Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Anna by die Alice
Anna by die Alice [boodskap #93493] Tue, 01 June 2004 07:39
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: January 2004
Karma: 0
Senior Lid
Anna by die Alice

Vir 'n gesellige wintersaand met sielvolle musiek en 'n heerlike atmosfeer,
bespreek onmiddellik vir hierdie vertoning.

19 Junie 2004
20:00
Alice Kunsgalery
Dryfstraat 217, Ruimsig

met Anna Davel

Davel is weer verantwoordelik vir nuwe, oorspronklike musiek en lewer selfs
'n paar vuurwarm Latyns-Amerikaanse nommers uit Ashes, haar trefferproduksie
wat vol sale getrek het by vanjaar se KKNK.

Sy sluit ook bekende musiek van o.a. Sting en die Alan Parsons-projek in.
Vir dié wat voorheen 'n konsert van Davel bygewoon het, sal daar 'n paar
liedjies van haar 2 albums wees.

Haar 2de album 'Gypsy' is genomineer vir nie minder nie as 7 Geraas
Toekennings! Verder het sy 'n Vita- toekenning ontvang vir Beste Nuwe
Kunstenaar in 2002, sowel as 2 SAMA-nominasies vir beide haar albums ' Te
Diep'(2001) en 'Gypsy'(2004). Vir 'n voorsmaak van die musiek, besoek gerus
www.annadavel.com

Klavier: Matthys Maree

Kaartjies: R120 / R80 / R65

Vir besprekings: 011 793 2334

Kaartjies kan direk byCafé d'Art, die koffiewinkel in die Alice Kunsgalery
gekoop word.

Picture: Yes
Submitted by Hannie Hefer
PR Company: Hannie Hefer Promotions
Telephone Number: 011 793 2334
Cellphone Number: 082 458 3522
Client's name: Hannie Hefer
Vorige onderwerp: Re: Kerkplein 22 Mei (1/1)
Volgende onderwerp: Kerkplein 22 Mei (0/1)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 09:25:53 UTC 2025