| 'n Teleurstelling - aborsies [boodskap #93431] |
Vr., 28 Mei 2004 22:31  |
Pete
Boodskappe: 61 Geregistreer: Augustus 2000
|
Volle Lid |
|
|
Vanaf die iafrica.com webtuiste:
"Girls under 18 can legally have abortions without parental consent, the
Pretoria High Court ruled on Friday."
"Women's Legal Centre attorney Nikki Taylor welcomed the ruling......."
"Taylor also said teenage pregnancies were "disempowering", limiting girls'
education and income-earning capacity and impairing their ability to make
well-informed choices about life."
"The Womens' Legal Centre, on behalf of the Reproductive Rights Alliance,
intervened as a "friend of the court" and argued that their might be
compelling reasons why requiring parental consent could endanger teenagers."
Geen respek vir lewe, geen respek vir jou ouers en definitief geen respek
vir jouself. Ek het altyd gedink dat diegene wat die wat die "laaste dae"
teorie verkondig van lootjie getik is maar nou begin ek sterk twyfel. Lag
maar, daardie onskuldige bloed wat in die operasieteater vergiet word skrei
ten hemele.Vergewe ons Here want ons weet nie wat ons doen nie.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: 'n Teleurstelling - aborsies [boodskap #93473 is 'n antwoord op boodskap #93441] |
Ma., 31 Mei 2004 13:01   |
Schorsch
Boodskappe: 96 Geregistreer: Februarie 2004
|
Volle Lid |
|
|
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:...
> On Sat, 29 May 2004 00:31:04 +0200, "Pete" wrote:
>
> > vir jouself. Ek het altyd gedink dat diegene wat die wat die "laaste dae"
>> teorie verkondig van lootjie getik is maar nou begin ek sterk twyfel. Lag
>> maar, daardie onskuldige bloed wat in die operasieteater vergiet word skrei
>> ten hemele.Vergewe ons Here want ons weet nie wat ons doen nie.
[abortion is injustice, shedding innocent blood]
Ek dink die mense weet baie goed wat hulle doen. Maar is soms "slim"
genoeg om die "ge"-wete wegteredeneer.
>
> Net vir die rekord: Is jy n man of n vrou?
Wat se punt probeer jy maak Ferdi? Ewegoed kon jy gevra word: "Net vir
die rekord: Is jy n man of n vrou?"
[man or women?]
Mits jy probeer se net vroumense het moreel 'n reg, om oor aborsies
(en die regmatigheid daarvan) te besluit. Wat van 'n soortgelyke
argument, dat net diegene wat gestreemdes versorg mag besluit of die
gestreemdes mag lewe of nie?
[only women should decide about abortions? equivalent: only nurses and
medics working with retarded people should decide wheter they may
live.]
So ver ek weet, is mense van altwee geslagte nodig, om Kinders te
verwek. Altwee geslagte is deel van die "Aborsie"-bedryfs. En Kinders
van altwee geslagte is is slagoffers van aborsies. Dis gewoon (swanger
)vroumense, wat met die probleem alleen gelaat word, terwyl die
verligte mans nie veraantwoordelikheid wil aanvaar nie (soms voel
hulle liewers skuldig vir "Apartheid").
[abortions involve humans of any gender and most ages]
Die eienlike vraag is eerder of die fetus 'n mens is of nie. Net soos
dit die vraag is of babas, oumense, gestreemdes ens. mense is of nie.
[is a fetus a human - are babys, old and retarded people humans]
[The previous poster works for the southafrican, extreme left,
newspaper "Beeld" - e-mail i.e. bri...@beeld.com ]
|
|
|
|
| Re: 'n Teleurstelling - aborsies [boodskap #93476 is 'n antwoord op boodskap #93470] |
Ma., 31 Mei 2004 14:18   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis wat ek ook wil weet.
Terloops - ek stem saam met die hofuitspraak.
--
Annette
"Lou" skryf in boodskap news:bfb75562.0405310415.119d6440@posting.google.com...
> Ferdi Greyling wrote in message news:...
>> On Sat, 29 May 2004 00:31:04 +0200, "Pete" wrote:
>>
>> respek
>>> vir jouself. Ek het altyd gedink dat diegene wat die wat die "laaste dae"
>>> teorie verkondig van lootjie getik is maar nou begin ek sterk twyfel. Lag
>>> maar, daardie onskuldige bloed wat in die operasieteater vergiet word skrei
>>> ten hemele.Vergewe ons Here want ons weet nie wat ons doen nie.
>>
>> Net vir die rekord: Is jy n man of n vrou?
>
> Wat maak dit saak?
|
|
|
|
|
|
| Re: 'n Teleurstelling - aborsies [boodskap #93488 is 'n antwoord op boodskap #93486] |
Di., 01 Junie 2004 06:18   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Natuurlik het 'n man absoluut geen sê in aborsiesake nie. Dit is tog agv van
hul aktiewe handeling en deelname dat aborsies in die eerste plek nodig is.
--
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:c9h6pf$8ok$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lou - jy vra 'n goeie vraag. Waarom mag slegs vrouens 'n mening hê mbt
> absorsies. Of Ferdietjiekie, het moffies ook 'n inspraak op die onderwerp?
> "Lou" wrote in message
> news:bfb75562.0405310415.119d6440@posting.google.com...
>> Ferdi Greyling wrote in message news:...
>>> On Sat, 29 May 2004 00:31:04 +0200, "Pete" wrote:
>>>
>>> > respek
>>>> vir jouself. Ek het altyd gedink dat diegene wat die wat die "laaste dae"
>>>> teorie verkondig van lootjie getik is maar nou begin ek sterk twyfel. Lag
>>>> maar, daardie onskuldige bloed wat in die operasieteater vergiet word skrei
>>>> ten hemele.Vergewe ons Here want ons weet nie wat ons doen nie.
>>>
>>> Net vir die rekord: Is jy n man of n vrou?
>>
>> Wat maak dit saak?
>
|
|
|
|
|
|
| Re: 'n Teleurstelling - aborsies [boodskap #93503 is 'n antwoord op boodskap #93495] |
Di., 01 Junie 2004 09:49   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee, ek sê dat as sy 'n sê gehad het, dan was dit heelwaarskynlik nie 'n
ongewensde swangerskap in die eerste plek nie.
--
Annette
"Max" skryf in boodskap news:40bc3e23$0$36861$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Probeer jy sê dat die vrou geen skuld het aan die swangerskap nie?
>
> Max____________________________
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:c9h7ck$ae5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Natuurlik het 'n man absoluut geen sê in aborsiesake nie. Dit is tog agv van
>> hul aktiewe handeling en deelname dat aborsies in die eerste plek nodig is.
>> --
>> Annette
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: 'n Teleurstelling - aborsies [boodskap #93565 is 'n antwoord op boodskap #93503] |
Wo., 02 Junie 2004 08:40  |
Lorinta Zonia
Boodskappe: 164 Geregistreer: Januarie 1996
|
Senior Lid |
|
|
Wat sê jy dus - dat aborsies slegs gedoen word waar die moeder geen
sê in die skeppign van die baba gehad het nie - dus verkragting!
Bietjie naief?
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Nee, ek sê dat as sy 'n sê gehad het, dan was dit heelwaarskynlik nie 'n
> ongewensde swangerskap in die eerste plek nie.
>
> --
> Annette
|
|
|
|