
>
> Wat maak dit saak?
Re: 'n Teleurstelling - aborsies [boodskap #93488 is 'n antwoord op boodskap #93486] Di, 01 Junie 2004 06:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Natuurlik het 'n man absoluut geen sê in aborsiesake nie. Dit is tog agv van
hul aktiewe handeling en deelname dat aborsies in die eerste plek nodig is.
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:c9h6pf$8ok$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lou - jy vra 'n goeie vraag. Waarom mag slegs vrouens 'n mening hê mbt
> absorsies. Of Ferdietjiekie, het moffies ook 'n inspraak op die onderwerp?
> "Lou" wrote in message
> news:bfb75562.0405310415.119d6440@posting.google.com...
>> Ferdi Greyling wrote in message news:...
>>> On Sat, 29 May 2004 00:31:04 +0200, "Pete" wrote:
>>>
>>> > respek
>>>> vir jouself. Ek het altyd gedink dat diegene wat die wat die "laaste dae"
>>>> teorie verkondig van lootjie getik is maar nou begin ek sterk twyfel. Lag
>>>> maar, daardie onskuldige bloed wat in die operasieteater vergiet word skrei
>>>> ten hemele.Vergewe ons Here want ons weet nie wat ons doen nie.
>>>
>>> Net vir die rekord: Is jy n man of n vrou?
>>
>> Wat maak dit saak?
>
Re: 'n Teleurstelling - aborsies [boodskap #93495 is 'n antwoord op boodskap #93488] Di, 01 Junie 2004 08:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Probeer jy sê dat die vrou geen skuld het aan die swangerskap nie?

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:c9h7ck$ae5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Natuurlik het 'n man absoluut geen sê in aborsiesake nie. Dit is tog agv van
> hul aktiewe handeling en deelname dat aborsies in die eerste plek nodig is.
> --
> Annette
Re: 'n Teleurstelling - aborsies [boodskap #93503 is 'n antwoord op boodskap #93495] Di, 01 Junie 2004 09:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, ek sê dat as sy 'n sê gehad het, dan was dit heelwaarskynlik nie 'n
ongewensde swangerskap in die eerste plek nie.

--
Annette

"Max" skryf in boodskap news:40bc3e23$0$36861$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Probeer jy sê dat die vrou geen skuld het aan die swangerskap nie?
>
> Max____________________________
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:c9h7ck$ae5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Natuurlik het 'n man absoluut geen sê in aborsiesake nie. Dit is tog agv van
>> hul aktiewe handeling en deelname dat aborsies in die eerste plek nodig is.
>> --
>> Annette
>
Re: 'n Teleurstelling - aborsies [boodskap #93508 is 'n antwoord op boodskap #93488] Di, 01 Junie 2004 10:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 1 Jun 2004 08:18:35 +0200, "Annette" wrote:

> Natuurlik het 'n man absoluut geen sê in aborsiesake nie. Dit is tog agv van
> hul aktiewe handeling en deelname dat aborsies in die eerste plek nodig is.

Daar is n wereldse verskil om moraliteit om aborsie te stel as n man
en om op 16 n kind te kry en groot te maak as n vrou.

Mens vind gewoonlik mans wat moraliteit stel oor aborsie is nerens
teenwoordig om die jong vrou te help dra aan die las nie.
Re: 'n Teleurstelling - aborsies [boodskap #93509 is 'n antwoord op boodskap #93473] Di, 01 Junie 2004 10:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On 31 May 2004 06:01:57 -0700, bart...@yahoo.com (George B.) wrote:

>> Net vir die rekord: Is jy n man of n vrou?
> Wat se punt probeer jy maak Ferdi? Ewegoed kon jy gevra word: "Net vir
> die rekord: Is jy n man of n vrou?"

... er.... dis wat ek gevra het.
Re: 'n Teleurstelling - aborsies [boodskap #93512 is 'n antwoord op boodskap #93486] Di, 01 Junie 2004 10:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
As mans kon babas kry was aborsie al 50 jaar terug wettig.

E

"Jonas" skryf in boodskap news:c9h6pf$8ok$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lou - jy vra 'n goeie vraag. Waarom mag slegs vrouens 'n mening hê mbt
> absorsies. Of Ferdietjiekie, het moffies ook 'n inspraak op die
onderwerp?
Re: 'n Teleurstelling - aborsies [boodskap #93538 is 'n antwoord op boodskap #93512] Di, 01 Junie 2004 14:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 1 Jun 2004 12:50:31 +0200, "Elaine" wrote:

> As mans kon babas kry was aborsie al 50 jaar terug wettig.

Kan nie met jou verskil nie.
Baie makliker en minder traumatiese metodes sou ook reeds in gebruik
gewees het.
Re: 'n Teleurstelling - aborsies [boodskap #93542 is 'n antwoord op boodskap #93512] Di, 01 Junie 2004 14:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" skryf

> As mans kon babas kry was aborsie al 50 jaar terug wettig.

Waarom maak jy gedurig mans uit vir al wat
sleg is. Daar is goeie mans en slegte mans, net
soos daar goeie vroue en slegte vroue is. Daar
is mans wat gewilliglik kinders sal baar as hulle
kan, en wat nie so baie daaroor sal sit en tjank
soos sommige vroumense doen nie. Is jou pa
nie 'n man nie? Is jou man nie 'n man nie?

Gloudina
Re: 'n Teleurstelling - aborsies [boodskap #93558 is 'n antwoord op boodskap #93542] Di, 01 Junie 2004 20:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag kom tog by - ek het nie mans as "sleg" afgemaak nie. Mans het die wette
gemaak - dus as hulle kon kinders kry sou hulle aborsie al 50 jaar terug
wettig gemaak het.

"@rogers.com" wrote:
>
> Waarom maak jy gedurig mans uit vir al wat
> sleg is. Daar is goeie mans en slegte mans, net
> soos daar goeie vroue en slegte vroue is. Daar
> is mans wat gewilliglik kinders sal baar as hulle
> kan, en wat nie so baie daaroor sal sit en tjank
> soos sommige vroumense doen nie.
>
> Gloudina
>
Re: 'n Teleurstelling - aborsies [boodskap #93559 is 'n antwoord op boodskap #93538] Di, 01 Junie 2004 20:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hulle gebruik nou, as jy betyds by die kliniek kom, 'n aborsie pilletjie.
Jy drink die pilletjie, en binne 48 uur het jy 'n miskraam - maar ek dink
dit moet binne die eerste 3 - 8 weke wees, daarna gebruik hulle 'n ding wat
soos 'n stofsuier werk.

E

"Ferdi Greyling" wrote:
>
> Kan nie met jou verskil nie.
> Baie makliker en minder traumatiese metodes sou ook reeds in gebruik
> gewees het.
>
Re: 'n Teleurstelling - aborsies [boodskap #93564 is 'n antwoord op boodskap #93508] Wo, 02 Junie 2004 08:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Eintlik gaan dit net oor een ding - we se regte het voorrang - die
ongebore kind sin of die moeder sin. En indien die moeder se reg
voorrang het dat word die kind in klein stukkies geknip en uitgesuig
met 'n stofsuier (Elaine se woorde) en indien die kind se lewe
voorrang het - dan moet die staat sorg.

Die uiteinde van aborsie is uiteindelik dat iemand doodgemaak word net
omdat iemand anders toegelaat het dat hulle hormone hulle gesonde
verstand oorheers.

Mens vind gewoonlik dat mense wat teen die doodstraf is vir aborsie
is. Go figure!

Ferdi Greyling skryf in boodskap news:...
> On Tue, 1 Jun 2004 08:18:35 +0200, "Annette"
> wrote:
>
[color=blue]>
Re: 'n Teleurstelling - aborsies [boodskap #93565 is 'n antwoord op boodskap #93503] Wo, 02 Junie 2004 08:40 Na vorige boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Wat sê jy dus - dat aborsies slegs gedoen word waar die moeder geen
sê in die skeppign van die baba gehad het nie - dus verkragting!

Bietjie naief?

"Annette" skryf in boodskap news:...
> Nee, ek sê dat as sy 'n sê gehad het, dan was dit heelwaarskynlik nie 'n
> ongewensde swangerskap in die eerste plek nie.
>
> --
> Annette
Vorige onderwerp: Die Hollanders word Kaaps
Volgende onderwerp: Alles is Bevok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 04:03:48 MGT 2024